Announcement

Collapse
No announcement yet.

Pentateug

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Pentateug

    Ek het nou al herhaaldelik die woord Pentateug raakgelees, en het geen idee wat dit beteken nie...........Is daar dalk kenners wat weet wat die woord beteken?
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    Pentateug="Die Wet" = Die eerste 5 boeke in die Ou Testament = "Die boeke van Moses "

    Comment

    • #3
      Originally posted by Die Filadelfieer View Post
      Pentateug="Die Wet" = Die eerste 5 boeke in die Ou Testament = "Die boeke van Moses "
      Nee waaragtig, is dit al wat dit beteken? Hoe dom voel ek nou
      Saved by Grace!

      Praying for Mieke and Charles
      Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

      My testimony
      http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

      Comment

      • #4
        MC, Op Lighuis is daar nie iets soos 'n dom vraag nie. As jy nooit vra nie, dan gaan jy nooit weet nie !

        Comment

        • #5
          Ag my maatjie, hoe lekker lag ek nou sommer saam met jou! Jy is geneig om te dink of bang te wees dat jy dom vrae vra, maar gaan lees bietjie weer hier bo by die naam van die forum.... daar is regtig nie so 'n ding soos 'n dom vraag nie behalwe miskien die vraag wat nie gevra word nie... Ons almal leer nog en selfs die ou slimmes hier weet nie alles nie en leer ook nog, so vra jou vrae soveel as wat jy wil!!! Die ou wat vir jou lag sal ek boks!!!!
          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

          Comment

          • #6
            Originally posted by Die Filadelfieer View Post
            MC, Op Lighuis is daar nie iets soos 'n dom vraag nie. As jy nooit vra nie, dan gaan jy nooit weet nie !
            Ek veronderstel dit is waar, maar gits ek voel soms of ek so min weet, en is besig met 'n Bybelstudie taak, en raak soms gefrustreerd as ek nie eens hierdie eenvoudige goedjies weet nie..........Dankie vir die hulp.

            Wat ek wil weet is hierdie 5 boeke wat die wet is, was dit net vir hulle toepaslik voor Jesus se kruisiging of is dit vir ons ook van toepassing. Ek meen ek lees baie van brandoffers en so, en weet ons doen dit nie meer nie, maar aan die ander kant lees ek weer dinge soos die tien gebooie wat sekerlik vir ons vandag nog van toepassing is.......Baie mense s die Ou testament is nievan toepassing nie, maar dit maak nie vi my sin nie, want daar is waardevolle inligting wat daar weggestoor is.
            Saved by Grace!

            Praying for Mieke and Charles
            Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

            My testimony
            http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

            Comment

            • #7
              Originally posted by Lanie View Post
              Ag my maatjie, hoe lekker lag ek nou sommer saam met jou! Jy is geneig om te dink of bang te wees dat jy dom vrae vra, maar gaan lees bietjie weer hier bo by die naam van die forum.... daar is regtig nie so 'n ding soos 'n dom vraag nie behalwe miskien die vraag wat nie gevra word nie... Ons almal leer nog en selfs die ou slimmes hier weet nie alles nie en leer ook nog, so vra jou vrae soveel as wat jy wil!!! Die ou wat vir jou lag sal ek boks!!!!
              Dankie Lanie.......ek sal die bokshandskoene voorsien.....lol
              Saved by Grace!

              Praying for Mieke and Charles
              Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

              My testimony
              http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

              Comment

              • #8
                MC.... dis absolute nonsens dat die ou testament nie meer op ons van toepassing is nie. God het die hele Bybel vir ons gegee met goeie rede. As jy nie die ou testament het nie, as jy dit nie ken en verstaan nie, sal die nuwe testament niks vir jou beteken nie. Dit is wel so dat ons nie meer onder die wet staan nie maar dit gee ons nie die reg om die ou testament weg te gooi of te ignoreer nie.
                The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                Comment

                • #9

                  Ek het min of meer so gereken.
                  Saved by Grace!

                  Praying for Mieke and Charles
                  Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

                  My testimony
                  http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                  Comment

                  • #10
                    Dis nou 'n dom vraag as ek ooit een gesien het. Wat vir 'n mens weet nie wat is die Pentateug nie.

                    Ek trek net jou been MC, jy sal verbaas wees hoeveel mense weet nie, dit is maar net oordat dit nie regtig 'n woord is wat deur die gewone kerkganger gebruik word nie, maar meer in akademiese kringe. Tog, dit is vir my altyd lekker om nuwe woorde by my woordeskat toe te voeg, maar partymaal kom mens darm maar woorde tee wat jy net geen idee het wat dit beteken nie. Ek kan aan 'n paar rowwe teologiese terme dink, wag, wat het ek noudie dag raakgelees...........

                    Wag, hier is die woord -

                    supralapsarianism

                    Wie gaan 'n kans waag?

                    Comment

                    • #11
                      Originally posted by Phil Fourie View Post
                      supralapsarianism

                      Wie gaan 'n kans waag?

                      Ag nee wat, vra 'n moeilike een, dit is te maklik :

                      supralapsarianism : Kondisie wat die rug aantas, veral as die persoon met supralapsia te ver gerek het om die biltong by te kom tydens 'n Rugbywedstryd op Supersport 1

                      Sin : " Ek het my supralaps seergemaak, maar die dokter s ek behoort weer van volgende week af te te kan skottelgoed was. "

                      Sin : Ek is so vet ek het twee jaar laas my supralaps gesien.

                      Comment

                      • #12
                        Ek weet net dit het iets met uitverkiesing te doen... so ek kan seker 'n halwe punt kry?
                        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                        Comment

                        • #13
                          Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                          Ag nee wat, vra 'n moeilike een, dit is te maklik :

                          supralapsarianism : Kondisie wat die rug aantas, veral as die persoon met supralapsia te ver gerek het om die biltong by te kom tydens 'n Rugbywedstryd op Supersport 1

                          Sin : " Ek het my supralaps seergemaak, maar die dokter s ek behoort weer van volgende week af te te kan skottelgoed was. "

                          Sin : Ek is so vet ek het twee jaar laas my supralaps gesien.
                          (Wa's die high-5 smiley?)
                          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                          Comment

                          • #14
                            Fila se antwoord klink amper of dit reg kan wees......... Ek is nie so seker nie, maar ek dink amper dit is een of ander "doctrine". Ek het so 'n vreemde woord gehoor maar ook nie seker of dit eers dieselfde woord is nie....
                            Saved by Grace!

                            Praying for Mieke and Charles
                            Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

                            My testimony
                            http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                            Comment

                            • #15
                              Hie-hie! Ek het gaan kroek- sorry vir die Ingels, Fila, maar as ek dit gaan moet vertaal knoop ek my tong en nog 'n anner paar goeters....

                              Supralapsarianism
                              is the view that God, contemplating man as yet unfallen, chose some to receive eternal life and rejected all others. So a supralapsarian would say that the reprobate (non-elect) vessels of wrath fitted for destruction (Rom. 9:22) were first ordained to that role, and then the means by which they fell into sin was ordained. In other words, supralapsarianism suggests that God's decree of election logically preceded His decree to permit Adam's fall—so that their damnation is first of all an act of divine sovereignty, and only secondarily an act of divine justice."
                              The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                              Comment

                              Working...
                              X