Announcement

Collapse
No announcement yet.

Reëls vir hierdie forum - Lees asseblief.

Collapse
This topic is closed.
X
This is a sticky topic.
X
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Reëls vir hierdie forum - Lees asseblief.

    Die doel van hierdie forum kan die beste opgesom word in hierdie woorde van Paulus, waar hy in 1 Thes 5:11 die volgende sê..., "Daarom, bemoedig mekaar en bou die een die ander op, soos julle ook doen". Elkeen word bemoedig om ge-oefen te raak en om die vrug van die Gees uit te leef, in liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. Terwyl mens gesprek kan voer en selfs debatteer, moet mens nooit vergeet wie en wat ons in Christus Jesus is nie.

    Aan die ander kant, as jyself die werke van die vlees openbaar, soos in Gal 5:19-21 gelys is, naamlik owerspel, hoerery, onreinheid, ongebondenheid; afgodery, towery, vyandskap, twis, jaloersheid, toornigheid, naywer, tweedrag, partyskap; afguns, moord, dronkenskap, brassery en dergelike dinge, kan jy jouself voorberei vir 'n waarskuwing vanaf een van die Administreerders of Moderators op hierdie forum. In eksteem gevalle kan iemand ook verban word.

    Onortodokse leringe van enige van die volgende gelowe of denkwyses, sal verskuif word na die "Kontroverse sake" forum.

    1. Sewende Dag Adventiste (SDA)
    2. Israelvisie / Israelwaarheid (IV/IW)
    3. Jehowa Getuies (JG of JW)
    4. Mormone (LDA)
    5. Enige nie-Christelike geloof soos, Islam, Hindoeïsme, Boedhisme, Wicca, ensovoorts.
    6. Rooms Katolisisme (RKK)
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…


Working...
X