Announcement

Collapse
No announcement yet.

Hel

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Hel

    Wat is hel.... is daar net een hel, ??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Daar is verskillende terme wat in die Bybel hiervoor gebruik word, maar ja daar is 'n plek waarin mense ewig gepynig gaan word en ewige verwydering van God sal meemaak.
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

    Comment


    • #3
      Philip mens lees wel van 'n hel met vuur, maar sommige mense s dat hel ook die totale afwesigheid van God is..... deur God verlaat is (Matt 27:46)
      Kon mens hiervan aflei dat dit is wat die geloogsbeleidenis "ter helle neergedaal" na verwys? Sommige mense beweer dat die stelling in die geloofsbeleidenis eintlik net bedoel na die "doderyk" neergedaal het.
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Dit is twee aparte vrae of daar 'n hel is en of Christus daar was (in watter hoedanigheid ook al).

        Op die eerste vraag sal ek "ja" antwoord, hoewel dit nie noodwendig oral "hel" genoem word nie.

        Op die tweede vraag is die bybel nie so duidelik nie. Die betekenis van die verwysings in verband hiermee in die Bybel is nie so voor-die-hand-liggend nie.

        Kyk bv. 1 Pet 3:19; 1 Pt 4:6
        Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

        Comment


        • #5
          Dankie Philip,,,, ,
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Hel

            Daar is die Hel en die doderyk.
            Daar is die Hemel en die paradys
            Daar is nog niemand in die Hel. Die doderyk is 'n bewaarplek vir die ongelowiges. Al die ongelowiges sal opgewek word vir die Wit troon oordeel.
            My vraag. Word die dodes nou al veroordeel deurdat hul noual geskei is van mekaar?

            Comment


            • #7
              Thinus, ek dink dat tyd ophou om te bestaan wanneer mens hierdie realm verlaat
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                Tyd en Lig

                Dit is een ding wat ek nog nie mooi verstaan. Lig (Nie Son) wat God geskape het en "Tyd" God is soos iemand wat 'n tydmasjien het.
                Alwetend, wat gebeur het en nog gaan gebeur.

                Comment


                • #9
                  Lees Lukas 16 vers 19 tot 31

                  http://www.bybel.co.za/search/search...6&resnum=22177

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by lukeskywalker View Post
                    Lees Lukas 16 vers 19 tot 31
                    Lukaslugloper...of hier
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • #11
                      Ek dink in die gedeelte waarna ek verwys het word die hel in redelike detail beskryf

                      Comment

                      Working...
                      X