Announcement

Collapse
No announcement yet.

Hoeveel malles is op die forum?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Hoeveel malles is op die forum?

    Ek het iewers gelees dat the definition of insanity is doing the same thing over and over and expecting a different result every time.

    Ek merk iets soortgelyk hier op. Bybelversies word aangehaal om te bewys dat dit God se wil is dat dit met jou sleg gaan op hierdie ou tranedal. (Die Bybel is God se wil!!!) Dan tref disasater jou en dan bid jy om uitkoms. Kyk maar na die gebedsversoeke. Hoe de swernoot werk mense se koppe? Dan bid jy mos teen God se wil.

    Ek laat julle met Jak 1: 6-7 Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word. Want di mens moenie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie

    Hoe kan jy in geloof bid vir "goeie dinge" as jy glo dat God se wil "slegte dinge" is?

    Wonder maar net.
    Last edited by Henry; Jun 11 2009, 06:47 PM.

  • #2
    God se VOLMAAKTE WIL!

    Rom 12:1-2 AOV
    (1) Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens.
    (2) En word nie aan hierdie wreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.

    Een van die eienskappe van God se wil is dat dit n volmaakte wil is! God se wil is volmaak! Geen swak plek nie! Nie uit balans nie! Nie hier goed en daar sleg nie! GOD se WIL is 100% volmaak!

    Rom 8:28-29 AOV
    (28) En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.
    (29) Want die wat Hy vantevore geken het, di het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders;

    Alles waarmee God met die ware weergebore Christen handel het net een doel! Om hom of haar gelykvormig aan die beeld van Christus te maak.

    Comment


    • #3
      As dit Sy volmaakte wil is dat jy moet "suffer" waarvoor bid jy dan vir uitkoms? Is dit nie bietjie crazy nie?

      Comment


      • #4
        Want 80% van die keer was dit nie GOD se wil nie maar jou eie dade! Ook praat God van hulle wat hom liefhet. Daar is baie faktore wat n rol speel en ondervinding het bewys dat dit meeste deur jou eie doen en late is. Jou keuses. Sonde! Die vraag is, wandel jy in God se wil? Ek kan nie n bank gaan roof en dan bid dat dit in God se wil is nie. En wanneer hulle my skiet dan was God nou verkeerd.

        Comment


        • #5
          Originally posted by Henry View Post
          As dit Sy volmaakte wil is dat jy moet "suffer" waarvoor bid jy dan vir uitkoms? Is dit nie bietjie crazy nie?
          Tog as dit sy volmaakte wil is, sal ek eerder bid dat HY dit wat die einddoel is te bereik (gelykvormig aan Christus) as om nie te suffer nie! Ek bid gereeld dat die HERE mense in chaos moet dompel want dis daar waar die maskers afkom.

          Comment


          • #6
            Originally posted by Wilderness Voice View Post
            Tog as dit sy volmaakte wil is, sal ek eerder bid dat HY dit wat die einddoel is te bereik (gelykvormig aan Christus) as om nie te suffer nie! Ek bid gereeld dat die HERE mense in chaos moet dompel want dis daar waar die maskers afkom.
            My ou maat, jy het die kat aan die stert beet. Ek gaan nou begin bid dat daai gebede van jou nie verhoor word nie.
            Last edited by Die Filadelfieer; Jun 11 2009, 10:09 AM. Reason: stert is 'n soveel mooier woord .... :)

            Comment


            • #7
              Natuurlik sal iemand so reageer as hy nie die waarde van die ewigheid besef of die groot werklikheid van wat sonde aan die mens gedoen het nie. Dis verskoon ek jou opmerking!

              Comment


              • #8
                Originally posted by Wilderness Voice View Post
                Natuurlik sal iemand so reageer as hy nie die waarde van die ewigheid besef of die groot werklikheid van wat sonde aan die mens gedoen het nie. Dis verskoon ek jou opmerking!
                Ek het my met my aansluiting hier voorgeneem om nie in 'n stryery ingetrek te word nie. Dus laat ek my gesprek met jou daar, maar ek wil graag hoor wat die ander dink.

                Comment


                • #9

                  Een van die eienskappe van God se wil is dat dit n volmaakte wil is! God se wil is volmaak! Geen swak plek nie! Nie uit balans nie! Nie hier goed en daar sleg nie! GOD se WIL is 100% volmaak!
                  Nee, dis nie reg nie. Goed is nie welgevallig nie en welgevallig is nie volmaak nie. Dus is goed nie volmaak nie. Elementre logika. Gaan kyk weer na die oorspronklike Grieks.

                  Eish, hier verbreek ek my voorneme. Gelukkig is God nie soos ou Henry nie.

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by Henry View Post
                    Gaan kyk weer na die oorspronklike Grieks.
                    Ek ken nie Grieks nie,,,, dis heeltemal Chinese vir my
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by Ta-An View Post
                      Ek ken nie Grieks nie,,,, dis heeltemal Chinese vir my
                      Ich liebe dich ook.

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by Henry View Post
                        Ich liebe dich ook.
                        Aval, ani ohevet otcha
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor


                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by Ta-An View Post
                          Aval, ani ohevet otcha
                          Is dit mal taal??

                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by Henry View Post
                            Is dit mal taal??
                            Dit dear Henry is Hebreeus

                            Weet jy wat ek kyk op die oomblik na die gebruik van die woord "fool" oftewel "dwaas", wat ons so maklik mee los op die tong loop..... of om vir iemand te s dat hy 'n le kop het of 'n "good-for-nothing" is.... en boeta, dis warm plek toe daai, gaan kyk hier
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor


                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by Ta-An View Post
                              Dit dear Henry is Hebreeus
                              Hebreeus gebruik nie ons alfabet nie!! Getranslitereer miskien??

                              Comment

                              Working...
                              X