Announcement

Collapse
No announcement yet.

Besnydenis van die hart

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Besnydenis van die hart

    Romeine 2:29 maar hy is 'n Jood wat dit in die verborgene is, en besnydenis is diť van die hart, in die gees, nie na die letter nie. Sy lof is nie uit mense nie, maar uit God.

    Besnydenis van die hart,

    Ek het altyd gedink dat die konsep van besnydenis van die hart, Nuwe Testamenties is..... en dit is nie

    Dit is inderdaad 'n OT konsep....
    Deuter 10:16Besny dan die voorhuid van julle hart en verhard julle nek nie verder nie.

    Deuter 30:6 En die HERE jou God sal jou hart besny en die hart van jou nageslag, om die HERE jou God lief te hÍ met jou hele hart en met jou hele siel, dat jy kan lewe.

    Jer 4:4 Besny julle vir die HERE en verwyder die onbesnedenheid van julle hart, manne van Juda en inwoners van Jerusalem, dat my grimmigheid nie soos 'n vuur uitgaan en brand sonder dat iemand kan blus nie, weens die boosheid van julle handelinge.




    Dus is dit nie net Christene wat op 'n besnede hart staat maak nie....
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Ta-an
    Dus is dit nie net Christene wat op 'n besnede hart staat maak nie....
    Inderdaad was Israel veronderstel om hartsbesnydenis te ken, en ek glo die gelowige oorblyfsel van hulle in daardie tyd, het dit wel geken. Let egter op dat daar tog 'n verskil is tussen die hartsbesnydenis van destyds en van vandag. Destyds was die fisiese besnydenis 'n voorvereiste voor daar eers van hartsbesnydenis gepraat kon word. Vandag, in die Christelike gemeenskap, is fisiese besnydenis totaal 'n kettery terwyl hartsbesnydenis 'n suiwer geestelike waarheid is sonder enige fisiese komponent.

    Dit werk ook so met die offers. Dit was 'n fisiese voorgeskrewe handeling wat ook geestelike gevolge veronderstel was on te hÍ. In ons tyd is dit net die geestelike aanvaarding van Christus se afgehandelde offer wat oorbly met geen fisiese handeling wat dit voorafgaan nie.

    Comment


    • #3
      Wat ek probeer sÍ het is dat dit beide Jood en Christen is van wie dit verwag word om 'n besnede hart te hÍ...
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        En daarmee stem ek saam.
        Groete

        Comment


        • #5
          Dis korrek, immers is dit nie die wat besnede van hart is wat kinders van God genoeg kan word

          Comment


          • #6
            Persoonlik glo ek die besnedenheid van die hart wys op die wedergeboorte, soos wat 'n persoonlike ontmoeting met Jesus op die wedergeboorte wys en om in Sy liggaam gedoop te word ook is en ook dieselfde as om by die kruis te kniel.
            The Rapture

            My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
            but I must confess, donít worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            itís before Godís wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            itís for all the people in the zoo
            think about it and refreshÖ
            you will see thereís no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhereÖ


            Comment


            • #7
              Originally posted by CFJ View Post
              Persoonlik glo ek die besnedenheid van die hart wys op die wedergeboorte, soos wat 'n persoonlike ontmoeting met Jesus op die wedergeboorte wys en om in Sy liggaam gedoop te word ook is en ook dieselfde as om by die kruis te kniel.
              Dit is PRESIES wat Johannes 3:3 ons leer. Geen mens sal sonder bekering die ewige lewe beerwe nie. En hoe hartseer gaan dit nie wees vir miljoene christinne, veral in kerke waar bekering nooit gepreek word, of waar die babadoop of katkesasie as genoegsame vereistes aanvaar word om deel van die Koninkryk te word. Mense wat hulle hele lewe lank getrou elke Sondag vir 50 jaar in die kerek sit, maar nog nooit van bekering gehoor het nie, wat met 'n skok gaan agterkom hulle het geen deel aan die ewige lewe nie.

              En nie net Jood en Christen nie.....die ganse mensdom.

              Comment


              • #8
                Die woord besny beteken afsny. 'n Hart wat besny is, is 'n hart wat afgesny is. Die ou hart, wat bloed sirkuleer en die fisiese lewe simboliseer moet afgesny word en impliseer die sterwe saam met Christus. Die nuwe hart of "vlees hart" wat ons ontvang deur wedergeboorte is ontvanklik vir God se Wet. Die nuwe verbond is die ooreenkoms wat eensydig deur God ingestel is waarin Hy onderneem om Sy wette in ons harte (nuwe harte van vlees) te skryf. 'n Mens sou dus kon sÍ dat mense wat God se Woord in hulle harte bewaar is bewys van die die implementering van God se nuwe verbond.

                Tydens die demonstratiewe bedeling, wat vir 'n tydperk van Ī 1500 jaar geduur het, was die ark met God se Woorde in die allerheiligste onder 'n versoendeksel verseŽl. Die Wet was in die ark verseŽl om verborgenheid voor te stel wat impliseer dat God se wil nie tenvolle aan almal bekend is nie. Sonde word deur God se Wet geken maar omdat die wet verborge is, is sonde nie noodwendig aan almal bekend nie en word sonde steeds in onwetenheid gedoen. Die bloed van die HoŽpriester se offer, een keer 'n jaar (wat dui op Yehoshuah se bloed een keer in die geskiedenis van die wÍreld) het dan versoening bewerkstellig tussen die mense wat God se wet bewaar en tog nog onwetend sondig. In die nuwe bedeling het God dit so beskik dat Yehoshuah se dood aan die kruis,die nuwe versoendeksel is. Romeine sÍ; "Hom het God voorgestel in sy bloed as ‘n versoendeksel deur die geloof, om sy geregtigheid te bewys deurdat Hy die sondes ongestraf laat bly het wat tevore gedoen is onder die verdraagsaamheid van God"

                Die gelowige ontvang God se Wet op sy nuwe vlees hart. Dit is die essensie van die nuwe verbond. Dit is egter so dat geen gelowige eensklaps tot volle kennis van die waarheid kom nie en is Hy dus steeds skuldig aan God se wette wat nog nie aan hom bekend is nie. Die sterwe van Christus bring egter versoening tussen God en die gelowige wat beteken sy onwetende sondes word ongestraf gelaat omdat hy, ooreenkomstig die nuwe verbond, God se Wette wat wel aan hom openbaar is, in Sy hart bewaar en tenvolle daaraan gehoorsaam is.

                Comment


                • #9
                  JPR< dis presies wat ek gedoel sÍ het... die Christene van vandag sÍ: Besnydenis van die Hart.... nie van die vlees, dis die verskil tussen Jood en nie-Jood.... maar, besnydenis van die hart, is nie net 'n NT konsep nie... dis wat ek wou tuisbring...
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • #10
                    Hallo. Die konsep "besnydenis van die hart" het reeds in die OT voorgekom, maar dra nie dieselfde diepte van betekenis as in die NT nie.

                    Kol 2:11-13 "in wie julle ook besny is met ‘n besnydenis wat nie met hande verrig word nie, deur die liggaam van die sondige vlees af te lÍ in die besnydenis van Christus, (12) omdat julle saam met Hom begrawe is in die doop, waarin julle ook saam opgewek is deur die geloof in die werking van God wat Hom uit die dode opgewek het. (13) En julle, wat dood was deur die misdade en die onbesnedenheid van julle vlees, het Hy saam met Hom lewend gemaak deurdat Hy julle al die misdade vergeef het,"

                    Ek stem dus saam met Ferdi dat die hartsbesnydenis in die NT dui op die werdergeboorte - soos Johnny ook vir ons wys vanuit Joh 3:3-5.

                    Hartsbesnydenis in die OT was hoofsaaklik gedefiniŽer deur wetsonderhouding - sien veral die konteks van die verse wat Ta-An in haar eerste pos aanhaal. In die NT is hartsbesnydenis 'n werk van wedergeboorte in jou, waarin die ou mens afgesterf word (bv. Rom 6:2; 7:6; Kol 2:20), en Christus die nuwe mens in ons kom skep (bv. 2 Kor 5:17; Gal 6:16).

                    Net so dui die onderhouding van bv. die gebod / gebooie van Christus nie op die onderhouding van die OT 10 gebooie nie, maar op die liefdesgebod (bv. Joh 15:10; Jak 1:25; 1 Joh 3:22).

                    Net so dui "geregtigheid" in die NT nie net op "om reg te doen" of om "reg te leef" nie, maar om in 'n nuwe, wedergebore verhouding van geregtigheid (nuwe identiteit) in Christus te staan.

                    Die NT gee dus nuwe inhoud aan konsepte wat ook in die OT voorkom.
                    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                    Comment


                    • #11
                      Desalniettemin is het wel interessant dat zowel in het OT als in het NT de besnijdenis van het hart voorkomt - een teken dat ook in het OT, Gods primaire interesse niet puur het onderhouden van de Wet was maar het volgen van God vanuit het een rein hart dat Hem volledig is toegewijd.
                      Who have I in heaven but You oh God? Besides You, I desire nothing here on earth. My heart and my flesh may fail me, but God will be the strength of my heart and my portion forever...as for me, the nearness of God is my good - Psalm 73:25-26, 28a

                      Check out my new blog at pilgrimtozion.blogspot.com

                      Comment


                      • #12
                        Pilgrim, sÍ jy dus dat die besnydenis van die hart te doen het met toegewydheid tot God?
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor


                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by Ta-An View Post
                          Pilgrim, sÍ jy dus dat die besnydenis van die hart te doen het met toegewydheid tot God?
                          Absoluut - het hart is een symbool van onze toewijding aan God. Zegt Jezus niet dat we God moeten dienen met heel ons hart, i.e. alles wat in ons is? Zo zegt 2 Kronieken 16:9 dat God de gehele aarde doorzoekt om krachtig bij te staan hen wiens hart VOLLEDIG naar Hem uit gaat. Besnijdenis van het hart kan volgens mij niet anders worden uitgelegd als een expressie van toewijding aan God en een teken van het toebehoren aan God (en God doet niet aan 50A% of 95% toebehoren - het is of niet of helemaal).
                          Who have I in heaven but You oh God? Besides You, I desire nothing here on earth. My heart and my flesh may fail me, but God will be the strength of my heart and my portion forever...as for me, the nearness of God is my good - Psalm 73:25-26, 28a

                          Check out my new blog at pilgrimtozion.blogspot.com

                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by Philip dT View Post
                            Hallo. Die konsep "besnydenis van die hart" het reeds in die OT voorgekom, maar dra nie dieselfde diepte van betekenis as in die NT nie.
                            Ek gan gou my Joodse boetie vra........
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor


                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment


                            • #15
                              Pilgrimtozion

                              Toch is het zo dat Beschikken aan God hoofdzakelijk uitgedrukt in termen van uw trouw aan de wet van God. Naast dat, is de betekenis van wedergeboorte afwezig in het Oude Testament.
                              Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                              Comment

                              Working...
                              X