Announcement

Collapse
No announcement yet.

Job se offers

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Job se offers

    Ek wil weet of enige iemand met my kan gesels oor die offerstelsel wat bestaan het voor die Iraeliete in die woestyn was. Job het brandoffers vir elkeen van sy seuns gebring vir in geval hulle gesondig het. Nou het ek al gehoor dat hierdie praktyk van Job sonde was maar ek is nie seker nie want in Job 2 vers 3 s God vir Satan dat hy Hom teen Job opgehits het om hom te vernietig sonder oorsaak. Was hierdie offers wat Job gebring het sonde of nie?
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  • #2
    Lanie,

    Om die eerlike waarheid te s, was ek glad nie bewus van wat jy in jou plasing skryf nie en sal dit interessant wees om dit te ondersoek. Dit is inteendeel iets wat ek nog nooit oor gedink of gewonder het nie, maar nou dat jy dit noem, maak dit mens nuuskierig.
    The Rapture

    My dearest friends, Im so sorry so sorry
    but I must confess, dont worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    its before Gods wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    its for all the people in the zoo
    think about it and refresh
    you will see theres no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere


    Comment


    • #3
      Ai Ferdi, ek sit met soveel goed waaroor ek wonder... as ek vir elke een 'n draad moet oopmaak dink ek gaan daar sports wees. Ek het eintlik Job begin lees omdat ek besig is met 'n studie van die eenmaal gered, altyd gered lering en toe gee Job my nog iets om oor te wonder..... Eina...my kop!!!......
      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

      Comment


      • #4
        Kain en Abel het brandoffers gebring, asook Noag en Abraham.
        Daar was dus 'n baie duidelike brandofferstelsel in plek gewees ( met God se sen daarop) in Job se tydperk, en laaaaaaaank voor die Israeliete in die woestyn verdwaal het.

        Die Bybel s nie vir ons waar God spesifiek vir pre-Abrahamietiese mense soos Kain, Abel en Noag beveel hoe om 'n brandoffer te bring nie, maar hulle het duidelik hierdie kennis gehad. Ek neem aan dit is dus bloot 'n geval dat die spesifieke moment waar hierdie bevel wel oorgedra is nie deel van die oorspronklike oorvertelings en geskrifte wat Genesis uitmaak was nie.

        Comment

        Working...
        X