Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die G_d van Abraham Isak en Jakob

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die G_d van Abraham Isak en Jakob

    Op wie is die eersgeboortereg na Jakob oorgedra....
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Nog 'n vraag. Wat was die eersgeboortereg? Watter voorregte het daarmee saamgegaan? Ek weet nie.

    Comment


    • #3
      Originally posted by Henry View Post
      Ek weet nie.
      Is jy nie nou deel van die choir nie??
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Originally posted by Ta-An View Post
        Is jy nie nou deel van die choir nie??
        Ek is bietjie op verlof, want ek het met die optrede voor die pous drooggemaak.

        Comment


        • #5
          Originally posted by Henry View Post
          Ek is bietjie op verlof, want ek het met die optrede voor die pous drooggemaak.
          Jaaaaaa broer Henery ...

          Okay

          In OT is die oudste seun geseŽn...Lees maar Jakob en Esau die gekonkel steel van blessings.... hoe houdend/bindend so 'n SeŽning was/is.. want dit was spesiaal vir die eers geborene gewees....

          Watter seŽn is oorgedra deur die stamvader seŽn...?
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Die seŽn moes bindend gewees het, want kyk hoe het Esau vir Isak gesmeek om hom ook te seŽn.

            Comment


            • #7
              Originally posted by Henry View Post
              Die seŽn moes bindend gewees het, want kyk hoe het Esau vir Isak gesmeek om hom ook te seŽn.
              Absoluut, en kyk nou na wat met Jakob se seŽn gebeur.... Josef se jongste seun kry dit

              Die stamvader seŽn.....
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8


                Het gesoek vir off topic,,, maar nou ja.

                Oor die seen. Die laaste keer wat ek my ma gesien het , het ek haar gevra om my te "seen"( snaaks genoeg oor Abaraham en Jakob en Esau gelees dink ek ) Ek het dit as't ware verstaan as, wat sy vir my wil he wat sy vir God in gebed vra en oor my bid en so vir haar verduidelik.

                was seker die mees amazing oomblik ooit tussen ons ( kan nie die geboorte onthou nie , so die tel nie ) dis iets wat ek die Here voor moet dankie se, maar hoe doen ek dit? Dis soos Jesus se kruisdood , iets so kosbaar en onverdiend wat mens seker nooit voor genoeg kan dankie se nie. ( ek probeer nie die twee vergelyk/gelykstel nie, net dat mens soms nooit sal voel dat dankie genoeg is nie, omdat iets so kosbaar is/was )

                Nou dink ek ook, dat dit gehelp het dat ek haar dood ook kon verwerk toe ek Here gevra het om dit weg te vat , want ek kon nie toe daarmee "deal" nie en ek weet mos sy is by Hom. Amazing hoe Hy goed lank voor tyd al in plek stel om later dinge makliker te maak of te laat werk.. dis 3?4 jaar later en ek sien dit nou eers raak.
                Dis alles net genade -Ma Grace
                "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

                Comment


                • #9
                  Originally posted by Willem View Post
                  dis 3?4 jaar later en ek sien dit nou eers raak.
                  Dankie dat jy die met ons deel
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by Henry View Post
                    Die seŽn moes bindend gewees het, want kyk hoe het Esau vir Isak gesmeek om hom ook te seŽn.

                    Ek stem heeltemal saam, en natuurlik moes vloeke ook bindend gewees het reg ? (Noag as voorbeeld ? ) Wat het verander dat seeninge en vloeke nie meer so bindend is as wat dit was nie, of is die status quo nog dieselfde ?

                    Comment


                    • #11
                      Interesant: Jakob het sy Vader bedrieg deur met die vel van ‘n bok aan te trek en jare later het sy seuns hom bedieg deur ‘n bok se bloed op Josef se kleed te bevlek.

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                        Ek stem heeltemal saam, en natuurlik moes vloeke ook bindend gewees het reg ? (Noag as voorbeeld ? ) Wat het verander dat seeninge en vloeke nie meer so bindend is as wat dit was nie, of is die status quo nog dieselfde ?
                        Christus!!

                        (Gal 3:13) Christus het ons losgekoop van die vloek van die wet deur vir ons ‘n vloek te word—want daar is geskrywe: Vervloek is elkeen wat aan ‘n hout hang.

                        Ek dink hierdie teks verwys spesifiek na die vloeke in Deut 28. Kan ons dit van toepassing maak op ander vloeke ook?

                        Comment

                        Working...
                        X