Announcement

Collapse
No announcement yet.

Dronk van die Heilige Gees

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #31
    Originally posted by ACCM View Post
    Persoonlike ondervinding/verhouding met Hom
    Stop my asseblief as ek van die pad af raak, maar..... en ek gaan my woorde nou baie versigtig kies..... die vyand is baie slinks en sal uit sy pad gaan om mens te mislei, veral as jy 'n baie nou pad met die Here stap, want soos my vriendin sê, die duiwel is baie meer geneig om jou te pla as jy hom pla, en let's face it, dit pla hom geweldig as mens 'n persoonlike verhouding met jou Verlosser het. So, nou wil ek weet, vrywaar 'n persoonlike verhouding met die Here jou van daardie misleiding en aanvalle?
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

    Comment


    • #32
      Originally posted by Lanie View Post
      So, nou wil ek weet, vrywaar 'n persoonlike verhouding met die Here jou van daardie misleiding en aanvalle?
      Ek gaan nou stout wees en die volgende verse vir jou voorhou :


      Mat 24:24 Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei.

      en ter bevestiging :

      Mark 13:22 Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei.

      Comment


      • #33
        Verwys hierdie verse nie na vals profete ens. wat ons gaan probeer mislei met vals boodskappe nie? Kan ons dit ook van toepassing maak op die meer subtiele asook "in your face" aanslae van die satan om God se kinders te probeer mislei oor enige saak denkbaar?
        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

        Comment


        • #34
          Lanie,
          Kom ek gebruik 'n voorbeeld : Jy het, sonder om die tegniese teologie agter die saak te ken, besef iets is fout met "the shack". (Os op die jas, jy is een van BAIE wat dieselde ervaring gehad het in hierdie verband) .
          Waar dink jy kom hierdie "waarskuwing in jou siel" vandaan ?

          Ek het dit al hoeveel keer opgemerk dat baie Christene se harte ingestem (ge-"tune" ) is om iets wat nie reg is nie te identifiseer, en ek glo dat dit 'n Geestelike geskenk is wat ons net moet leer om reg aan te wend.

          Terloops, sien jy wie dit is wat nie mislei kan word nie ?..........

          Comment


          • #35
            Ek het gesien ja, ek het gesien.
            The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

            Comment


            • #36
              Lanie, soos Fila tereg verduidelik.....

              Die skape ken die stem van hulle Herder

              Daar is geen manier dat een herder 'n ander se skaaptrop kan inhok nie

              Psalm 23: Die HERE is my Herder
              Johannes 10:4 En wanneer hy sy eie skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit; en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken.


              Johannes 10:27 My skape luister na my stem, en Ek ken hulle, en hulle volg My.
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #37
                Originally posted by Lanie View Post
                ...vrywaar 'n persoonlike verhouding met die Here jou van daardie misleiding en aanvalle?
                Vrywaar - nee ek dink nie so nie. Daar is baie waarskuwings in die Bybel, wat my laat glo jy het self ook 'n groot verantwoordelikheid. Die Here bewaar ons wel. Bid ons nog die Onse Vader? "Lei ons nie in die versoeking nie, maar verlos ons van die Bose."

                Ek het al daardie "bewaar" eerstehands ervaar waarvan die Filadelfieer ook praat. Ek was op 'n keer in 'n diens waar almal omgeval het. Net twee mense in die hele plek het regop bly staan: ek en die vriend wat saam met my was. Ek kan nie anders as om God se bewarende hand daarin te sien nie.

                Comment


                • #38
                  Ja en vanaand juis kry ek die'

                  (2Jn 1:7) Want baie verleiers het in die wêreld ingekom: die wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie. Dit is die verleier en die Antichris.



                  En ek dink oor die klomp wat se dat Christus nie Immanuel ( God met ons ? ) was in die vlees nie, maar net 'n mens en nou se die bybel direk hulle ontken Hy het in die vlees gekom, ek het altyd gedink hulle kan Hom nie as Christus bely nie? Dink nou spesifiek aan klomp teolooe

                  En dit n.a.v in e-sword bekeer en bely opsoek en Wesley se comentare daaroor lees vir sel! Die Here werk in "strange and mysterious ways" wat net awesome is!

                  P.S. kan julle asb ok vir my bid as ek Shack tackle? Ek het mense in sel en familie wat liries daaroor is en dit ...ek is benoud vir hulle... NEE! bid asb dat hulle oe sal oopgaan en hulle die leuen daarin sal sien! ( probeer self en self moet vre* )
                  Dis alles net genade -Ma Grace
                  "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

                  Comment


                  • #39
                    Willem...

                    Phil is besig om "The Shack" te lees en 'n volledige resensie van die boek te doen wat hy hier gaan plaas op die Shack draad, so kyk ook uit daarvoor...
                    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                    Comment


                    • #40
                      Die Shack

                      Ek het die volgende vandag gekry in 'n nuussbrief van Truth to Tell (dis mos die ouens wat David Pawson se materiaal versprei) (skies vir die Brits):
                      The Shack: Losing the Bible’s Plotline…
                      Next time we will continue with how people today divide God’s truth in part 2 of Truth vs Love.
                      But this constant sinful desire to split God up has appeared in a new book – a book that has successfully convinced many people that it correctly pictures the God of the Bible, but doesn’t.
                      The Shack..
                      (What’s it about?)
                      What does this book tell us? That if you paint a one-sided, irreverent picture of God and you colour it just right, people will fall over themselves to see it.

                      ‘… it is not just your normal garden variety kind of heresy…’

                      But how many believers have seen that The Shack is not just your normal garden variety kind of heresy, but pure blasphemy dressed up nicely?
                      Which is why unbelievers fall over themselves to read this book (it’s on all the bestseller lists) – this is after all the harmless, domestic God they’ve always known to exist…

                      There’s no space here to elaborate further and we’ll have to leave it for next time, but to get you thinking: Have you noticed that this book does something that the Bible never dares?
                      A book like The Shack has lost the essential plotline of the Bible, it has shaved it, filed it and blunted it with such skilful writing that few have noticed that this candy is toxic. But it is the anthem of ‘Christianity lite’ and fashion-conscious movements like the emerging church.

                      That so many Christians have been seduced by this message, points to a deep, pervading misunderstanding about the nature of God in this generation of Christians.
                      ‘What fresh blasphemy is this?’ they should have expressed in shock. Instead, they fawned over it. We must be deeply worried. But we must also be equipped to help correct it.

                      If you cannot see the red lights this kind of teaching holds for the coming generation of Christians, see our next newsletter…
                      OK, nou is ons myle ver van die draad af. Piets maar.

                      Comment


                      • #41
                        Originally posted by Son of the South View Post
                        OK, nou is ons myle ver van die draad af. Piets maar.
                        Ek sal nie daarvan droom nie.....
                        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                        Comment


                        • #42
                          Die rede hoekom ek dit op my geneem het om die volledige bladsy vir bladsy resensie op myself te neem is die feit dat (al weet ek die boek is erg van die pad af) al die resensies daarbuite vreeslik veralgemeen en so oorkom dat dit lyk asof die mense wat die kritiek teen die boek skryf dit nooit self heeltemal gelees het nie.

                          As ek iets wil se soos: Die boek skep 'n verwronge beeld van die Drie-Eenheid (wat dit wel doen), dan moet ek vir jou volledig vanuit die konteks van die boek kan aandui waar en wanneer hierdie verwronge beeld geskets word.

                          Julle moet maar geduldig wees met my, want dit vat lank as mens 'n boek nie net vir soetkoek en as 'n storieboek lees nie, maar as mens elke woord moet opweeg en in diepte moet ondersoek. Ek sal hopelik hierdie week daarmee kan klaarmaak.

                          Groete
                          Phil

                          Comment


                          • #43
                            Originally posted by Phil Fourie View Post
                            Die rede hoekom ek dit op my geneem het om die volledige bladsy vir bladsy resensie op myself te neem is die feit dat (al weet ek die boek is erg van die pad af) al die resensies daarbuite vreeslik veralgemeen en so oorkom dat dit lyk asof die mense wat die kritiek teen die boek skryf dit nooit self heeltemal gelees het nie.

                            As ek iets wil se soos: Die boek skep 'n verwronge beeld van die Drie-Eenheid (wat dit wel doen), dan moet ek vir jou volledig vanuit die konteks van die boek kan aandui waar en wanneer hierdie verwronge beeld geskets word.

                            Julle moet maar geduldig wees met my, want dit vat lank as mens 'n boek nie net vir soetkoek en as 'n storieboek lees nie, maar as mens elke woord moet opweeg en in diepte moet ondersoek. Ek sal hopelik hierdie week daarmee kan klaarmaak.

                            Groete
                            Phil
                            Ja en almal wat dit al gelees het rave so ,dat enige kritiek wat mens gehoor het, geklap word, moenie kritiseer vooor jy nie slef gelees het nie.

                            So ek wag in spanning ( luigat wat ek is ) dat jy die klaarmaak, want ek is nie lus vir die boek nie, die ou het gladde b*k en dit sal lekker wees om te weet iemand wat baie kennis het en leiding het die review gedoen.
                            Dis alles net genade -Ma Grace
                            "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

                            Comment

                            Working...
                            X