Announcement

Collapse
No announcement yet.

"Ontydige dood"

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking "Ontydige dood"

    Is daar iets soos 'n Ontydige Dood??

    Wanneer mens so kyk na al die moorde wat deesdae plaasvind, voel mens so al asof hulle afsterwes ontydig is.

    Maar wanneer mens kyk na die vers...Lukas 4:29 en hulle het opgestaan en Hom uit die stad uitgedryf en Hom gebring tot op die rand van die berg waarop hulle stad gebou was, om Hom van die krans af te gooi.30 Maar Hy het tussen hulle deur geloop en weggegaan. ...Dit was nog nie Sy tyd om te sterf nie...... dan lyk dit so asof mens wel beskerming kry teen ontydige dood..... wanneer jou tyd nog nie daar is nie...???

    So is daar dan iets soos ontydige dood??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Originally posted by ACCM View Post
    Is daar iets soos 'n Ontydige Dood??

    Wanneer mens so kyk na al die moorde wat deesdae plaasvind, voel mens so al asof hulle afsterwes ontydig is.

    Maar wanneer mens kyk na die vers...Lukas 4:29 en hulle het opgestaan en Hom uit die stad uitgedryf en Hom gebring tot op die rand van die berg waarop hulle stad gebou was, om Hom van die krans af te gooi.30 Maar Hy het tussen hulle deur geloop en weggegaan. ...Dit was nog nie Sy tyd om te sterf nie...... dan lyk dit so asof mens wel beskerming kry teen ontydige dood..... wanneer jou tyd nog nie daar is nie...???

    So is daar dan iets soos ontydige dood??
    Selfmoord... ons het vrye keuse en ek glo dis die uitsondering... kyk maar na al die stories wat mens hoor as jy begin soek van mense wat oorleef het / nie geskiet was nie omdat die geweer gemisfire het ens.

    Die uiteinde is dat God in beheer is van alles en besef ek nou selfs met self moord pogings nog steeds genade bewys en mense stuur ....dink dis een van daai vrae wat ons eers eendag sal verstaan hoekom, MAAR ons weet dat Hy weet as een swaeltjie val en niks gebeur sonder Sy wil nie..
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

    Comment


    • #3
      Hi Anneke, ek weet nie of daar so iets soos 'n ontydige dood is nie, maar waarhaan ek wel kan vashou is dat dit nie die wil van God is om 'n vroee dood te he nie. Ek hou maar vas aan die onderstaande skrif. Wat ek wel weet, dat God sommige tye selfs hierdie tye van moord, ens. ten goede kan laat mee werk, maar beslis nie Sy wil is nie. So ek dink met ander woorde wat ek wil se, as ons nie die ouderdom bereik nie, dat die satan ons lewens kan steel. Hierdie is maar net my opinie en sienswyse van die onderstaande skrif.

      Psalm 90:10 Die dae van ons jare- daarin is sewentig jaar, of as ons baie sterk is, tagtig jaar; en die uitnemendste daarvan is moeite en verdriet; want gou gaan dit verby, en ons vlieg daarheen.
      Saved by Grace!

      Praying for Mieke and Charles
      Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


      My testimony
      http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

      Comment

      Working...
      X