Announcement

Collapse
No announcement yet.

salwing vs seŽning

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • salwing vs seŽning

    ek is opsoek na n verduideliking tussen die verskil om iemand te salf en om iemand the seŽn

  • #2
    Welkom by ons Hanbi! Jou draad is geskuif na 'n forum wat daarby pas en ek is seker jy sal gou agterkom hoe werk alles hier. Ek sal jou graag wil antwoord, maar is net oppad na 'n Bybelstudie toe. Praat later...
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ

    Comment

    • #3
      Ek staan onder korreksie, maar hier is my siening:
      Salwing: Gaan gepaard met 'n olie,,, ingesalf tot 'n posisie van bv. koning
      SeŽninge: Gaan gewoonlik meer gepaard met hand oplegging, seŽnwense kan van geslag tot geslag oorgedra word ..
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor

      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment

      • #4
        Originally posted by Hanbi View Post
        ek is opsoek na n verduideliking tussen die verskil om iemand te salf en om iemand the seŽn
        Hallo Hanbi,

        In kort glo ek 'n salwing is iets permanent of betreklik permanent soos gawes en talente. SeŽn is minder permanent en is iets soos guns of geluk. Dit is hoe dit op die oog-af lyk, maar ek lees egter nog 'n paar artikels en sal hopenlik genoeg verstaan om 'n beter verduideliking te kan gee.
        The Rapture

        My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
        but I must confess, donít worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        itís before Godís wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        itís for all the people in the zoo
        think about it and refreshÖ
        you will see thereís no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhereÖ

        Comment

        • #5
          Hanbi,

          Hier is 'n interessante studie wat jy kan doen. Dit gee die Griekse betekenis van geseŽn en gesalf soos dit in die Nuwe Testament voorkom en ook al die plekke waar dit voorkom. Mens kan vir jou ook al die voorkomste in die Ou Testament weergee, asook die Hebreeuse betekenis.

          GESALF
          STRONGS SE BONDIGE BETEKENIS
          G218
          ]ἀλείφω
          aleiphō
          al-i'-fo
          From G1 (as a particle of union) and the base of G3045; to oil (with perfume): - anoint.

          AANTAL VOORKOMSTE IN NUWE TESTAMENT
          G218
          ἀλείφω
          aleiphō
          Total KJV Occurrences: 9
          anointed, 5

          Mar_6:13, Luk_7:38, Luk_7:46, Joh_12:2-3 (2)
          anoint, 3
          Mat_6:17, Mar_16:1, Luk_7:46
          anointing, 1
          Jam_5:14
          GESEňN
          STRONGS SE BONDIGE BETEKENIS
          G2127
          εὐλογέω
          eulogeō
          yoo-log-eh'-o
          From a compound of G2095 and G3056; to speak well of, that is, (religiously) to bless (thank or invoke a benediction upon, prosper): - bless, praise.

          AANTAL VOORKOMSTE IN NUWE TESTAMENT
          G2127
          εὐλογέω
          eulogeō
          Total KJV Occurrences: 42
          blessed, 30

          Mat_14:19, Mat_21:9, Mat_23:39, Mat_25:34, Mat_26:26, Mar_6:41, Mar_8:7, Mar_10:16, Mar_11:9-10 (2), Mar_14:22, Luk_1:28, Luk_1:42 (2), Luk_2:28, Luk_2:34, Luk_9:16, Luk_13:35, Luk_19:38, Luk_24:30, Luk_24:50-51 (2), Joh_12:13, Gal_3:9, Eph_1:3, Heb_7:1, Heb_7:6-7 (2), Heb_11:20-21 (2)
          bless, 10
          Mat_5:44, Luk_6:28, Act_3:26, Rom_12:14 (2), 1Co_4:12, 1Co_14:16 (2), Heb_6:14, Jam_3:9
          blessing, 1
          Luk_24:53
          praised, 1
          Luk_1:64

          • #6
            Originally posted by CFJ View Post

            WOW! Ferdi, 'n gesalfde van die Here het ons geseŽn met 'n deeglike uiteensetting.

            Dankie daarvoor!

            Anton
            השייך לאלוהים דרך ישו

            Comment

            • #7
              Nog 'n manier om dit te onderskei :

              Salwing van 'n persoon tot voordeel van groep / algemeen ....
              Letterlik : salwing tot koning ....
              Metafories : in spesifieke bediening ....

              Seening oor persoon tot voordeel van individuele persoon of direkte verwante / spesifiek ...
              Seening kan ook gepaard gaan met voorwaardes, wat dit dan in 'n vloek kan omsit wanneer nie nagekom ....

              ( sommige groepe erken ook 'n tydsgebonde "salwing" - metaforiese verwysing van God se teenwoordigheid - wat vir 'n tyd oor 'n persoon of groep mag kom tot bediening van die groep ...... wat uiteinlik ten doel het die verheerliking van God in daardie moment........

              .... haaai, maar ekke kan hoge woorde gebruik !!
              m
              Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

              Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

              Comment

              Working...
              X