Announcement

Collapse
No announcement yet.

Hoe bang is jy?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Hoe bang is jy?

    Ek lees in hierdie berig dat hierdie man verskriklik bang was. Waarvoor? Vir die dood miskien? Wat dan van Hebrers 2:14-15? Aangesien die kinders dan vlees en bloed deelagtig is, het Hy dit ook op dieselfde manier deelagtig geword, sodat Hy deur die dood hom tot niet kon maak wat mag oor die dood het—dit is die duiwel— en almal kon bevry wat hulle hele lewe lank uit vrees vir die dood aan slawerny onderworpe was.

    Wie is bang om dood te gaan? Wie sien uit daarna? Wie warrie nie eintlik daaroor nie?

  • #2
    Ek is bang oor die hoe van dood gaan.....
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Originally posted by Ta-An View Post
      Ek is bang oor die hoe van dood gaan.....
      Bang dat dit pynlik en stadig is?

      Comment


      • #4
        Henry...ons bly in Afrika...... en die maniere waarop mense deesdae dood gaan, is skrikwekkend!!

        Ek weet Ps 23 s:"Al gaan ek deur die dal van Doodskaduwee, U is met my..." Ek weet dit,,,,,, die kat het nou die aand my kamerdeur oop gedruk, ek was so bang, ek het dadelik begin bid, ek was te bang om te roer in my bed toe voel ek iets op die bed.... ek was vrek bang....... ek het sommer ophou asem haal.... en so aan die slaap geraak.... later wakker geword want ek was selfs te bang om die elektriese kombers af te skakel, het so broei broei aan die slaap geraak,,,, toe ek later wakker word, en nog lewe, het ek die kombers eers afgeskakel....
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Henry,

          Ek het die berig gelees - die arme ou besef nie eers dat die Here sy gebed gehoor het nie!

          Ek is eerlik nie bang om dood te gaan nie, maar ek stem met An saam - die onsekerheid oor hoe maak mens skrikkerig.

          Blykbaar staan daar 366 keer in die Bybel dat ons nie moet vrees nie. Een vir elke dag, insluitend die skrikkeljaar! Vrees is seker maar 'n vorm van ongeloof, maar die vlees is mos maar swak, en die oorlewingsinstink is groot!

          Anton
          השייך לאלוהים דרך ישו

          Comment


          • #6
            Henry,

            Na aanleiding van my vorige inset: Ek sien hierdie in vanoggend se nuus:

            http://www.iol.co.za/index.php?set_i...2016777C630332

            Die ou weet dat God hom gespaar het!

            Anton
            השייך לאלוהים דרך ישו

            Comment


            • #7
              Ek lees 'n boek oor "Worship" danse, en daar lees ek die enkel sin raak, aan die einde van 'n bladsy, soort van 'signature'.... " Are you lacking anything in your life? Check your level of fear, it may need adjusting"

              Vrees steel/beroof mens van lewens vreugde
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                Ek is nie bang vir die goed in die wereld daar buite nie omdat die Here by my is. Ons hoef nie vir die dood bang te wees nie want as ons wat in Jesus glo op aarde dood gaan gaan ons hemel toe.

                Comment


                • #9
                  As ek die moet gaan doen is ek binne sekondes by my Skepper.

                  Comment


                  • #10
                    Ek en jy altwee, Henry.
                    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                    Comment


                    • #11
                      Wow Henry, ek maak my beste broek vuil as ek daar moet staan , maar ek wil die Heilige Vrees vir die Here he en Hom alleen vrees... dis die begin van wysheid het ek gelees..
                      Dis alles net genade -Ma Grace
                      "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

                      Comment


                      • #12
                        Vroer was ek nooit bang vir doodgaan nie. Ek het altyd geglo ek sal die ewige lewe berwe. Maar 'n paar maande gelede het 'n ander vrou in my slaai begin krap en kan nie my man uitlos nie. Hy geniet natuurlik vreeslik die aandag en is gereeld by haar. Van toe af het ek die lelikste gedagtes oor haar en s die vreeslikste goed van haar. Ek het al hoeveel keer die Here gevra hy moet my vergewe en help dat ek nie meer die haat gevoel in my sal he nie. Daar lees ek toe 1 Joh 3:15 wat s dat die een wat sy broer of suster haat nie deel het aan die ewige lewe nie. Van toe af is ek vreeslik bang vir doodgaan, want ek weet ek haat daardie ander vrou. Ek kry net nie die gevoel weg nie. Ek is regtig so bang ek sterf gou, en dan erf ek nie die ewige lewe nie. Ek is sommer vies vir myself. Kan iemand my s hoe mens 'n haat-gevoel vir iemand kan verander?

                        Comment


                        • #13
                          Hi Christa,

                          Ek wil jou graag nooi om 'n draad 'n Chat to the Moderators oop te maak vir my aandag of as jy nie gemaklik voel met my nie, dalk vir Gene, ons Afrikaanse berader, se aandag. Ek wil jou graag help maar dalk is die oop forum nie die plek om oor sulke persoonlike goed te gesels nie.

                          Groete
                          Lanie
                          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                          Comment


                          • #14
                            Hallo julle!

                            Ek voel skuldig oor all die slegte dinge wat ek aan gevang het.En is Bang as ek dood gaan ek eerder dalk hell to getuur gaan word.

                            Comment


                            • #15
                              Hi Banie,

                              Welkom! Ek hoop jy geniet die forum.

                              Met jou registrasie het jy ges dat jy 'n christen is. As dit die geval is, as jy waarlik 'n wedergebore christen is, het Jesus Christus reeds die prys vir al daardie lelike goed betaal en kan jy verseker wees dat die hel jou nooit sal sien nie.
                              The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                              Comment

                              Working...
                              X