Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wat sę die Bybel....

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Wat sę die Bybel....

    .... hoe mag jy iemand nie noem nie....??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Originally posted by Ta-An View Post
    .... hoe mag jy iemand nie noem nie....??
    Rabbi, Vader, Leermeester (Matt 23:8-10)

    En dan se die Woord:
    23:11 Maar die grootste van julle moet jul dienaar wees.
    23:12 Wie homself verhoog, sal verneder word, en wie homself verneder, sal verhoog word.

    Anton
    השייך לאלוהים דרך ישו

    Comment


    • #3
      Nee Anton,,,,, daar is 'n ander verwysing en ek kry dit nie...
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Okay het dit gekry....Matt 5:22 Maar Ek sę vir julle dat elkeen wat vir sy broeder sonder rede kwaad is, verantwoording moet doen voor die gereg; en elkeen wat vir sy broeder sę: Raka! moet verantwoording doen voor die Groot Raad; en elkeen wat sę: Jou dwaas! moet verantwoording doen in die helse vuur.
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Om iemand te disgrace deur insulting comments toe te voeg, is so gelyk aan om iemand te moor met jou woorde..... alhoewel dit nie die woorde wat gebruik word self is nie, maar die onderliggende emosie wat as sonde tel...
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Originally posted by Ta-An View Post
            Om iemand te disgrace deur insulting comments toe te voeg, is so gelyk aan om iemand te moor met jou woorde..... alhoewel dit nie die woorde wat gebruik word self is nie, maar die onderliggende emosie wat as sonde tel...
            Ta-An, Jou woorde is tog belangrik. Kyk hier, Maar Ek sę vir julle dat van elke ydele woord wat die mense praat, daarvan moet hulle rekenskap gee in die oordeelsdag. Want uit jou woorde sal jy geregverdig word, en uit jou woorde sal jy veroordeel word.

            Iemand het eenmaal gesę, with words we make love and with words we crush hearts.

            Comment


            • #7
              Originally posted by Henry View Post
              Ta-An, Jou woorde is tog belangrik. Kyk hier, Maar Ek sę vir julle dat van elke ydele woord wat die mense praat, daarvan moet hulle rekenskap gee in die oordeelsdag. Want uit jou woorde sal jy geregverdig word, en uit jou woorde sal jy veroordeel word.

              Iemand het eenmaal gesę, with words we make love and with words we crush hearts.
              Sticks and stones.......
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                Originally posted by Ta-An View Post
                Sticks and stones.......
                Einste, dis 'n leuen daai.

                Comment

                Working...
                X