Announcement

Collapse
No announcement yet.

Tweestryd

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Tweestryd

    Wat moet ek doen om gered te word?

    As iemand antwoord en 'n ander stem nie saam nie, bespreek dit op die "thread", al lyk dit na 'hi-jacking". Ons Suid-Afrikaners is gewoond aan "hi-jacking". Dis al soos om asem te haal en ek wil graag hÍ almal moet dit bespreek en gee regtig nie om nie.

    Ek gaan dit lys en dit gaan weer gebruik word, so as niemand daarmee verskil nie dan aanvaar ek almal stem saam. Dan gaan dit weer later genoem word en ek raak redelik moedeloos as mense dan ewe skielik nie saamstem nie.

  • #2
    Originally posted by Forgiven Sinner View Post
    Wat moet ek doen om gered te word?

    As iemand antwoord en 'n ander stem nie saam nie, bespreek dit op die "thread", al lyk dit na 'hi-jacking". Ons Suid-Afrikaners is gewoond aan "hi-jacking". Dis al soos om asem te haal en ek wil graag hÍ almal moet dit bespreek en gee regtig nie om nie.

    Ek gaan dit lys en dit gaan weer gebruik word, so as niemand daarmee verskil nie dan aanvaar ek almal stem saam. Dan gaan dit weer later genoem word en ek raak redelik moedeloos as mense dan ewe skielik nie saamstem nie.
    Hallo Forgiven Sinner!

    Dit is sekerlik die heel belangrikste vraag wat enige iemand kan vra en die eenvoudigste antwoord soos ek dit self verstaan, is dat elke mens in hom-/haarself moet sterf, sodat Jesus in hulle kan lewe. Die moordenaar aan die kruis is die heel beste voorbeeld, toe sy vlees gesterf het aan 'n kruis en hy geen ander uitkoms gehad het, as om Jesus se naam aan te roep en so gered is nie. 'Want: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.' (Rom 10:13 AOV)

    Wanneer mens sterf is dit ook die oomblik wat mens jou totale verlore toestand besef en elke mens wat verlore voel, sal 'n Verlosser nodig hÍ, want niks anders maak dan sin nie. Jesus het juis gesÍ, 'Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.' (Luk 19:10 AOV)

    Niemand behoort hieroor te verskil nie. Die punt waar mense gewoonlik verskil, is hůť gebeur hierdie dinge? Sekeres voer aan dat God dit alles doen en ander voer weer aan dat die mens se keuses die kruks van die saak is en nog ander posisioneer hulle iewers in die middelgrond van die twee pole.
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ


    Comment


    • #3
      Dan dalk net 'n "alert". Almal wat nog nie goed gevestig is in die geloof nie moet asseblief die "thread" vermy. Ek wil nie die oorsaak wees van iemand wat die bree pad geklim het nie.

      Ek wil graag weet hoeveel Dominees en Pastore ons hier het wat die "Afrikaanse Lighuis" bedien, al is hy van oorsee, solank het net hier sy gedagtes deel? Dit is seker 'n moeilike vraag omdat mens nie wil onderskei nie maar name is nie belangrike nie. Dalk weet 'n Mod die getal?

      Die rede vir hierdie "thread" of dalk moes dit "threat" gewees het, is dat ek verskil van:
      1) Ds x2
      2) Prokureur x1
      3) Sielkundige x2
      4) Pastoor x1
      5) Persoon wat kampe aanbied x1

      en ek wil weet hoekom.

      Comment


      • #4
        Hi Forgiven Sinner,

        Dit is geensins 'n moet dat iemand 'n dominee of pastoor moet wees, om 'n modereerder te wees nie. Ons is egter bevoorreg om 'n paar opgeleide, wedergebore predikante hier te hÍ, maar vir my persoonlik gaan dit nie werklik oor opleiding nie, maar of mens 'n verhouding met JESUS CHRISTUS het. (Daar is in ons dag baie min predikante wat wedergebore is en dit word bewys deur die stand van die Kerk in die algemeen en ook die feit dat mens heelwat getuienisse hoor van predikante wat tot bekering kom.) Jesus leer diegene wat Hom lief het en ek glo dat die laaste Kerk op aarde soos die eerste een sal wees, toe gewone mense die leiding in Christus se liggaam geneem het.
        The Rapture

        My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
        but I must confess, donít worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        itís before Godís wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        itís for all the people in the zoo
        think about it and refreshÖ
        you will see thereís no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhereÖ


        Comment


        • #5
          Originally posted by CFJ View Post
          Hi Forgiven Sinner,

          Dit is geensins 'n moet dat iemand 'n dominee of pastoor moet wees, om 'n modereerder te wees nie. Ons is egter bevoorreg om 'n paar opgeleide, wedergebore predikante hier te hÍ, maar vir my persoonlik gaan dit nie werklik oor opleiding nie, maar of mens 'n verhouding met JESUS CHRISTUS het. (Daar is in ons dag baie min predikante wat wedergebore is en dit word bewys deur die stand van die Kerk in die algemeen en ook die feit dat mens heelwat getuienisse hoor van predikante wat tot bekering kom.) Jesus leer diegene wat Hom lief het en ek glo dat die laaste Kerk op aarde soos die eerste een sal wees, toe gewone mense die leiding in Christus se liggaam geneem het.
          100%. Ek kry amper trane in my oŽ toe ek dit lees. Hoekom? Want is dit beter om:
          1) 'n Graad te hÍ in Teologie sonder om gevul te wees met die Heilige Gees
          2) 'n Visserman, sonder enige opleiding soos die FariseŽrs en Skrifgeleerdes, wat gevul is met die Heilige Gees

          Jy het dit beantwoord (2).

          Comment


          • #6
            Ek sal graag wil by voeg, want so baie keer gebruik mense die : "Roep die Here se Naam aan, en jy sal gered word" soos Romeine 8:1 Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, (En hier stop hulle, maar hulle lees en leef nie die hele vers uit nie) vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. En soos Ferdie reeds gesÍ het dit gaan oor VERHOUDING 'n wandel in die gees saam met God.
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Ek is nie seker ek snap die doel van die draad nie. Is dit "wat moet ek doen om gered te word?"?

              Indien wel sou ek wou getuig dat versoening eers mooi verstaan moet word, daarna kan oor vergifnis, verlossing en redding gepraat word. Dit het glashelder geword toe die Here my dit so verduidelik het.

              Comment


              • #8
                FS ...

                die tameletjie le seker by wat presies bedoel word met "gered"

                1) gaan eendag Hemel toe
                2) wedergeboore / nuwe begin
                3) verlos van die wereld se elende
                4) vry van enige swaarkry
                5) geregtig tot 'n verhouding met jou Skepper

                ....... of wat ? ....

                en dan natuurlik ook met wat die "doen" dan nou eintlik beteken ...

                1) werke wat lei tot verlossing
                2) wetsonderhouding
                3) heilige lewe
                4) kerklidmaatskap
                5) keuse tot verhouding....

                ....... of wat ? .....

                ... m
                Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                Comment


                • #9
                  Originally posted by JPR View Post
                  Ek is nie seker ek snap die doel van die draad nie. Is dit "wat moet ek doen om gered te word?"?

                  Indien wel sou ek wou getuig dat versoening eers mooi verstaan moet word, daarna kan oor vergifnis, verlossing en redding gepraat word. Dit het glashelder geword toe die Here my dit so verduidelik het.

                  Is ek nou gediskwalifeseer omdat jy voel my draad het nie 'n doel nie en vir 'n draad om te bestaan moet ek 'n doel hÍ? Wie op aarde vra 'n vraag sonder 'n doel? Die vraag was simpel en reguit: Wat moet ek doen om gered te word?

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by mari View Post
                    FS ...

                    die tameletjie le seker by wat presies bedoel word met "gered"

                    1) gaan eendag Hemel toe
                    2) wedergeboore / nuwe begin
                    3) verlos van die wereld se elende
                    4) vry van enige swaarkry
                    5) geregtig tot 'n verhouding met jou Skepper

                    ....... of wat ? ....

                    en dan natuurlik ook met wat die "doen" dan nou eintlik beteken ...

                    1) werke wat lei tot verlossing
                    2) wetsonderhouding
                    3) heilige lewe
                    4) kerklidmaatskap
                    5) keuse tot verhouding....

                    ....... of wat ? .....

                    ... m

                    Ek hoop nie dit klink of ek my nou hier wip nie maar dalk moet ek gou antwoord deur 'n paar vrae te vra.

                    Eerste vyf punte:
                    Wie se visie is om als reg te doen volgens God se wil en dan hel toe te gaan? Ek glo alle kinders van God wil graag saam met God in die HEMEL wees en om in die hemel te kom is daar 'n paar goedjies wat in plek moet wees. (Verlos van die wÍreld se ellende/swaarkry....slegs deur dood want op geen ander manier sal ons dit vryspring in die gebroke wÍreld nie.) Kan ook nie sien hoe jy in die hemel kan eindig sonder 'n verhouding met God nie...maar ja, God e genade iis onbeskryflik groot al het Hy net ie Isrealiete as Sy volk aangeneem en al die ander oorgegee aan hulle hartsbegeertes.
                    Wedergeboorte...dit hoef nie 'n seremonie te wees nie, dit kan slegs 'n oorswaai van gedagte(besluit) wees soos die skurk aan die kruis langs Jesus.
                    Dus, ja, om hemel toe te gaan, want as ek in Kaapstad is weet ek, ek gaan Tafelberg sien en moes ek reg gery het om daar te kom of wat?

                    Tweede lys punte:
                    Ek moes dit dalk anders gestel het. Reg. Ek wil in die hiernamaals op Jesus se skoot sit soos almal wat vandag sondig en volhard daarin dink hulle gaan net op Liewe Jesus se skoot sit en dan word al hulle sondes vergewe. Okay, die skootsit ding kom nog, los dit net eers daar en fokus op my eerste vraag asseblief. Ek glo dit is voor die hand liggend dat kerklidmaatskap jou nÍrens gaan bring nie. Punte twee en drie loop hand aan hand en punt een is nie te vÍr agter nie. Keuse tot 'n verhouding...ek glo nie dit is 'n opsie nie...

                    Comment


                    • #11
                      Ons ken mekaar nie en dis moeilik vir 'n dokter om na 'n pasiŽnt te kyk en te sÍ wat is fout met hom as die pasiŽnt nie praat of toetse laat doen nie en dus het ek begrip vir die "takke" wat ontstaan vanuit my oorspronklike vraag.

                      Dalk moes ek eers my "Stats" gegee het:
                      Ek is 'n Christen soos julle kon sien
                      Is in die Hervormde Kerk (glo dus in die Drie-Eenheid/Kruisdood/Vergifnis van sonde/Opstanding)maar het in die aande in die verlede na ander kerke gegaan en onder andere die PPK (lewendige klomp daai). "Nice" boodskap maar te "loud" vir my. (Niks daarmee verkeerd nie)
                      Is getroud vir nou maar vrou bly vir amper drie maande nie meer by my nie en is besig met die skeibriewe omdat:
                      1) Haar lewe saam met my gaan by haar verbygaan (Wil Jol en Drink)
                      2) Sy kan nie kerk eet, slaap en leef nie, wat ek NIE doen nie, maar dis haar opinie waarop sy geregtig is
                      3) Sy kan nie onderdanig aan enige iemand kan wees nie en haar wil geld ongelukkig bo God ook, so ek is gevurk

                      Dis vir my so interessant dat gesinsgeweld so 'n groot probleem geword het vandat God eenkant geskuif is. Weereens 'n topic wat later bespreek gaan word. Maar ja, vandag hoef jy nie meer te skei oor:
                      1) Egbreuk
                      2) Dood
                      3) Ongelowige toelaat om van jou te skei
                      4) Life over limb (Nuwe toevoeging tot die Bybel deur die moderne mens)

                      Jy skei sommer as jou man jou irriteer en as jy teveel snork.

                      Dis kort opgesom. Nou weet julle ek is nie 'n Satanis nie en ek probeer dinge net beter verstaan.

                      Comment


                      • #12
                        FS, jou gebruikernaam warrie my, want ek lei daaruit af dat jy nie verstaan wat gebeur het toe jy wederbaar is nie. Gaan lees bietjie wat die Bybel oor wedergeboorte te se het.

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by Henry View Post
                          FS, jou gebruikernaam warrie my, want ek lei daaruit af dat jy nie verstaan wat gebeur het toe jy wederbaar is nie. Gaan lees bietjie wat die Bybel oor wedergeboorte te se het.

                          Hahaha. Ek weet. Ek is besig met 'n helse brief op die engelse forum juis oor die mense wat net op Liewe Jesus se skoot wil sit and dan is "gays" reg want almal doen mos sonde.

                          http://bibleforums.org/showthread.ph...=1#post2284310


                          Nee man, moet my nou nie verskeur nie. Maar ja, as ek dink wat jy dink dan stem ek saam maar tog sal daar maar altyd hier en daar 'n "glipsie" wees en alle sonde is ewe groot. Mens moet net nie in sonde volhard nie en aanhou breek met enige vorm van sonde. En ja, my "glipsie" verwys nie na om jou vrou te verneuk nie. Dalk maak dit sin anders sal ek maar 'n boek hier tik.

                          Comment


                          • #14
                            Liefste FoSi ....

                            sorrie man as jy dink ek probeer slim wees .... al wat ek eintlik probeer oordra is dat "dit wat jy moet doen om gered te word" glad nie so complicated is soos wat teologie en sommige "kerke" daarvan maak nie, een emmers vol meer is as 'n ticket Hemel toe .....

                            God het alles van Sy kant af gedoen vir jou om gered te word, al wat Hy jou vra is om te kies om te glo ( selfs die geloof gee Hy vir jou, as jy dit wil he ..... dus .... al wat jy moet "doen" is oorgee aan wat Hy gedoen het in Christus .....

                            en "gered" beteken soveel meer as net "eendag Hemel toe" ....
                            dit beteken ook :

                            * ek is gered van die skuldlas van sonde en van die houvas van sonde op my lewe hier en nou ..... ek is gered van die "hier en nou" nagevolge van sonde as ek vertrou op sy genadige versoeningsoffer en Hom vertrou om my die krag te gee om versoeking te weerstaan ......

                            * ek is gered binne die aanslae van die aardse lewe, want ek kan op God vertrou om alles ten goede te laat meewerk ...

                            * ek is gered van 'n skuldlewe in afsondering van my Skepper en herstel tot 'n ware geregtige verhouding met my Hemelse Vader - en dit nie uit my effort nie, maar slegs in vertroue in Jesus .......

                            * die ou dinge is verby en ek is nuut in Christus met 'n nuwe geestelike identiteit, nie net eendag nie, maar hier en nou ....

                            * ek is geder van vrees ..... tot 'n lewe van geloof....

                            * ek is gered tot 'n verhouding met die Heilige Gees met toegang tot geestelike gawes hier en nou wat my soveel dieper insig gee in God se plan in my en ander se lewe, en in die dinge en mense om my ....

                            * en nog soveel meer .........


                            so .... in kort : wat moet ek doen om gered te word ?

                            plaas jou vertroue in God se versoeningswerk in Christus .... kies om te glo en Hy doen die doen ...... en kom dan in verhouding met Hom .....


                            dit is ook nie, alles inaggenome, net 'n eenmalige gedoente nie, maar 'n daaglikse paadjie .....

                            .........

                            nou nie juis 'n goeie teologiese redenasie nie ..... maar dis hoe ek dit beleef en ander dit sien ervaar ....
                            Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                            Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                            Comment


                            • #15
                              Ag nee mense, is hier mense wat nou die monopoly beheer? Als wat bespreek word en net lyk asof dit vrae kan veroorsaak word afgevee. Daar was 'n pos na Mari sin en die persoon het baie moeite gedoen en nou is dit weg saam met my reply. Dit is tog die gedeelte waar ons vrae kan vra en opinies kan bespreek? As daar 'n ander rede hiervoor is, bv. loading problems dan vra ek omverskoning vir my opmerking.
                              Nie almal kan 100% dieselfde glo nie, maar nie almal tik 20 bladsye om te sÍ wat hulle glo nie. Ek is juis hier omdat ek binne die Christendom op 'n sekere manier glo en ek wil myself aan ander meet MET BEWYSE uit die WOORD as ek dan nie 100% reg glo nie en ek wil groei in geloof en dit voel of ek die ceiling bereik het deur kerk toe te gaan behalwe dit is lekker om as 'n groep te sing, wat 'n forum jou nie kan bied nie.


                              Reg, ek stem saam, maar kom ons kyk of die ander saamstem.
                              Dus moet ek glo en die wette onderhou om gered te word? Ja? Nee? Net glo? Net wette onderhou?

                              Comment

                              Working...
                              X