Announcement

Collapse
No announcement yet.

Openbaring

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting Openbaring

    Ek lees in Openbaring 4 : 5 van die sewe fakels wat voor die troon brand, Dit is die sewe Geeste van God. Kan iemand dit dalk vir my uitlę? In nie een van die studie Bybels kry ek 'n uitleg hiervoor nie.

  • #2
    Originally posted by marline View Post
    Ek lees in Openbaring 4 : 5 van die sewe fakels wat voor die troon brand, Dit is die sewe Geeste van God. Kan iemand dit dalk vir my uitlę? In nie een van die studie Bybels kry ek 'n uitleg hiervoor nie.
    Marline,

    Die volgende vers gee dalk bietjie meer lig op jou teks.

    Rev 5:6 En ek het gesien, en kyk, in die middel van die troon en die vier lewende wesens en in die midde van die ouderlinge staan daar‘n Lam asof Hy geslag is, met sewe horings en sewe oë, wat die sewe Geeste van God is wat uitgestuur is oor die hele aarde.

    Hier is drie "dinge" wat dieselfde is - sewe fakkels, 'n lam met sewe oe en horings en die sewe Geeste van God. Al drie dieselfde.


    Die ander kan dalk meer byvoeg.

    Groete

    Comment


    • #3
      Hi Marline,

      Hoe gaan dit met julle?

      Phil het op sy blog 'n studie gedoen van die sewe geeste. Hier is die link. Dit het dit goed vir my verduidelik. Hoop dit help jou ook....

      http://bibleforums.org/blog.php?b=638
      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

      Comment


      • #4
        Ek wou kommentaar lewer, maar Lanie het my voorgespring

        Comment


        • #5
          Ag askies man.... Onthou ek lę in die bed met niks om te doen nie. Ek het onthou dat ek verlede jaar 'n soortgelyke vraag vir jou gevra het en jou studie het dit mooi uiteengesit....
          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

          Comment


          • #6
            Ek sal graag ander se kommentaar hieraangaande wil hoor
            Lanie, kan ek jou my amptelike PR dame maak, soos jy aangaan gaan ek nie meer hoef plasings te maak nie Dit spaar my baie copy en paste met die links darm

            Comment


            • #7
              Jy kan my nie bekostig nie!
              The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

              Comment


              • #8
                Wat het geword van liefdadigheid?

                Skies, ons is besig om die draad te ontspoor

                Comment


                • #9
                  Baie dankie Lanie vir daardie link, Phil het dit pragtig duiddellik uiteengesit. Dankie Phil!!!

                  Comment


                  • #10
                    Bly ek kon help

                    Comment

                    Working...
                    X