Announcement

Collapse
No announcement yet.

Het Jesus alkoholiese wyn gemaak en gedrink?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #31
    Originally posted by mari View Post
    Liewe Johnny ...

    na twee braaie sien jy nu sekr dat daar ander opinies is oor die wyn storie...... jammer, ek kon nie die presentation aflaai nie - my laptop het nie die regte software nie - maar uit dit wat jy aanhaal en die reaksies kan jy seker insien dat van die dinge wat daar gese word nie in konteks met die Woord is nie .....

    ... argumente soos die hierbo aangehaal, poog om "wedergebore kinders van van die Here" terug onder 'n wet te plaas, wat op die einde ten doel het VEROORDELING : hy drink wyn, so hy's nie 'n Christin nie, ek is beter want ek drink nie......

    as 'n glasie wyn vir jou 'n struikelblok is, bly weg, dis OK .......
    as jy nie by een kan bly nie, bly liewer weg, dis veiliger ....
    maar as jy 'n broer in Christus 'n glasie sien klink saam met vriende of by 'n ete, of met 'n bier om die braai vuurtjie, moenie meerwarig voel nie ...... ( en kyk mooi - jy mag dalk oplet dat Jesus saam daar is.... ) ....

    watookal jy doen, doen dit tot eer van die Here, en jy's op die regte pad.....

    .... m
    Mari, daar sal baie opinies wees oor wyn gebruik. Wat Philip se dat Jesus wel alcohol gedrink het sal ek beslis verder gaan navors. Dit druis vir my heeltemal in teen waarvoor Christus staan. Gee my maar 'n tydjie kans dan sien ons wat ek kan uitrig. Niemand sal seker hel toe gaan omdat hy 'n bier drink nie. Ek hat BAIE gedrink voor my wedergeboorte. Na dit kom jy op 'n staduim waar jy werk aan jou Heiligmaking....dan is dit nie meer jy MAG of KAN nie meer drink nie......maar jy WIL nie meer drink nie. Daar is 'n verskil! Dit is vir my wat Heiligmaking is...om ontslae te raak van al die suurdeeg in 'n mens se lewe, stukkie vir stukkie.

    Comment

    • #32
      Volg gerus hierdie skakel vir goeie navorsing oor die "wyn" wat Jesus gemaak het.

      http://www.robertroberg.com/writings/wine.html

      Comment

      • #33
        Originally posted by Johnny View Post
        Na dit kom jy op 'n staduim waar jy werk aan jou Heiligmaking....dan is dit nie meer jy MAG of KAN nie meer drink nie......maar jy WIL nie meer drink nie. Daar is 'n verskil! Dit is vir my wat Heiligmaking is...om ontslae te raak van al die suurdeeg in 'n mens se lewe, stukkie vir stukkie.

        Johnny,
        Ek het al ges dat ek so half en half apaties staan teenoor hierdie kwessie, maar ek dink met bogenoemde het jy tog 'n baie goeie punt beet.
        Ek wonder of mens nie dan rook ook onder hierdie onderwerp kan plaas nie ? As Jesus dan wel alkohol gedrink het, het Hy gerook ook ? (Altwee is verslawende gewoontes)

        NS : Ek s onder geen omstandighede dat mens hel toe gaan as jy drink en/of rook nie .....maar dit is nie die punt nie, die vraag is of dit iets is wat Jesus sou doen of nie ..... wat blote spekulasie blyk te wees omrede daar nie regtig konkrete uitsprake is in die Bybel hieroor nie.

        Comment

        • #34
          Originally posted by Die Filadelfieer View Post

          Fila, ek glo nie in telepatie en daardie goeters nie, maar ek worstel met dieselfde gedagte vandat Philip gese het Jesus het nie net alkohol gemaak nie, maar ook gedrink. Dit steek REGTIG dwars in my krop en ek voel "hartseer" binne in my. Ek het werk toe gery met die ding in my kop. Ek het self gedrink. Daar is meer mense wat rook as hulle drink, as wat daar mense is wat drink omdat hulle rook. Ek kon netnie 'n sigaret uitlos as ek begin drink nie. Het nie gerook as ek nie drink nie.

          Nou vra ek ook, as ons se Jesus het gedrink...het Hy dan nie miskien ook gerook nie....of het Hy nie miskien ook......, NEE ek sal dit liewer nie se nie. Hy wat GEEN sonde gehad het nie. Hoe kon Hy iets maak wat soveel negatiewe, gebroke, hartseer dinge in die wereld sou voortbring? Dit is mos nie God se karakter nie!

          Probeer ons nie maar om ons eie Jesus te skep om by ons sondige natuur en lewenswyse aan te pas nie? Ek kan getuig, dit is NIE maklik om op te hou drink of rook nie. Ek wil gou 'n verhaal vertel.

          Op 'n koue winters dag sit 'n man in die kroeg. Meteens ruk sy dogtertjie aan sy baadtjie. Met skok vra die pa: "Hoe het jy my hier opgespoor?". Die dogtertjie antwoord: "Ek het pappa se voetspore in die sneeu gevolg het sy geantwoord."

          Is dit regtig die voetspore wat Jesus vir ons sou los....na die naaste "kroeg".

          As Jesus dan alkohol gemaak het, dan sal Hy eendag voor die regterstoel moet verantwoording aanvaar vir die volgende statistiek omdat Hy alkohol gemaak het? Sal Hy waarlik so iets toelaat?

          Alcohol-related crime

          The links between alcohol and violence are well established. But we are determined to rid our streets of this growing problem.
          Facts & figures
          • <LI minmax_bound="true">in nearly half (45%) of all violent incidents, victims believed offenders to be under the influence of alcohol <LI minmax_bound="true">this figure rose to 58% in cases of attacks by people they did not know <LI minmax_bound="true">37% of domestic violence cases involve alcohol
          • in nearly a million violent attacks in 2007-08, the aggressors were believed to be drunk
          (Source: British Crime Survey 2007/08)

          Action for a Sober South Africa

          Morojele, Alcohol and Drug Research Unit, South African Medial Research Council Jernigan, Johns Hopkins Bloomberg School of Public Health, USA
          Figures collected by the UN suggest that South Africa has one of the highest rates for murder and other crimes of voilence in the world and alcohol is deeply implicated. Here Charles Parry, Neo Morojele and David Jernigan, describe the problems and what needs to be done.
          http://www.ias.org.uk/resources/publ...00901_p10.html

          Comment

          • #35
            Het Jesus koffie gedrink ? .......

            Begin jy jou dag met 'n kafien skop, of Woord ?? .....

            ....m
            Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

            Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

            Comment

            • #36
              Originally posted by mari View Post
              Het Jesus koffie gedrink ? .......
              Ek weet jy is nie heeltemal ernstig nie Mari, maar mens kan dit seker vra, sou Jesus enige stimulant ingeneem het ?

              Op 'n ander noot, en heeltemal van die punt af, het die mense in daardie omgewing en tyd koffie geken ?

              Comment

              • #37
                Originally posted by mari View Post
                Het Jesus koffie gedrink ? .......

                Begin jy jou dag met 'n kafien skop, of Woord ?? .....

                ....m
                As 'n huisgesin bid ons saam voor ons uitmekaar gaan en my eerste koffie skop is by die werk, alhowel ek halfpad werk toe al ontrekkings simptome kry omdat ek nie by die huis koffie eerste gehad het nie.

                Comment

                • #38
                  Originally posted by Johnny View Post
                  As 'n huisgesin bid ons saam voor ons uitmekaar gaan en my eerste koffie skop is by die werk, alhowel ek halfpad werk toe al ontrekkings simptome kry omdat ek nie by die huis koffie eerste gehad het nie.

                  alkohol is 'n "downer" ..... maak jou rustig ..... te veel = te rustig .....
                  Kafieen is 'n "upper" .... stimulant ...... te veel het ook sy nadele .....

                  beide is verslawend met verkeerde gebruik ...... nes Coke ......

                  as Jesus vandag in ons tyd geleef het, dink julle hy sou koffie gedrink het , wat van Coca Cola ? ......

                  ... m
                  Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                  Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                  Comment

                  • #39

                    Het hulle nie al koffie daardie tyd gehad nie? In elk geval, koffie laat my nie sondig nie.

                    Comment

                    • #40
                      Originally posted by Johnny View Post
                      ........., koffie laat my nie sondig nie.

                      "Onttrekkingsimtome" dui mos op afhanklikheid ....... dan nie ? ...

                      anyways ....

                      ekke drink 'n glasie wyn om te ontspan voor slaaptyd ...
                      jy drink 'n koppie koffie om aan die gang te kom in die oggend ...

                      wie sondig , en waarom ? ....

                      en na 4 koppies koffie, reg na mekaar, kan 'n humeur bietjie kort raak.....

                      ..... m
                      Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                      Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                      Comment

                      • #41
                        Originally posted by mari View Post
                        "Onttrekkingsimtome" dui mos op afhanklikheid ....... dan nie ? ...

                        anyways ....

                        ekke drink 'n glasie wyn om te ontspan voor slaaptyd ...
                        jy drink 'n koppie koffie om aan die gang te kom in die oggend ...

                        wie sondig , en waarom ? ....

                        en na 4 koppies koffie, reg na mekaar, kan 'n humeur bietjie kort raak.....

                        ..... m
                        Ja, 4 koppies 'n dag....sonder Eish!

                        Comment

                        • #42
                          Bespreking het Jesus alkohol....

                          Hi almal

                          Henry, die ouens wat met wyn kook dat die vlamme so staan het nie dieselfde finansiele minister as ons nie.

                          Johnny, jy het vir jouself die mooiste beeld gevorm van Jesus, en dit is reg so, want Hy was sonder sonde en God is perfek. En Hy het die wil van die Vader gedoen.

                          Wat my pla oor statistieke is dat dit alle mense betrek, hetsy landelik, of in dorpe. Ek dink 'n beter prentjie sou na vore kom as mens verdere groeperings toepas, soos in gelowiges, en nie gelowiges. As voorbeeld, ek weet van 'n dorp waar die egskeiding syfer 4 uit elke 5 huwelike is. In 'n ander dorp weer (+/- 4000 inwoners) is dit blykbaar die "in" ding om lesbian te wees onder die skoliere. Net so om jou 'n idee te gee, ek weet van ander ook. Ek meen, wat se gemeenskap het ek met die wat nie glo nie? Ek drink my bier (4-5% alkohol) teenoor wyn (14% alkohol Light guaranteed)?

                          Telepatie:- lees hierdie vers:-
                          Handelinge 21:4 En nadat ons die dissipels gevind het, het ons daar sewe dae gebly; en hulle het vir Paulus deur die Gees ges om nie op te gaan na Jerusalem nie.
                          Is deur die Gees ges telepatie? 'n Gemaakte woord wat die waarsers gesteel het?

                          Terug na die wyn / alkohol en die waarom?
                          Joh 3:12 As Ek julle van die aardse dinge vertel en julle nie glo nie, hoe sal julle glo as Ek julle van die hemelse vertel?
                          Joh 1:1In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.
                          Joh 1:2 Hy was in die begin by God.
                          Joh 1:3 Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie.
                          Joh 1:4 In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense.
                          Joh 1:5 En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie.
                          Isa 54:16 Kyk, k het die smid geskape wat die koolvuur aanblaas en n wapen voortbring volgens sy ambag; ook het k die verderwer geskape om te verniel.
                          Ek luister 'n diens, en dit gaan daarom dat die verderwer en satan een en dieselfde is, deur God geskape.

                          Vers 17 gee die uitkoms.

                          Fila, check hierdie ene as verslawing "ek MOET jou DIT eers gou vertel (skinder) Oh, ek wens ek het dit gehad (naywer, begeerte) ens. Galasiers 5:19 - 21 Ek dink dis al ons "bedekte" verslawings.

                          Mari - Hmm.. slim vang sy baas, -> Beide, daar is skop in albei! Die een weer af, die woord bly staan.

                          Hennie

                          Comment

                          • #43
                            Mari

                            As my vrou vir my kwaad is kry sy ook ontrekking simptome, is dit ook afhanklikheid???

                            Comment

                            • #44
                              Originally posted by Hennie du Buisson View Post
                              Mari

                              As my vrou vir my kwaad is kry sy ook ontrekking simptome, is dit ook afhanklikheid???
                              Onttrekkingsimptome of stil-stuipe?

                              Vroue onttrek nie uit 'n argument nie. Hulle her-groepeer!

                              Anton
                              השייך לאלוהים דרך ישו

                              Comment

                              • #45
                                Originally posted by Hennie du Buisson View Post
                                Fila, check hierdie ene as verslawing "ek MOET jou DIT eers gou vertel (skinder) Oh, ek wens ek het dit gehad (naywer, begeerte) ens. Galasiers 5:19 - 21 Ek dink dis al ons "bedekte" verslawings.
                                Skerp Hennie ! 'n Mooi lysie van vleeslike "verslawings" waaraan ons almal skuldig is :

                                En die werke van die vlees is openbaar, naamlik owerspel, hoerery, onreinheid, ongebondenheid;afgodery, towery, vyandskap, twis, jaloersheid, toornigheid, naywer, tweedrag, partyskap; afguns, moord, dronkenskap, brassery en dergelike dinge, waarvan ek julle vooraf s, soos ek al vroer ges het, dat die wat sulke dinge doen, die koninkryk van God nie sal berwe nie.

                                Comment

                                Working...
                                X