Announcement

Collapse
No announcement yet.

Is die "Waarheid" regtig belangrik?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #16
    Ek stem saam Ferdi, en Fila. Dis vir my net hartseer om te sien hoe die postmoderne samelewing van vandag gebreinspoel word dat daar nie absolute waarheid is nie. En die ergste daarvan is as Christene of teolo dit s. Want as die waarheid nie absoluut is nie, dan is dit subjektief. Elke ou besluit wat vir hom reg is. Die volgende stap is natuurlik dat die bybel nie meer gesag dra nie. Dit is nodig dat ons getuies sal wees van die waarheid in hierdie laaste dae.

    Interessant is die feit dat die slagspreuk van Satanisme en Luciferianiste niks te doen het met die aanbidding van Satan nie, maar soos Alister Crowley ges het: "Do what thy want, and that is the whole of the law" [for satanists]. Luciferianisme begin dus by die "innerlike lig" in jou wat jy vrye teuels gee. Uiteidelik aanbid jy jouself. Dit is natuurlik die wortel van "idolatry", die skepsel word vereer in plaas van die Skepper wat geprys moet word.
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

    Comment


    • #17
      In die Bybel word die woord "waarheid" 170 keer gebruik. Ek kies sommer die heel eerste keer wat dit in die bybel voorkom (E-Sword search). Ek is seker uit die vers kan ons sommer dadelik aflei dat die "waarheid" vir God belangrik is, en Hy gebruik ook sommer Josef wat 'n tipe van Christus is. Wow!

      Genesis 42:16 Stuur een van julle, dat hy julle broer gaan haal, maar jlle moet in die gevangenis bly. So sal dan julle woorde getoets word, of die waarheid by julle is of nie. So waar as Farao leef, julle is spioene!

      H571
      אמת
      'emeth
      eh'-meth
      Contracted from H539; stability; figuratively certainty, truth, trustworthiness: - assured (-ly), establishment, faithful, right, sure, true (-ly, -th), verity.

      H539
      אמן
      'âman
      aw-man'
      A primitive root; properly to build up or support; to foster as a parent or nurse; figuratively to render (or be) firm or faithful, to trust or believe, to be permanent or quiet; morally to be true or certain; once (in Isa_30:21; by interchange for H541) to go to the right hand: - hence assurance, believe, bring up, establish, + fail, be faithful (of long continuance, stedfast, sure, surely, trusty, verified), nurse, (-ing father), (put), trust, turn to the right.

      Comment


      • #18
        Mens wonder of die agnostikus reken dat sy stelling dat die waarheid nie belangrik is nie, belangrik is. As sy stelling waar is, is dit volgens sy eie sienswyse onbelangrik, en as dit vals is, dan hoef mens dit nie in ag te neem nie.

        Comment


        • #19
          Originally posted by CFJ View Post
          Sal mens ooit enigiets meer van 'n denkraamwerk kan s as: "Dit werk goed genoeg onder die omstandighede", of: "Dit *#$@!" ?
          Hi CFJ,

          Ek het onlangs na 'n praatjie van die Christen filosoof J.P Moreland geluister waarin hy postmodernisme bespreek. Veral die idee dat waarheid nie so belangrik is nie, "solank dit werk". (Pragmatisme)
          Hy het 'n uitstekende illustrasie gebruik om die tragiesheid van hierdie denkwyse aan te dui:

          Wonmug
          In medicine, we all know what a placebo is. It is an innocuous substance that doesn’t really do anything to help an illness. But the patient’s false belief that it works brings some mental relief. Unfortunately, a placebo works due to the naive, misinformed, false beliefs on the part of the patient. Sadly, the placebo effect is not limited to medicine. Many people have worldview placebos — false, naive, misinformed beliefs that help someone because they are living in a safe fantasy world of their own mental creation and not because of the truth of the beliefs themselves. To see why this is sad, consider the fictitious story of Wonmug.
          Wonmug was a hopelessly dumb physics student attending a large Western university. He failed all of his first semester classes, his math skills were around a fifth grade level, and he had no aptitude for science. However, one day all the physics students and professors at his college decided to spoof Wonmug by making him erroneously think he was the best physics student at the university. When he asked a question in class, students and professors alike would marvel out loud at the profundity of the question. Graders gave him perfect scores on all his assignments when in reality he deserved an F.

          Eventually, Wonmug graduated and went on for his Ph.D. The professors at his university sent a letter to all the physicists in the world and included them in the spoof. Wonmug received his degree, took a prestigious chair of physics, regularly went to Europe to deliver papers at major science conferences, and was often featured in Time and Newsweek. Wonmug’s life was pregnant with feelings of respect, accomplishment, expertise, and happiness. Unfortunately, he still knew absolutely no physics. People hated Wonmug and mocked him behind his back, yet being oblivious to the truth, Wonmug was as happy as could be.

          Do you envy Wonmug? Would you wish such a life for your friends? Of course not. But why? Because his sense of well-being was built on a false, misinformed worldview placebo. People who disregard truth and simply care if a religious idea works, are worldview Wonmugs. If they are willing to be Wonmugs, they should be pitied because they don’t take their lives seriously.

          Comment


          • #20
            Ek het al elders die apologeet Anthony Horvath sien reageer op 'n "daar is nie waarheid nie. Alles kan genterpreteer word soos jy wil" met iets soos:

            "Jy vertel dat jy in 'n ballet tutu deur jou buurman se tuin sluip? Hoekom?"

            Skeptikus oor waarheid antwoord iets soos: Is jy koekoes?

            Anthony H: "Jou baas eet Weetbix? Hoe is dit relevant?"

            Na 'n rukkie van sulke nie-gesprek kom Anthony by die punt uit dat as mens werklik enigiets kon verstaan soos jy wil, as daar nie iets soos waarheid was nie, dan sou enige manier om skeptikus se woorde te verstaan ewe goed wees, sou mens net sowel die woorde "daar is geen waarheid nie" kon opneem as "ek sluip in balletklere deur my buurman se tuin." Die blote feit dat Skeptikus die moeite doen om 'n standpunt uit te spreek, beteken dat daar 'n korrekte manier moet wees om Skeptikus se woorde te verstaan.

            Greg Koukl maak hier die saak dat 17 dinge waar moet wees voor mens die Engelse sin "There is no truth" kan uiter: http://www.theologyweb.com/campus/sh...d.php?p=503189

            Comment


            • #21
              Ek dink tog sekere waarhede is uiters subjektief, veral waar wetenskappe bespreek word. Enige wetenskap moet, om as 'n eerlike wetenskap gesien te word, dinamies van aard wees. (Dit sluit kreatonisme in !) As voorbeeld dink ek aan Newton se wette : hier op aarde is dit 'n gegewe, en dit word aan ons voorgehou as absolutes, terwyl die eintlike waarheid is dat die res van die heelal glad nie blyk volgens hierdie wette regeer te word nie !

              Daar is natuurlik een Waarheid waaraan ons kan vasklou, een Onveranderlike in 'n wreld van veranderlikes , maar van Hom hoef ek julle seker nie te vertel nie.

              Comment


              • #22
                Ek sou s dat Newton se wette, om 'n voorbeeld te noem, waar is, waar om te beskryf hoe dinge op aarde werk. Die stelling "Newton se wettewerk oral" is egter nie waar nie, want hierdie wette is nie oral in die heelal hoe dinge werk nie.

                Comment


                • #23
                  Wanneer is die waarheid nie belangrik nie??

                  Ek lees eendag op in 'speel'/'spel' ?? kaart: Dit is nie nodig om die waarheid te praat as niemand deur die weerhouding daarvan gaan seer kry nie. Dit was 'n kaart wat ek opgetel het wat gelyk het of dit uit 'n speel/spel pak uitkom..... iets soos "Harry Potter" goed
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • #24
                    My Pastoor het my die volgende teksgedeeltes gegee:
                    Joh.14:6
                    Joh8:36

                    Volgens wat hier staan is die waarheid ontsettend belangrik!!

                    Comment


                    • #25
                      Originally posted by RR van Wyk View Post
                      My Pastoor het my die volgende teksgedeeltes gegee:
                      Joh.14:6
                      Joh8:36

                      Volgens wat hier staan is die waarheid ontsettend belangrik!!
                      Die waarheid is altyd belangrik.....
                      The LORD is my Miracle

                      G_d was gracious He has shown favor


                      Hope is a seed
                      God plants in our hearts
                      to remind us
                      there are better things ahead.
                      -Holley Gerth

                      Comment


                      • #26
                        Nog so 'n paar skrifte: Waarheid staan teenoor Leuen soos Lig teenoor Duisternis. Wie is die LIG en wie is DUISTERNIS?

                        (Rom 1:25) hulle wat die waarheid van God verruil het vir die leuen en die skepsel vereer en gedien het bo die Skepper wat geprys moet word tot in ewigheid. Amen.

                        (Rom 3:7) Maar as die waarheid van God deur my leuen oorvloediger geword het tot sy heerlikheid, waarom word ek dan nog as sondaar geoordeel?

                        (Eph 4:25) Daarom, l die leuen af en spreek die waarheid, elkeen met sy naaste, want ons is mekaar se lede.

                        (2Th 2:9) hy wie se koms is volgens die werking van die Satan met allerhande kragtige dade en tekens en wonders van die leuen

                        (2Th 2:11) En daarom sal God hulle die krag van die dwaling stuur, om die leuen te glo,

                        (1Jn 2:21) Ek het nie aan julle geskrywe omdat julle die waarheid nie ken nie, maar omdat julle dit ken en omdat geen leuen uit die waarheid is nie.

                        (1Jn 2:27) En die salwing wat julle van Hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie; maar soos dieselfde salwing julle aangaande alles leer, so is dit ook waar en geen leuen nie; en soos di julle geleer het, so moet julle in Hom bly.

                        Comment

                        Working...
                        X