Announcement

Collapse
No announcement yet.

Gesalfde Een

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Gesalfde Een

    Na Jesus word verwys as die Gesalfde een...
    Wat beteken dit....??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Originally posted by Ta-An View Post
    Na Jesus word verwys as die Gesalfde een...
    Wat beteken dit....??
    Is dit 'n strikvraag of weet jy rêrig nie?

    Comment


    • #3
      Originally posted by Henry View Post
      Is dit 'n strikvraag of weet jy rêrig nie?
      Ek wil hoor wat julle sê...... want ek het twee verskillende antwoorde
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Het op internet gekry.

        Omdat Hy deur God die Vader bestem en aangestel en met die Heilige Gees gesalf is tot ons hoogste Profeet en Leraar, wat aan ons die verborge raad en wil van God aangaande ons verlossing ten volle bekend gemaak het; tot ons enigste Hoëpriester, wat ons met die enige offer van sy liggaam verlos het en met sy voorbidding gedurigdeur by die Vader vir ons intree; tot ons ewige Koning, wat ons met sy Woord en Gees regeer en ons by die verlossing wat verwerf is, beskerm en bewaar.

        Comment


        • #5
          Dis een verklaring, geslaf tot 'n posisie

          .... die ander oor die olie van die Olyfboom waarop die kruisiging plaas gevind het.
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Originally posted by ta-an View Post
            dis een verklaring, geslaf tot 'n posisie

            .... Die ander oor die olie van die olyfboom waarop die kruisiging plaas gevind het.
            wow! .
            השייך לאלוהים דרך ישו

            Comment


            • #7
              'n Paar mooi verse....

              Mar 14:8 Wat sy kon, het sy gedoen. Sy het vooruit al my liggaam vir die begrafnis gesalf.
              Luk 4:18 Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees;
              Heb 1:9 U het geregtigheid liefgehad en ongeregtigheid gehaat; daarom het, o God, u God U gesalf met vreugde-olie bo u metgeselle;

              Comment


              • #8
                En na as mens dink oor die salwing wat sou plaasvind na die begrafnis Markus 16:1 En toe die sabbat verby was, het Maria Magdaléna en Maria, die moeder van Jakobus, en Salóme speserye gekoop om Hom te gaan salf.
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment

                Working...
                X