Announcement

Collapse
No announcement yet.

Johannes se Dissipels

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Johannes se Dissipels

    Het die dissiples van Johannes, deel uitgemaak van Jesus se dissiples??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    As ek 'n raaiskoot kan waag sou ek sÍ nee, Johannes (die doper) het mos vir 'n ruk nog aangegaan voor hy doodgemaak is, en ek reken sy disipels sou in daardie tyd nog by hom gebly het.....maar soos ek sÍ, is dit 'n skoot in die donker.

    Comment


    • #3
      Ek weet van Johannes se disipels het na Jesus toe gegaan

      Joh 1:34 - 42

      En ek het gesien en getuig dat Hy die Seun van God is. Die volgende dag het Johannes weer daar gestaan en twee van sy dissipels;
      en toe hy Jesus sien wandel, sÍ hy: DŠŠr is die Lam van God!
      En die twee dissipels het hom dit hoor sÍ en Jesus gevolg. En toe Jesus Hom omdraai en hulle sien volg, sÍ Hy vir hulle: Wat soek julle? En hulle antwoord Hom: Rabbi—dit wil sÍ, as dit vertaal word, Meester—waar is U tuis? Hy sÍ vir hulle: Kom kyk. Hulle het gegaan en gesien waar Hy tuis was en diť dag by Hom gebly. En dit was omtrent die tiende uur. Andrťas, die broer van Simon Petrus, was een van die twee wat dit van Johannes gehoor en Hom gevolg het. Hy het eers sy eie broer Simon gekry en vir hom gesÍ: Ons het die MessŪas gevind—dit is, as dit vertaal word, die Christus. En hy het hom na Jesus gelei. Toe kyk Jesus hom aan en sÍ: Jy is Simon, die seun van Jona; jy sal genoem word Cťfas, wat vertaal word Petrus.

      Hoop dit help
      'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
      Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
      [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
      Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
      [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

      Bemidbar 6:24-26
      [Numbers 6:24-26]

      Comment


      • #4
        DAnkie ouens, ek het toe gisteraand die antwoord gekry... gelees tot ek gekry het
        Volgens Matteus 4 :18 En terwyl Jesus langs die see van Galilťa loop, sien Hy twee broers, Simon wat genoem word Petrus, en Andrťas, sy broer, besig om 'n net in die see uit te gooi; want hulle was vissers.

        19 En Hy sÍ vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.


        Maar ek was besig in Johannes, en daar sÍ dit in Hoofstuk 1:37 En die twee dissipels (van Johannes) het hom dit hoor sÍ en Jesus gevolg.

        38 En toe Jesus Hom omdraai en hulle sien volg, sÍ Hy vir hulle: (1:39) Wat soek julle? En hulle antwoord Hom: Rabbi--dit wil sÍ, as dit vertaal word, Meester--waar is U tuis?

        39 Hy sÍ vir hulle: Kom kyk. Hulle het gegaan en gesien waar Hy tuis was en diť dag by Hom gebly. En dit was omtrent die tiende uur.

        40 Andrťas, die broer van Simon Petrus, was een van die twee wat dit van Johannes gehoor en Hom gevolg het.

        41 Hy het eers sy eie broer Simon gekry en vir hom gesÍ: Ons het die MessŪas gevind--dit is, as dit vertaal word, die Christus.

        42 En hy het hom na Jesus gelei. Toe kyk Jesus hom aan en sÍ: Jy is Simon, die seun van Jona; jy sal genoem word Cťfas, wat vertaal word Petrus.

        Andrťas, die broer van Simon Petrus..... dieselfde mense??
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Pastoor Dries het Sondagaand met ons doopdiesn ook hierdie vers aangehaal:

          Joh 3:26 En hulle het na Johannes gekom en vir hom gesÍ: Rabbi, Hy wat saam met u oorkant die Jordaan was, van wie u getuig het, kyk, Hy doop, en almal gaan na Hom toe.

          Hier is die antwoord. So, hier staan Johannes en sy dissipels aan die een kant...en Jesus aan die ander kant.

          Comment


          • #6
            Originally posted by Johnny View Post
            Pastoor Dries het Sondagaand met ons doopdiesn ook hierdie vers aangehaal:

            Joh 3:26 En hulle het na Johannes gekom en vir hom gesÍ: Rabbi, Hy wat saam met u oorkant die Jordaan was, van wie u getuig het, kyk, Hy doop, en almal gaan na Hom toe.

            Hier is die antwoord. So, hier staan Johannes en sy dissipels aan die een kant...en Jesus aan die ander kant.
            Johnny, hoeveel dissipels het Johannes gehad, en die vers sÍ, En hulle het na Johannes gekom,,,,, wie het na Johannes gekom??
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Ek weettie...wassie da nie..

              Joh 3:26 (Barnes E-Sword)
              Came unto John - Came to him with their complaint; envious and jealous at the success of Jesus, and evidently irritated from the discussion, as if their master was about to lose his popularity.
              Rabbi -
              Master. See the notes at Mat_23:7. Acknowledging him as their master and teacher.
              That was with thee - Who was baptized by thee.
              Thou barest witness - See Joh_1:29-35.
              All men come to him - This was the source of their difficulty. It was that Jesus was gaining popularity; that the people flocked to him; that they feared that John would be forsaken, and his followers be diminished in numbers and influence. Thus many love their sect more than they do Christ, and would be more rejoiced that a man became a Presbyterian, a Methodist, a Baptist, than that he became a sincere and humble Christian. This is not the spirit of the gospel. True piety teaches us to rejoice that sinners turn to Christ and become holy, whether they follow us or not. See Mar_9:38-39. Let Jesus be exalted, and let men turn to Him, is the language of religion, whatever denomination they may feel it their duty to follow.

              Comment


              • #8
                Al Johannes se dissipels het beslis nie Jesus se dissipels geword nie. Die Bybel gee nie vir ons getalle nie maar daar het beslis dissipels by Johannes agtergebly. In Lukas 7 lees ons waar Johannes in die tronk was, en hy toe twee van sy dissipels na hom geroep het en na Jesus gestuur het om vir Hom te vra of Hy werklik die Messias was

                Johannes 7:19 En Johannes het sekere twee van sy dissipels na hom geroep en hulle na Jesus gestuur en gesÍ: Is U die Een wat sou kom, of moet ons ín ander een verwag?

                Ek vermoed hulle sou waarskynlik na Johannes se dood wel dissipels van Jesus geword het, maar hulle was nie deel van die twaalf nie.

                Comment


                • #9
                  Jesus het ook nie net 12 dissipels gehad nie. Hy het BAIE meer gehad as dit, maar 12 is uitverkies.

                  Joh 6:66 Hieroor het baie van sy dissipels teruggegaan en nie meer saam met Hom gewandel nie.
                  Joh 6:67 Toe sÍ Jesus vir die twaalf: Wil julle nie ook weggaan nie?

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by Johnny View Post
                    Jesus het ook nie net 12 dissipels gehad nie. Hy het BAIE meer gehad as dit, maar 12 is uitverkies.

                    Joh 6:66 Hieroor het baie van sy dissipels teruggegaan en nie meer saam met Hom gewandel nie.
                    Joh 6:67 Toe sÍ Jesus vir die twaalf: Wil julle nie ook weggaan nie?
                    Johnny, dis wat ek bedoel. Johannes se dissipels kon dalk na sy dood dissipels van Jesus geword het, maar hulle was nie deel van die twaalf (m.a.w. die binnekring) nie. Die woord "dissipel" beteken immers "volgeling" Almal wat Jesus gevolg het, was (is is steeds) sy dissipels.
                    Last edited by Gene; Oct 27th 2009, 09:33 AM. Reason: Verkeerde woordkeuse

                    Comment


                    • #11
                      Gene, ek stem saam met jou. Wou net wys dat Jesus baie volgelinge gehad het. Dit is so in die kerk vandag ook.....daar is maar min WARE volgelinge, net soos die Bruid 'n minderheid gaan wees......'n "REMNANT".....'n "OORBLYFSEL".

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by Johnny View Post
                        Gene, ek stem saam met jou. Wou net wys dat Jesus baie volgelinge gehad het. Dit is so in die kerk vandag ook.....daar is maar min WARE volgelinge, net soos die Bruid 'n minderheid gaan wees......'n "REMNANT".....'n "OORBLYFSEL".
                        Hi Johnny

                        Dis reg, jy en ek is op dieselfde golflengte... Maar verstaan ek jou reg, as jy se dat daar dit in vandag se kerk net so is, dat daar min WARE volgelinge is (en ek stem volmondig met jou saam daaroor), impliseer jy dalk daarmee dat die ander dissipels van Jesus nie WARE dissipels was nie, maar slegs die 12? Indien wel, verskil ek van jou. Die twaalf was deur Jesus uitgekies om deel van die binnekring te wees, omdat Hy hulle intensief wou oplei met die doel om hulle later uit te stuur. Maar dit beteken nie dat die ander volgelinge nie ook WARE volgelinge was nie.

                        (As ek jou verkeerd verstaan, dan vra ek sommer by voorbaat askies.)

                        Comment


                        • #13
                          Gene,

                          Ek kan net dink aan een dissipel van die twaalf dink wat verlore gegaan het...Judas. Petrus wat Jesus 3 maal verloen het is later by die See van Galilea (Mensa Christi) herstel deur Jesus. Ek glo baie van die ander het Jesus nogsteeds gevolg, maar Jesus het net 12 nodig gehad soos jy tereg se.

                          Comment

                          Working...
                          X