Announcement

Collapse
No announcement yet.

Help ek verstaan nie

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Help ek verstaan nie

    Mat 23:23 Wee julle, skrifgeleerdes en Farisers, geveinsdes, want julle gee tiendes van kruisement en anys en koljander, en die swaarste van die wet laat julle n: die reg en die barmhartigheid en die trou. Hierdie dinge behoort julle te doen sonder om die ander na te laat.

    Wat is die reg en barmhartogheid en trou?
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  • #2
    Originally posted by Willem View Post
    Mat 23:23 Wee julle, skrifgeleerdes en Farisers, geveinsdes, want julle gee tiendes van kruisement en anys en koljander, en die swaarste van die wet laat julle n: die reg en die barmhartigheid en die trou. Hierdie dinge behoort julle te doen sonder om die ander na te laat.

    Wat is die reg en barmhartogheid en trou?
    geregtigheid, barmhartigheid en betroubaarheid.
    Die Engels s :
    KJV: judgment, mercy, and faith
    BBE: righteousness, and mercy, and faith;
    ASV: justice, and mercy, and faith
    Hollandse Bybel: oordeel, barmhartigheid, en geloof
    Wycliff: doom, and merci, and feith
    Youngs Literal Translation:
    the judgment, and the kindness, and the faith;

    Hier word te velde getrek teen huigelary omdat hulle die wet tot sy uiterste wou nakom, deur tiendes te gee op wat nie eers vereis word nie........ maar die liefde tot G_d en naaste verwaardeloos.
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Ah!

      so die letter word gevolg maar die gees nie...

      Soos ek soek barmhartigheid nie offers nie..

      Dankie
      Dis alles net genade -Ma Grace
      "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

      Comment


      • #4
        Dis hoe ek dit verstaan...... nie te roem op werke nie, maar om wel die gebod van die liefde eerste te stel.
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Re: Help ek verstaan nie

          Sou <G_d> veronderstel wees om 'God' te wees?

          Hoe werk dit?

          Neewat. Dis nie eers om onder die Wet te lewe nie. Dis veel erger.

          God beroem Hom daarop dat Hy sy NAAM aan sy Volk bekend maak.

          Sy profete "Roep U-- HOM--aan" as hulle "U NAAM aanroep".

          God doen sy uiterste bes om Homself aan die mens bekend te stel en aan sy eie Naam geken te word en op sy Naam aangeroep te word.

          Die ironie is die Jode probeer hulle bes om klinkers te vermy.

          Onbegryplik is dit sekere Christene probeer hulle uiterste bes om klinkers te voorsien.

          En geheel en al verwarring is dit dat ander Christene hulle uiterste doen om onwerklike medeklinkers klinkerloos voor te stel.

          Comment


          • #6
            Re: Help ek verstaan nie

            Het u geweet dat Genesis drie verhale van die skepping bevat?

            Comment


            • #7
              Re: Help ek verstaan nie

              Originally posted by Willem View Post
              Ah!

              so die letter word gevolg maar die gees nie...

              Soos ek soek barmhartigheid nie offers nie..

              Dankie
              Hoe werk dit uit dat <die letter> = <offers> en <offers> = <die letter>?

              Comment


              • #8
                Re: Help ek verstaan nie

                Want die <offer(s)> wat God vra, is "barmhartigheid" en "barmhartigheid" is <die letter> wat God vra.

                Comment


                • #9
                  Re: Help ek verstaan nie

                  Originally posted by Ta-An View Post
                  Dis hoe ek dit verstaan...... nie te roem op werke nie, maar om wel die gebod van die liefde eerste te stel.

                  Die definisie vir op werke te roem, is om: Nie die werke van die gebod van die letter nie maar van die liefde, eerste te stel

                  terwyl dit juis is wat NIEMAND doen, f, kn doen nie. Dus is dit die kenmerk van ---soos my blikbrein dit uitgegooi het---, jy wee twat.



                  Comment

                  Working...
                  X