Announcement

Collapse
No announcement yet.

14 Geslagte?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • 14 Geslagte?

    Ek lees gisteraand in my verklarende Bybel dat Mattheus in die geslagsregister van Jesus wat hy vir ons uiteensit in Mattheus hoofstuk 1, sommige geslagte oorgeslaan het om die register te verkort. Nou ek het nie daarmee 'n probleem nie maar wat ek oor wonder is hoekom Mattheus dan in vers 17 so klem l op die 14 gelagte vanaf Abramham tot by Dawid ens. as dit dan nie regtig 14 geslagte was nie?
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  • #2
    Originally posted by Lanie View Post
    Ek lees gisteraand in my verklarende Bybel dat Mattheus in die geslagsregister van Jesus wat hy vir ons uiteensit in Mattheus hoofstuk 1, sommige geslagte oorgeslaan het om die register te verkort. Nou ek het nie daarmee 'n probleem nie maar wat ek oor wonder is hoekom Mattheus dan in vers 17 so klem l op die 14 gelagte vanaf Abramham tot by Dawid ens. as dit dan nie regtig 14 geslagte was nie?
    miskien is die verskil daarin dat die ouens wat die verkalrende Bybel se kommentaar geskryf het nie die Bybel aanvaar nie en wil aanpas, vandaar die , persoonlik dink ek mat 1:17 ? as ek reg verstaan dra meer gesag?aangesien dit God's Woord is
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

    Comment


    • #3
      Wat Willem s is natuurlik baie waar.
      Die hele idee van 14-14-14 is maar net nog 'n manier om aan te toon dat God volkome in beheer is, en nog 'n interesantheid is natuurlik die vroue wat in hierdie register genoem word : nie een van hulle is suiwer Israeli nie en is afstameline van ander volkere ! Selfs die geslagsregister van Jesus dui dus op 'n inklusiewe Evangelie wat nie-heidene, en nie net Israel insluit nie. Wow.

      Comment

      Working...
      X