Announcement

Collapse
No announcement yet.

Sondeval

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Sondeval

    Waarom is dit so belangrik om die feite en gevolge van die sondeval van Adam en Eva vandag te verstaan?

  • #2
    Want dit bepaal hoekom ons 'n Verlosser in die persoon van Jesus Christus nodig het

    Comment


    • #3
      Hi Sonia...

      As dit nie vir die sondeval was nie, sou dit nie nodig gewees vir Jesus nie....

      Kan ek vra waar kom hierdie vraag vandaan? Ek wil net beter verstaan wat het daartoe gelei dat jy die vraag vra, sodat mens jou dalk 'n beter antwoord kan gee.
      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

      Comment


      • #4
        Hoe sou jy dit aan iemand verduidelik wat nuut in die woord is? Ek verstaan dit by myself, maar ek het nog nooit dit aan iemand verduidelik in woorde nie. En die persoon is baie skepties en ek moet my woorde nou baie mooi kies.

        Comment


        • #5
          Goed, jy kan begin met dievolgende teksgedeeltes:

          Tog het die dood geheers van Adam af tot op Moses, ook oor hulle wat nie gesondig het in die gelykheid van die oortreding van Adam nie, wat 'n voorbeeld is van Hom wat sou kom.
          Romeine 5:14


          Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word;
          1 Korintiërs 15:22


          Hoop dit help vir 'n begin

          Comment


          • #6
            Hi Sonia,
            Eintlik is die hele Genesis verhaal ,spesifiek die Skepping, Sondeval, en Sondvloed 'n baie sterk en kragtige stuk Evangelisasie gereedskapstuk. Jy kan gerus na hierdie lys van artikels loer vir antwoorde rondom die belangrikheid van 'n letterlike Genesis. Dit is baie leeswerk maar beslis die moeite werd.

            Comment


            • #7
              Fila

              Betaal AIG jou kommissie?

              Comment


              • #8
                Dalk moet ek hulle begin vra vir 'n ou geldjie ?


                Nee, grappies op 'n stokkie , AIG se webtuiste "reference" net baie vinnig en maklik, en hulle artikels is meestal baie goeie kwaliteit.

                Comment


                • #9
                  Wow Fila,

                  Dis nou werklikwaar 'n interessante webwerf! Ek kan nie wag om dit vannaand vir my man te wys nie. En dit blyk asof dit 'n baie nuttige hulpmiddel kan wees om mens se kinders in die waarheid te onderrig wanneer hulle op skool met evolusie gebombardeer word. Baie, baie dankie!
                  The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                  Comment


                  • #10
                    HI julle,

                    Baie dankie vir julle almal se hulp!

                    Dit is 'n amazing skakel wat jy daar gegee het Fila. Ek gaan beslis daar rondspeel!

                    Comment

                    Working...
                    X