Announcement

Collapse
No announcement yet.

1844 wederkoms?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #16
    Originally posted by Ben Cronje View Post
    Wat jou ander stelleings betref:
    1. Die SDA is gebou op sand
    2. Trump is ‘n 33į Vrymesselaar
    3. Trump is lid van die SDA

    Kan jy asseblief vir my bogenoemde 3 punte bewys?
    Jy moet nog jou 3 aanklagte bewys Mike.
    Ek sien jy het darem "iets" geplaas oor punt 1, maar het nog geen bewyse gelewer vir punt twee en drie nie....

    Comment

    • #17

      Next: Find out whether Donald Trump has joined any secret societies.
      Does Donald Trump belong to any secret societies?

      Pretty much everyone in the limelight has been accused of being in the Illuminati. | Dietsch-Pool/Getty Images

      Similarly, we have little evidence that Donald Trump has joined any secret societies. Yet that doesn’t stop conspiracy theorists from looking for connections. Conspiracy theorists have alleged that Donald Trump is aligned with the Illuminati. They think that Trump is working toward a clandestine world government called the New World Order. The theories just get harder to believe from there.

      As The Huffington Post notes, the Illuminati originally branched off from the Freemasons. But the group has since “become a prime focus for conspiracy theorists, many of whom credit Illuminati agendas for every conceivable disaster, mystery, and economic downturn.” Of course, we have little evidence that the Illuminati still exist. And we have even less evidence that Donald Trump is a member. But there’s one relatively secret group that we do know he’s going to join.

      Next: Donald Trump and Barack Obama are both members of this club.
      Both Donald Trump and Barack Obama belong to The Presidents Club

      Former presidents are all in a club together. | Rob Carr/Getty Images

      Donald Trump and Barack Obama don’t seem to have anything in common, much less membership in one or more secret societies. But both number among the elite ranks of men who have served as president. Time reports that both will belong to a club created by Herbert Hoover and Harry S. Truman for former presidents. As the publication explained, “the Presidents club became an actual fraternity, an abiding alliance between sitting and former Presidents born of the experiences they had shared, the mistakes they avoided and the opportunities they seized. ”

      Former presidents, including Barack Obama and eventually Donald Trump , also have access to a literal clubhouse. Time reports that the so-called Presidents club calls home “a building the government acquired in the late 1950s, which Richard Nixon reassigned in 1969 for the sole use of former Presidents when they came to town.”
      To God be the Glory

      Comment

      • #18
        Mike?

        Jy sÍ:
        Originally posted by angelmike View Post
        Dink aan Trump die President van Amerika, 33 graad vrymesselary, wat nie as President kan optree as hy nie deur die vrymesselaars ingesweer word nie, dan is hy nog ook n SDA gelowige. Kom nou Ben, vir wie wil jy bluf!

        En dan, as bewys van jou getuienis” dat Trump ‘n 33į Vrymesselaar is, plaas jy ‘n artikel wat dit duidelik maak dat:
        Similarly, we have little evidence that Donald Trump has joined any secret societies.

        Dit bewys eerder dat jy besig is om vals getuienis te lewer; verbreking van die 9de gebod waarin jy nie glo nie.

        En dan wil jy nog boonop beweer dat ek myself bluf! LOL.

        Probeer weer. En o ja;

        Ek sien uit nou jou bewys dat Trump boonop ‘n “SDA gelowige” is...

        Comment

        • #19
          Originally posted by Ben Cronje View Post
          [SIZE=14px]Mike?
          Ek maak verskoning, want dit was hoorse. Ek vind niks op die internet nie, bahalwe dat hy wil he ons moet glo hy is Presbeterian.

          Wat die vrymesselaars aanbetref, ja laat ons maar los. Ek weet wat ek weet en dink nie dit is nodig vir bybel bespreking nie.
          To God be the Glory

          Comment

          • #20
            Originally posted by angelmike View Post

            Ek maak verskoning, want dit was hoorse. Ek vind niks op die internet nie, bahalwe dat hy wil he ons moet glo hy is Presbeterian.
            Ek aanvaar die verskoning in liefde. Nie almal kan erken as hulle 'n fout gemaak het nie, en my respek vir jou het sopas drasties geklim.

            Die punt wat ek wou maak deur jou te vra om dit te bewys is dit: En ek se dit in alle deernis en respek teenoor jou

            Baie van jou opinies is ongelukkig gevorm op hoorse en persepsie, eerder as die feite op die tafel. Hierdie was maar net een voorbeeld daarvan. En dit veroorsaak jou om ongelukkig bevooroordeeld te wees en perspektief te verloor.

            Jou opinie oor die SDA is ongelukkig ook gevorm op hoorse en op opinies van ander oor die SDA eerder as wat jy die doktrines van die SDA SELF een-een gevat het en dit gaan meet het aan die Skrif SELF.

            Ek stel werklik voor jy gaan doen, want mens wil nie die risiko loop om mensself dalk skuldig te maak aan valse getuienis wat mens oor hulle lewer nie. Want dalk, net dalk is hulle Bybels en is mens dalk besig om valse getuienis teen God se Kerk te lewer - sou dit dalk wel die geval wees. En waar gaan dit mens dan laat, my vriend? In dieselfde plek as Judas?

            Onthou ook weer my vermaning in liefde aan beide jou en Ferdi re die beskuldiging van Muller dat hy ‘n “valse profeet” was:
            Originally posted by Ben Cronje View Post
            Valse voorspelling Ferdi? Of foutiewe interpretasie van profesie? Daar is ‘n baie baie groot verskil.

            Net soos jy hier jou verstaan predik het Miller sy verstaan gepredik Ferdi! Hy het gewis nie “voorspel” soos jy dit probeer afmaak nie. Moet asseblief nie oneerlik hierna kyk nie, Ferdi. Ons het al hierdie gesprek gehad. Farriseers het woordspeletjies gespeel en dubbel standaarde gehad. Moet asseblief nie in daardie versoekings in verval nie, my vriend. Verhef jouself in konsikwentheid.

            Dit behoort dan net so kommerwekkend vir jou te wees dat die hele Christendom OOK gebou is op die foutiewe verstaan van Bybel profesie (Bv. deel oor die Emmaus-gangers...). Selfs Jesus se eie dissipels het tot aan die einde geglo hy het gekom om Israel van sy fisiese vyande te verlos!

            Ek glo dat, omdat jy 'n konsikwente persoon is, gaan jy in jou volgende plasing ook net so hard teen die Christendom te velde trek as wat jy teen die SDA doen op hierdie kriterium? Jy is immers mos nie 'n huigelaar nie. En iets wat verkeerd is, is immers deur die bank verkeerd, reg?

            'n Mens moet waak daarteen om twee maatstawwe te hÍ, my vriend. Wees konsikwent. En doen navorsing.

            Muller het nie valse voorspellings gemaak nie. Hy het profesie probeer uitwerk en ons mag dit doen:

            Open 13:18 Hier kom die wysheid te pas. Wie die verstand het, laat hom die getal van die dier bereken, want dit is die getal van ‘n mens; en sy getal is ses honderd ses en sestig.
            Dan 9:2 in die eerste jaar van sy regering het ek, DaniŽl, in die boeke gemerk dat die getal jare waaroor die woord van die HERE tot die profeet Jeremia gekom het met betrekking tot die puinhope van Jerusalem, sewentig volle jare was.
            Ons werk die tydsprofesiŽ van Daniel en Openbaring vandag uit. Maak dit ons vals profete? Nee. Dit maak ons opregte gelowiges wat opreg glo dat ons dit opreg propbeer verstaan.
            Die feit dat jy en ek byvoorbeeld twee verskillende antwoorde vir dieselfde profesie kry, maak een van ons opreg verkeerd en ‘n ander dalk opreg reg, of albei opreg verkeerd.
            Maak dit ons profete? Nee.

            En dit is die punt om ingedagte te hou.

            Comment

            • #21
              Originally posted by Ben Cronje View Post

              Die punt wat ek wou maak deur jou te vra om dit te bewys is dit: En ek se dit in alle deernis en respek teenoor jou

              Baie van jou opinies is ongelukkig gevorm op hoorse en persepsie, eerder as die feite op die tafel. Hierdie was maar net een voorbeeld daarvan. En dit veroorsaak jou om ongelukkig bevooroordeeld te wees en perspektief te verloor.

              Jou opinie oor die SDA is ongelukkig ook gevorm op hoorse en op opinies van ander oor die SDA eerder as wat jy die doktrines van die SDA SELF een-een gevat het en dit gaan meet het aan die Skrif SELF.

              Ek stel werklik voor jy gaan doen, want mens wil nie die risiko loop om mensself dalk skuldig te maak aan valse getuienis wat mens oor hulle lewer nie. Want dalk, net dalk is hulle Bybels en is mens dalk besig om valse getuienis teen God se Kerk te lewer - sou dit dalk wel die geval wees. En waar gaan dit mens dan laat, my vriend? In dieselfde plek as Judas?

              Onthou ook weer my vermaning in liefde aan beide jou en Ferdi re die beskuldiging van Muller dat hy ‘n “valse profeet” was:

              'n Mens moet waak daarteen om twee maatstawwe te hÍ, my vriend. Wees konsikwent. En doen navorsing.

              Muller het nie valse voorspellings gemaak nie. Hy het profesie probeer uitwerk en ons mag dit doen:

              Ons werk die tydsprofesiŽ van Daniel en Openbaring vandag uit. Maak dit ons vals profete? Nee. Dit maak ons opregte gelowiges wat opreg glo dat ons dit opreg propbeer verstaan.
              Die feit dat jy en ek byvoorbeeld twee verskillende antwoorde vir dieselfde profesie kry, maak een van ons opreg verkeerd en ‘n ander dalk opreg reg, of albei opreg verkeerd.
              Maak dit ons profete? Nee.

              En dit is die punt om ingedagte te hou.
              Ben, ek sit alleen voor my komper om aan jou te skrywe. Ek word nie deur iemand beinvloed of omgepraat teen leerstellings nie. Ek ken die skrifte en weet waar die slang in die gras wegkruip. Ons is nie onbekend met die werk van die Satan nie. Ek weet wat die waarheid is en hoe om dit na te slaan, indien nodig. Die groot probleem met die SDA, is nie die uitspraak wat deur Miller gemaak is nie. Ek het simpatie met die man en glo hy het regtig probeer, al was dit in onkunde, want hy het homself geopenbaar as een wat gebrek aan die skrif getoon het. Om die koms van Christus uit te werk is belaglik en net n dwaas sal sulke berekeninge inbring asof hy deur die Heilige Gees gelei word. Jesus self het gese, dat niemand weet van die dag en uur wanneer Hy terugkom nie. Dus, kan niemand voorspellings maak vir die koms van Christus nie.

              Tot sover kan ek nog die fout wat gemaak is aanneem omdat soos jy se maak ons almal foute, want ons het nog die sondige natuur. Ek hou niks teen die man nie, alhoewel ek voel dat hy deur die vyand verlei en mislei was. Die groot probleem was die leuen wat opgemaak was deur Ellen White, wat haarself aangestel het en die orde van God mishaag. Haar uitspraak om vir my te kom se dat God aan haar gewys het die rede waarom hy nie gekom het nie, omdat hulle nie die Sabbat onderhou nie, is belaglik en ongegrond. Dit was niks anders as net n plaasvervanger vir die vorige fout wat gemaak is. Hoe kan enige mens in n leer glo of aanneem wat nie deur God aan haar gegee is nie. Die Bybel is ons maatstaaf, nie goddelike uitsprake wat iemand maak wat nie deur die woord gemeet kan word nie. Hulle het met daardie leer begin en vandag volhard hulle daarin. Ek laat my ook nie lei deur iemand wat voorgee God het hom of haar geroep nie.

              Ek meet heiliges op met die woord en die uitsprake wat hulle gee. Ja, daar is baie uitsprake wat lei tot die skrif, tog voeg elkeen die skrif in soos dit hulle pas. Wat die SDA se eskatologie aanbetref, totaal misleidend en van die pad af. Hulle slaan nie ag op huidige gebeure wat inpas op die profesie nie, maar bly by hulle eie sienings wat vir hulle sin maak. Ek het genoegsame studie van die leer gedoen en wil nie graag my bemoei met n leer wat deur n vrou oorgedra is, aanneem nie. Daar is baie wat na haar ook probeer het om kerke op te rig soos Mara Fraser van die blourokkies kerk. Almal wat hul geregtigheid opbou en afwyk van die waarheid.
              To God be the Glory

              Comment

              • #22
                a
                Originally posted by angelmike View Post
                Ek ken die skrifte en weet waar die slang in die gras wegkruip. Ons is nie onbekend met die werk van die Satan nie.

                As dit waar was, my geliefde vriend, sou jy nooit die Futerisme-slang gemis het het nie. Maar nou het hy jou gepik. En ek sÍ dit in alle deernis en respek teenoor jou. Want ek was vir ‘n stadium ook gepik deur hom.

                Originally posted by angelmike View Post
                Om die koms van Christus uit te werk is belaglik en net n dwaas sal sulke berekeninge inbring asof hy deur die Heilige Gees gelei word. Jesus self het gese, dat niemand weet van die dag en uur wanneer Hy terugkom nie. Dus, kan niemand voorspellings maak vir die koms van Christus nie.

                Tog maak die Futerisme-leer ditself aan presies dieslfde ding skuldig. Met ‘n presies-sewe-jaar-na-‘n-individuele-koms van die antichris, is die wederkoms. So die dag wat jul antichris aankom, kan julle op dag en datum die wederkoms uitwerk...

                Originally posted by angelmike View Post
                Die groot probleem was die leuen wat opgemaak was deur Ellen White, wat haarself aangestel het en die orde van God mishaag.

                Jy maak ‘n interessante stelling hierso. En dan:

                Originally posted by angelmike View Post
                Haar uitspraak om vir my te kom se dat God aan haar gewys het die rede waarom hy nie gekom het nie, omdat hulle nie die Sabbat onderhou nie, is belaglik en ongegrond.

                Ek weet eerlik waar nie baie van Ellen White af nie, maar ek verstaan alles wat sy gesÍ het, het sy neergeskryf in boeke. Kan jy asseblief uit een van haar boeke vir my kwoteer waar sy hierdie stelling gemaak het? Of is dit hoor-sÍ?

                Originally posted by angelmike View Post
                Die Bybel is ons maatstaaf, nie goddelike uitsprake wat iemand maak wat nie deur die woord gemeet kan word nie... Ek meet heiliges op met die woord en die uitsprake wat hulle gee.

                Kom ons gebruik jou maatstaf dan: Hoe kan ek die volgende uitsprake van jou dan aan die Bybel gaan meet, Mike?:
                Originally posted by angelmike View Post

                Maar omdat jy gevra het, sal ek met graagte vir jou vertel wat die Here aan my geopenbaar het.
                Originally posted by angelmike View Post
                1. My eerste gesig as jongman pas nadat ek tot redding gekom het:

                  Ek sien 'n swart hand wat hang in die lug oor 'n nasie.

                  Ek het nie geweet wat die gesig beteken nie, daarom het ek die evangelis gevra vir 'n antwoord. Hy het aan my meegedeel dat dit RhodesiŽ was wat onafhanklik geword het, wat toe Zimbabwe geword het na hul onafhanklikheid.
                2. Die tweede was die onafhanklikheid van Suid-Wes Afrika, wat Namibia geword het. Hierdie keer was ek bekend met die gesig en het dadelik geweet dat die land aan die swart volk gegee sou word.
                3. Die laaste gesig van die afrikaner volk soos ek dit verstaan, waar hulle bekend was en beheer behou het totdat dit van die volk ontneem was en aan 'n ander volk gegee is. Weereens die swart hand, maar hierdie keer was die hand nie net hangende nie, maar het die grond van die land opgetel en weggegooi.
                4. My onlangse gesig wat ek gekry het was net voordat ons die kerk toegemaak het in die tyd toe die coronavirus in aanloop was in China. Ek was op die agterstoep van die huis terwyl ek uitkyk na die pragtige see. Terwyl ek die stilte geniet en die pragtige uitsig, loof ek God vir die wonderlike natuur en die pragtige aarde wat Hy aan die mens gegee het. Ek draai my kop na regs en aanskou 'n man op 'n wit perd wat na my aangery kom. Die perd maak 'n skuins draai en stop redelik voor my, terwyl ek 'n skaal in sy hand sien. Die Here maak bekend dat daar 'n geestelike droogte sal wees vir ons heiliges. Later eers hoor ek dat ons nie meer na die kerk kan opkom nie. Die verdere omstandighede van die virus verstaan jy sekerlik.
                5. My eerste droom wat by my opgekom het terwyl ek my nagrus geniet: Ek droom van die volk wat agtermekaar loop, terwyl Moses en Aaron agter loop. In die droom merk ek dat die volk afwyk van die pad en ek deel dit mee met Moses. Hy se vir my om die volk terug te bring, maar ek antwoord hom dat hulle nie na my sal luister nie, maar alleen na hom. Hy rig die volk terug en laat hulle op die groen veld sit, in groepe. Terwyl hulle daar sit besluit ek om te gaan kyk wie dit is wat die volk verlei. Met die kom ek by die krans en vind 'n vrou daar staan terwyl sy haar hand van links na regs swaai, se sy; ek het hierdie hele land in my besitting geneem. Die volgende oomblik kom 'n swart bok op haar af en stamp haar van die krans af. Ek neem die bok en offer dit op 'n altaar saam met die priester vir die volk. Nadat die volk opgestaan het, en aanbeweeg op die weg, kom die vrou weer te voorskyn van onder af. Daar het die volk self begin om drie maal die naam van Jesus aan te roep. Jesus self het uit die berg verskyn groot en massief. Daar het ek op my aangesig neergeval en wakker geword.

                  Vir jare het ek oor hierdie droom gewonder en ten laaste die ervaring daarvan gehad. Ek het in 'n kerk beland waar waarsÍery gretig uitgespreek word om die volk om die bos te lei met taal en uitleg van tale, wat een van die gawes van die Heilige Gees is, maar misbruik word deur die ouderlinge.

                Comment

                • #23
                  Originally posted by Ben Cronje View Post
                  a
                  As dit waar was, my geliefde vriend, sou jy nooit die Futerisme-slang gemis het het nie. Maar nou het hy jou gepik. En ek sÍ dit in alle deernis en respek teenoor jou. Want ek was vir ‘n stadium ook gepik deur hom.

                  Tog maak die Futerisme-leer ditself aan presies dieslfde ding skuldig. Met ‘n presies-sewe-jaar-na-‘n-individuele-koms van die antichris, is die wederkoms. So die dag wat jul antichris aankom, kan julle op dag en datum die wederkoms uitwerk...

                  Jy maak ‘n interessante stelling hierso. En dan:

                  Ek weet eerlik waar nie baie van Ellen White af nie, maar ek verstaan alles wat sy gesÍ het, het sy neergeskryf in boeke. Kan jy asseblief uit een van haar boeke vir my kwoteer waar sy hierdie stelling gemaak het? Of is dit hoor-sÍ?

                  Kom ons gebruik jou maatstaf dan: Hoe kan ek die volgende uitsprake van jou dan aan die Bybel gaan meet, Mike?:
                  [/LIST]
                  Deu 18:22 as die profeet in die Naam van die HERE spreek, en wat hy gesÍ het, gebeur nie en kom nie uit nie, dan is dit die woord wat die HERE nie gespreek het nie; deur vermetelheid het die profeet dit gespreek; jy mag vir hom nie bang wees nie.
                  To God be the Glory

                  Comment

                  • #24
                    Originally posted by Ben Cronje View Post
                    Originally posted by angelmike View Post
                    Haar uitspraak om vir my te kom se dat God aan haar gewys het die rede waarom hy nie gekom het nie, omdat hulle nie die Sabbat onderhou nie, is belaglik en ongegrond.
                    Ek weet eerlik waar nie baie van Ellen White af nie, maar ek verstaan alles wat sy gesÍ het, het sy neergeskryf in boeke. Kan jy asseblief uit een van haar boeke vir my kwoteer waar sy hierdie stelling gemaak het? Of is dit hoor-sÍ?
                    Wag nog vir hierdie ene.

                    Comment

                    • #25
                      Originally posted by Ben Cronje View Post

                      Wag nog vir hierdie ene.
                      Die rede van my skrywe om te se dat hulle n “coverup” gebruik het, het ek verwys na die Sabbat teorie waarmee hulle weereens gevang is deur die vyand. Eers was dit die datum wat hulle mislei het, daarna die grootste aandag aftrekker en gepromoveerde leer, wat handel oor die Sabbat. Dit is ook die enigste en grootste debat betrekkende die SDA se leer. Hulle maak 'n geweldige ophef daarvan, net soos in die tyd van 1844 se voorspelling.

                      Ben, hulle word vergelyk met die uitspraak wat Jesus gemaak het, toe Hy met die FariseŽrs gepraat het en verduidelik dat die mens nie 'n nuwe lap oor 'n ou kleed kan vaswerk nie. Ook was hulle aangewys deur die skottel van binne eers skoon te maak en nie alleen buite nie. Dit is deur die jare bewys en nog steeds tot vandag dat hulle wat die woord (letter) bestudeer sonder wedergeboorte, nie die waarheid sal sien nie. Baie probeer nog steeds deur algemene geleerdheid die weg van Christus verstaan sonder om die stap van gehoorsaamheid te neem. Sonder die wedergeboorte kan die skrif nie verstaan en ontleed word nie.

                      Dit is nou hier waar die probleem inkom, waar iemand wat nie deur Christus verlig is die woord sal verstaan nie.
                      To God be the Glory

                      Comment

                      • #26

                        So al hierdie baie woorde en poging tot rationalisering van jou is eintlik maar net om te se jy kan haar nie kwoteer daarop nie en dit was weereens maar net hoorse en 'n valse getuienis teen haar?
                        Verstaan ek reg?

                        Comment

                        • #27
                          Originally posted by Ben Cronje View Post

                          So al hierdie baie woorde en poging tot rationalisering van jou is eintlik maar net om te se jy kan haar nie kwoteer daarop nie en dit was weereens maar net hoorse en 'n valse getuienis teen haar?
                          Verstaan ek reg?
                          Korrek, sy was mislei net soos al die ander wat voor haar was, en haar ook geleer het. Alles net strooihalms. Praat bietjie oor die ander wat ek ook vir jou neergele het, want ek sien jy sif die muggie alte graag. Ek het nie meer lus om oor hierdie dwaalleer te praat nie. Daar is baie beter onderwerpe in die skrif om oor te praat as oor mensgemaakte idees.
                          To God be the Glory

                          Comment

                          • #28
                            Originally posted by angelmike View Post

                            Korrek, sy was mislei net soos al die ander wat voor haar was, en haar ook geleer het. Alles net strooihalms. Praat bietjie oor die ander wat ek ook vir jou neergele het, want ek sien jy sif die muggie alte graag. Ek het nie meer lus om oor hierdie dwaalleer te praat nie. Daar is baie beter onderwerpe in die skrif om oor te praat as oor mensgemaakte idees.
                            Jy erken dus jy het op daardie aantuiging valse getuienis teen haar gelewer en jy kan haar nie kwoteer nie. Dankie. Al wat ek wou weet.

                            Comment

                            • #29
                              November 18, 1844, Miller se ervaring en sogenaamde goddelike inspiraie wat uiting gee tot voorspelling van n datum. Wat sou hierdie man lei om homself bo Christus te verhef, en n datum van die wederkoms vd Seun proklameer? Watter fondasie was hier opgerig? Is dit die fondasie van die Apostels en profete of het hy die fondasie van Satan opgerig?
                              Mike

                              Miller het hierdie voorspelling gemaak omdat hy die tye in die boek Daniel verkeerdelik gaan bereken het deur dat hy "Dae" in jare gaan verander het.Wat hy nie geweet het nie is dat as die woord van n "dag" praat dit n' "dag" bedoel en nie n' Jaar nie.Ongelukig het Ellen G White dit verder geneem deur haar sogenaamde Godelike visioene wat sy sodanig direk van God ontvang het en daardeur die fondamente vir die SDA gelÍ het. Sover my kennis strek het God die Apostel Paulus gered en aan hom openbaar die Genade boodskap vir ons vandag. Dit is waar die kerk ontstaan het en nie eers 1800 jaar later met EG White nie. Dit is absoluut ' klap in God se gesig en lastering as iemand n' kerk kom stig 1800 jaar na Christus met nuwe visioene asof Paulus se Briewe geispireerd deur die Heilige Gees nie goedgenoeg en voldoende is nie. SDA is n' mensgemaakte organisasie.

                              Groete

                              Comment

                              Working...
                              X