Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die 120 sondes van die Nuwe Testament

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die 120 sondes van die Nuwe Testament

    Soos ek verstaan is daar ongeveer 120 sondes in die Nuwe Testament, waar hierdie sondes jou deel van die poel van vuur kan maak. Interessantheidshalwe is dit nou ongeveer 12 keer moeiliker om die wet (10 gebooie) te onderhou. Ekself het nog nooit so studie gedoen om te bepaal wat hierdie spesifieke sondes almal is nie, maar sal graag dit wil ondersoek. Plaas ook die Skrif wat die sondes bespreek en dan kyk mens of ons by 120 kan uitkom.

    Open 21:8 Maar wat die vreesagtiges aangaan en die ongelowiges en gruwelikes en moordenaars en hoereerders en towenaars en afgodedienaars en al die leuenaars hulle deel is in die poel wat brand met vuur en swawel: dit is die tweede dood.


    1. Vreesagtigheid
    2. Ongelowigheid
    3. Moord
    4. Gruwelikheid
    5. Hoereerdery
    6. Towery
    7. Afgodery
    8. Leuens


    Nommer die sondes soos ons aangaan. Die volgende sonde sal dan nommer 9 wees.
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  • #2
    Laat ons welvoeglik wandel soos in die dag, nie in brassery en dronkenskap, nie in ontug en ongebondenheid, nie in twis en nydigheid nie.
    (Rom 13:13)

    9. Brassery
    10. Dronkenskap
    11. Ontug
    12. Ongebondenheid
    13. Twis
    14. Nydigheid
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…


    Comment


    • #3
      Gal 5:19-21 En die werke van die vlees is openbaar, naamlik owerspel, hoerery, onreinheid, ongebondenheid; (20) afgodery, towery, vyandskap, twis, jaloersheid, toornigheid, naywer, tweedrag, partyskap; (21) afguns, moord, dronkenskap, brassery en dergelike dinge, waarvan ek julle vooraf sê, soos ek al vroeër gesê het, dat die wat sulke dinge doen, die koninkryk van God nie sal beërwe nie.

      15. Owerspel
      16. Onreinheid
      17. Partyskap
      18. Vyandskap
      19. Jaloersheid
      20. Toornigheid
      21. Naywer
      22. Tweedrag
      23. Afguns
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…


      Comment


      • #4
        1Tim 6:9-10 Maar die wat ryk wil word, val in versoeking en strikke en baie dwase en skadelike begeerlikhede wat die mense laat wegsink in verderf en ondergang. (10) Want die geldgierigheid is ‘n wortel van alle euwels; en omdat sommige dit begeer, het hulle afgedwaal van die geloof en hulleself met baie smarte deurboor.

        24. Geldgierigheid

        Iets wat net interessant is oor hoe om baie sonde te hanteer, is om daarvan weg te vlug.

        1Tim 6:11-16 Maar jy, man van God, vlug van hierdie dinge weg, en jaag ná die geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde, lydsaamheid, sagmoedigheid. (12) Stry die goeie stryd van die geloof, gryp na die ewige lewe, waartoe jy ook geroep is en die goeie belydenis voor baie getuies afgelê het. (13) Ek gebied jou voor die aangesig van God wat aan alle dinge die lewe gee, en van Christus Jesus wat voor Pontius Pilatus die goeie belydenis betuig het, (14) dat jy die gebod onbevlek, onberispelik bewaar tot by die verskyning van onse Here Jesus Christus (15) wat op sy eie tyd vertoon sal word deur die salige en enigste Heerser, die Koning van die konings en Here van die here, (16) wat alleen onsterflikheid besit en ‘n ontoeganklike lig bewoon, wat geen mens gesien het of kan sien nie, aan wie toekom eer en ewige krag. Amen.

        1Kor 6:18-20 Vlug vir die hoerery. Enige sonde wat ‘n mens doen, is buite die liggaam; maar wie hoerery bedryf sondig teen sy eie liggaam. (19) Of weet julle nie dat julle liggaam ‘n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie? (20) Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.
        The Rapture

        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
        but I must confess, don’t worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        it’s before God’s wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        it’s for all the people in the zoo
        think about it and refresh…
        you will see there’s no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhere…


        Comment


        • #5
          1Kor 6:10 Moenie dwaal nie! Geen hoereerders of afgodedienaars of egbrekers of wellustelinge of sodomiete of diewe of gierigaards of dronkaards of kwaadsprekers of rowers sal die koninkryk van God beërwe nie.

          25. Egbreek
          26. Wellus
          27. Sodomie
          28. Steel
          29. Kwaadspreek
          30. Roof
          The Rapture

          My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
          but I must confess, don’t worry
          the rapture is not before the Great Tribulation
          it’s before God’s wrath!!!

          Because His wrath is not meant for you
          it’s for all the people in the zoo
          think about it and refresh…
          you will see there’s no way out of here, in the flesh

          If you really believe, you will see
          the rapture is for you and me
          when we decide to leave from here
          that very day, oh! God adhere…


          Comment


          • #6
            Mattheus 12:31 Daarom sê Ek vir julle: Elke sonde en lastering sal die mense vergewe word, maar die lastering teen die Gees sal die mense nie vergewe word nie.

            31.
            Lastering
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Romeine 6:16 Weet julle nie dat aan wie julle julself as diensknegte tot beskikking stel om hom gehoorsaam te wees, julle diensknegte is van hom aan wie julle gehoorsaam is nie òf van die sonde tot die dood, òf van die gehoorsaamheid tot geregtigheid?

              32. Ongehoorsaamheid
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                Romeine 7:7 Wat sal ons dan sê? Is die wet sonde? Nee, stellig nie! Inteendeel, ek sou die sonde nie anders as deur die wet geken het nie; want ek sou ook die begeerlikheid nie geken het nie as die wet nie gesê het: Jy mag nie begeer nie.

                33. Jy mag nie begeer nie



                Is ek op die regte spoor Ferdi??
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • #9
                  Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is ‘n groot wins. Want ons het niks in die wêreld ingebring nie; dit is duidelik dat ons ook niks daaruit kan wegdra nie. Maar as ons voedsel en klere het, moet ons daarmee vergenoeg wees.
                  (1Tim 6:6-8)

                  34. Onvergenoegdheid


                  Jip Anneke... ek reken so. Self het ek nie 'n idee presies wat elkeen van hierdie 120 sondes kan wees nie, maar ons moet mekaar maar so dophou en regstellings maak as mens miskien iets dupliseer. Ek hoop jy het 'n goeie geheue, want my lang-termyn geheue is kort en my kort-termyn geheue is weg...
                  The Rapture

                  My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                  but I must confess, don’t worry
                  the rapture is not before the Great Tribulation
                  it’s before God’s wrath!!!

                  Because His wrath is not meant for you
                  it’s for all the people in the zoo
                  think about it and refresh…
                  you will see there’s no way out of here, in the flesh

                  If you really believe, you will see
                  the rapture is for you and me
                  when we decide to leave from here
                  that very day, oh! God adhere…


                  Comment


                  • #10
                    1 Tim.5:6 Maar sy wat losbandig is, is lewendig dood.

                    35. Losbandigheid
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • #11
                      1 Thim5:8 Maar iemand wat vir sy eie mense, en veral sy huisgenote, nie sorg nie, het die geloof verloën en is slegter as 'n ongelowige.

                      36. Taak versuiming ( Is dit die regte woord??)
                      The LORD is my Miracle

                      G_d was gracious He has shown favor


                      Hope is a seed
                      God plants in our hearts
                      to remind us
                      there are better things ahead.
                      -Holley Gerth

                      Comment


                      • #12
                        1Thim. 5:13 En tegelykertyd leer hulle ook om ledig by die huise rond te gaan; en nie alleen is hulle ledig nie, maar ook praatsiek en bemoeisiek, want hulle praat wat nie behoorlik is nie.

                        37. praatsiek (te veel praat )
                        38. ledigheid
                        39. bemoeisiek
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor


                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment


                        • #13
                          Maak dood dan julle lede wat op die aarde is, naamlik hoerery, onreinheid, hartstog, slegte begeertes en gierigheid, wat afgodediens is, waardeur die toorn van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid kom, waarin julle ook vroeër gewandel het toe julle daarin geleef het. Maar nou moet julle ook dit alles aflê, naamlik toorn, woede, boosheid, laster, skandelike taal uit julle mond.
                          (Kol 3:5-8)

                          40. Hartstog
                          41. Slegte begeertes
                          (hoop dis nie 'n duplisering nie)
                          42. Woede
                          43. Boosheid
                          44. Skandelike taal




                          Jy's te vinnig vir my... ek moes gou hierdie weer nommer. Hoekom weet jy van so baie sondes...
                          The Rapture

                          My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                          but I must confess, don’t worry
                          the rapture is not before the Great Tribulation
                          it’s before God’s wrath!!!

                          Because His wrath is not meant for you
                          it’s for all the people in the zoo
                          think about it and refresh…
                          you will see there’s no way out of here, in the flesh

                          If you really believe, you will see
                          the rapture is for you and me
                          when we decide to leave from here
                          that very day, oh! God adhere…


                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by CFJ View Post
                            ... Hoekom weet jy van so baie sondes...
                            Lol hoor wie praat
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor


                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by ACCM View Post
                              1 Thim5:8 Maar iemand wat vir sy eie mense, en veral sy huisgenote, nie sorg nie, het die geloof verloën en is slegter as 'n ongelowige.

                              36. Taak versuiming ( Is dit die regte woord??)

                              Hmmm... hierdie is 'n moeilike ene. Dit lyk my dit gaan oor die werkwoord sorg bedoelende dat as jy nie sou sorg nie... hoe lyk...

                              36. Pligversuim?
                              The Rapture

                              My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                              but I must confess, don’t worry
                              the rapture is not before the Great Tribulation
                              it’s before God’s wrath!!!

                              Because His wrath is not meant for you
                              it’s for all the people in the zoo
                              think about it and refresh…
                              you will see there’s no way out of here, in the flesh

                              If you really believe, you will see
                              the rapture is for you and me
                              when we decide to leave from here
                              that very day, oh! God adhere…


                              Comment

                              Working...
                              X