Announcement

Collapse
No announcement yet.

Raak my nie aan nie.

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Raak my nie aan nie.

    Jesus sę vir Maria,
    (Joh 20:17) Jesus sę vir haar: Raak My nie aan nie, want Ek het nog nie opgevaar na my Vader nie; maar gaan na my broeders en sę vir hulle: Ek vaar op na my Vader en julle Vader, en my God en julle God.

    'n Paar dae later sę Hy, (Joh 20:27) Daarna sę Hy vir Thomas: Bring jou vinger hier, en kyk na my hande; en bring jou hand en steek dit in my sy; en moenie ongelowig wees nie, maar gelowig.

    Waarom mag Thomas hom aanraak, maar Maria nie?
    Last edited by Henry; Jun 14th 2009, 11:58 AM.

  • #2
    Dis mos logies, Henry, toe die ander HOM mag aanraak was HY reeds by die Vader. Daar was 'n teitsverloop tussen die 2 gebeurtenisse.

    Comment


    • #3
      Originally posted by marline View Post
      Dis mos logies, Henry, toe die ander HOM mag aanraak was HY reeds by die Vader. Daar was 'n tydsverloop tussen die 2 gebeurtenisse.
      So, Hy is gou gou hemel toe en toe kom Hy terug!! Ek wonder wat het Hy daar gaan maak.

      Comment


      • #4
        Dear Henery

        Volgens Matt, het hulle Sy voete aangeraak en gebid...

        Wat sę die Grieks??
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Weet jy wat..... miskien wou Maria, soos 'n vrou dalk sou doen Hom vashou sodat Hy nie weer weg gaan nie....vasklou.... waar vir Thomas het dit gegaan oor bevestiging van geloof
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Originally posted by Ta-An View Post
            Dear Henery

            Volgens Matt, het hulle Sy voete aangeraak en gebid...

            Wat sę die Grieks??
            Ek is jammer as ek jou onder die indruk gebring het dat ek Grieks ken. Ek gebruik maar net Strongs en as dit by die nuanses van die taal kom, I am stumped.

            Dis die ander weergawe van die opstanding. Moontlik kan mens dieselfde daaruit aflei, maar ek wil nie goeters in die teks inlees wat nie daar staan nie.

            Comment


            • #7
              Originally posted by Ta-An View Post
              Weet jy wat..... miskien wou Maria, soos 'n vrou dalk sou doen Hom vashou sodat Hy nie weer weg gaan nie....vasklou.... waar vir Thomas het dit gegaan oor bevestiging van geloof
              Dis net een van daai "nice to know" goed en geensins belangrik nie. Of is dit dalk? Weetie.

              Comment


              • #8
                Maria het dit nie betwyfel dat dit Hy was nie, Thomas het getwyfel...
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • #9
                  Originally posted by Ta-An View Post
                  Maria het dit nie betwyfel dat dit Hy was nie, Thomas het getwyfel...
                  (Joh 20:17) Jesus sę vir haar: Raak My nie aan nie, want Ek het nog nie opgevaar na my Vader nie; maar gaan na my broeders en sę vir hulle: Ek vaar op na my Vader en julle Vader, en my God en julle God.

                  Ek lei hieruit af dat sy Hom nie moet aanraak nie omdat Hy nog nie opgevaar het nie. Maar dan sę Hy "gaan sę vir hulle ek gaan gou gou* opvaar."

                  * Ek het dit bygevoeg ter wille van 'n verduideliking oor hoe ek dink. Ek kan verkeerd wees, maar dis maar net 'n interessante ding wat ek opgemerk het en soos Fila iewers gesę het, Niks staan sonder rede in die Bybel nie.

                  Comment


                  • #10
                    Hier is 'n R20 CD wat jou dalk gaan help
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by Ta-An View Post
                      Hier is 'n R20 CD wat jou dalk gaan help
                      Antwoord hulle daai vraag op die CD?

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by Henry View Post
                        (Joh 20:17) Jesus sę vir haar: Raak My nie aan nie, want Ek het nog nie opgevaar na my Vader nie; maar gaan na my broeders en sę vir hulle: Ek vaar op na my Vader en julle Vader, en my God en julle God.

                        Ek lei hieruit af dat sy Hom nie moet aanraak nie omdat Hy nog nie opgevaar het nie. Maar dan sę Hy "gaan sę vir hulle ek gaan gou gou* opvaar."

                        * Ek het dit bygevoeg ter wille van 'n verduideliking oor hoe ek dink. Ek kan verkeerd wees, maar dis maar net 'n interessante ding wat ek opgemerk het en soos Fila iewers gesę het, Niks staan sonder rede in die Bybel nie.
                        Neeeee,Henery, hy het eers 40 dae na sy opstanding opgevaar
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor


                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by Ta-An View Post
                          Neeeee,Henery, hy het eers 40 dae na sy opstanding opgevaar
                          Iets maak dan nie sin nie. Sien jy wat?

                          Comment


                          • #14
                            Niks in gou-gou nie
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor


                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by Ta-An View Post
                              Niks in gou-gou nie
                              Nee man, lees die eerste pos.

                              Comment

                              Working...
                              X