Announcement

Collapse
No announcement yet.

Besoeke aan die hemel....is dit Bybels?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Besoeke aan die hemel....is dit Bybels?

    Ek lees in Roelof se Eindtyd Nuusflitse 'n bespreking van 'n kind wat uit die hemel terugkeer om te vertel van hoe dit daar is. Is dit Bybels? Wat maak ons dan met die volgende Skrif waar dit NIE toegelaat was in die Bybelse tyd nie....en ook NOOIT nie? Daar was al baie topverkopers op CUM boeke se rakke soos "Heaven is so Real" van Choo Thomas. Hulle verkoop "natuurlik" volgens hulle net "Skrifgefindeerde" publikasies.


    Luk 16:22 En toe die bedelaar sterf, is hy deur die engele weggedra na die boesem van Abraham.
    Luk 16:23 En die ryk man het ook gesterwe en is begrawe. En toe hy in die doderyk sy o ophef, terwyl hy in smarte was, sien hy Abraham van ver af en Lasarus aan sy boesem.
    Luk 16:24 En hy roep en s: Vader Abraham, wees my barmhartig en stuur Lasarus, dat hy die punt van sy vinger in water kan insteek en my tong verkoel; want ek ly smarte in hierdie vlam.
    Luk 16:25 Maar Abraham antwoord: Kind, onthou dat jy jou goeie dinge in jou lewe ontvang het, en so ook Lasarus die slegte. En nou word hy getroos, maar jy ly smarte.
    Luk 16:26 En by dit alles is daar tussen ons en julle n groot kloof gevestig, sodat die wat hiervandaan wil oorgaan na julle, nie kan nie; en die wat dr is, nie na ons kan oorkom nie.
    Luk 16:27 En hy s: Ek bid u dan, vader, om hom na my vader se huis te stuur
    Luk 16:28 want ek het vyf broersom hulle dringend te waarsku, sodat hulle nie ook in hierdie plek van pyniging kom nie.
    Luk 16:29 Toe s Abraham vir hom: Hulle het Moses en die Profete; laat hulle na di luister.
    Luk 16:30 Maar hy antwoord: Nee, vader Abraham, maar as iemand uit die dode na hulle gaan, sal hulle hul bekeer.
    Luk 16:31 Maar hy s vir hom: As hulle na Moses en die Profete nie luister nie, sal hulle nie oortuig word nie, al sou iemand ook uit die dode opstaan.

  • #2
    Ek nie glo dit is Bybels nie Johnny, nie as mense presies kan vertel wat hulle daar gesien het nie. Die stuk wat jy hier uit Lukas aanhaal gaan oor die hel en of iemand van die anderkant kan kom om ons te waarsku oor die hel. Volgens dit wat daar in Lukas staan, is ons Bybels genoeg om ons oor die hel te waarsku, want die enigste een wat van die anderkant kom, was Jesus en net Hy kan dit doen. Paulus was vrder weggeruk na die 3de hemel en daar het hy dinge gesien wat mens nie kan of mag uitspreek nie. Ek ken persoonlik iemand wat ook die hemel gesien het en hierdie persoon kan nie oorvertel wat hy gesien het nie, want ons is blind vir wat daar is. Dit is soos om vir 'n blinde wat so gebore is, te probeer vertel hoe lyk blou of geel. Jy kan of mag dit nie uitspreek nie (selfde beginsel)!

    Wat mens bekommer is al die detail wat Mary Baxter en Choo Thomas kom weergee en dan is daar mense wat presies kom vertel hoe hulle huis in die hemel eendag gaan lyk, want hulle was in die hemel en die huis is selfs presies wat hulle nog begeer het ook...
    The Rapture

    My dearest friends, Im so sorry so sorry
    but I must confess, dont worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    its before Gods wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    its for all the people in the zoo
    think about it and refresh
    you will see theres no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere


    Comment


    • #3
      Dankie CFJ....ons verstaan dit ook so dat dit nie deur God toelaatbaar is om terug te keer, hetsy uit die hemel of die hel om mense te vertel of te waarsku wat daar aangaan nie. Vir my persoonlik is dit demonies.

      Matteus 13:44 Verder is die koninkryk van die hemele soos n skat wat verborge is in die saailand, wat n man kry en wegsteek; en uit blydskap daaroor gaan hy en verkoop alles wat hy het, en koop daardie saailand.

      Comment


      • #4
        Hoe besluit mens of iets Bybels is of nie?

        Comment


        • #5
          Originally posted by Freek View Post
          Hoe besluit mens of iets Bybels is of nie?
          'n Goeie maatstaf vir my is .......die Bybel. As ons dit NIE in die blaaie van die Bybel vind nie, dan is dit vir my 'n ander lering en 'n ander evangelie. Hierdie vers wat ek aanhaal is nou nie op jou van toepassing nie Freek, maar ek dink dit is duidelik dat die Here ons waarsku teen 'n ander lering wat nie van Hom kom nie, en dit sal in die laaste dae aangegryp word. Ek sien dit daagliks.

          Gal 1:6 Ek verwonder my dat julle so gou afvallig word van hom wat julle deur die genade van Christus geroep het, na n ander evangelie toe,
          Gal 1:7 terwyl daar geen ander is nie; behalwe dat daar sommige mense is wat julle in die war bring en die evangelie van Christus wil verdraai.


          Volg gerus van die skakels om sommige van die verval in die kerk te sien.

          www.falseteachersexposed.com
          www.deceptioninthechurch.com

          Comment


          • #6
            Originally posted by Freek View Post
            Hoe besluit mens of iets Bybels is of nie?
            Freek,

            In eie krag sal selfs 'n gelowige nie weet of iets Bybels is nie. Mens moet God se stem hoor om bevestiging te kry, oor wat Bybels is. Om dit te illustreer is moontlik die beste om 'n praktiese voorbeeld te gee. Jy is moontlik in 'n debat oor een of ander onderwerp en sonder dat jy dit doelbewus soek, gee die Here een aand terwyl jy rustig deur die Bybel blaai, 'n gedeelte wat die debat 100% aanspreek en ook sommer die antwoord gee van iets wat jyself nie seker van was nie. Dit is een voorbeeld van wat Bybels is, wanneer God self iets aan jou bevestig en daaroor kan mens 100% sekerheid h.
            The Rapture

            My dearest friends, Im so sorry so sorry
            but I must confess, dont worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            its before Gods wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            its for all the people in the zoo
            think about it and refresh
            you will see theres no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhere


            Comment


            • #7
              ander vraag wat nie helemal op die draad pas nie (regtig die teenoorgestelde) wat van mense wat al hel toe was?
              'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
              Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
              [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
              Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
              [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

              Bemidbar 6:24-26
              [Numbers 6:24-26]

              Comment


              • #8
                Originally posted by Francois Marais View Post
                ander vraag wat nie helemal op die draad pas nie (regtig die teenoorgestelde) wat van mense wat al hel toe was?
                Ek dink Lukas 16:22 en verdere verse wys juis vir ons dat jy nie kan terugkeer nie. Die verhaal speel juis in die hel af.

                Comment


                • #9
                  Originally posted by Johnny View Post
                  'n Goeie maatstaf vir my is .......die Bybel. As ons dit NIE in die blaaie van die Bybel vind nie, dan is dit vir my 'n ander lering en 'n ander evangelie. Hierdie vers wat ek aanhaal is nou nie op jou van toepassing nie Freek, maar ek dink dit is duidelik dat die Here ons waarsku teen 'n ander lering wat nie van Hom kom nie, en dit sal in die laaste dae aangegryp word. Ek sien dit daagliks.
                  Johnny, met respek, die Bybel is 'n dik boek en om te kan s dat iets nie daarin voorkom nie, moes mens die hele Bybel al 'n paar keer deurgelees het. Net vir ingeval mens die eerste keer iets mis. Net my 2 sent.

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by Freek View Post
                    Johnny, met respek, die Bybel is 'n dik boek en om te kan s dat iets nie daarin voorkom nie, moes mens die hele Bybel al 'n paar keer deurgelees het. Net vir ingeval mens die eerste keer iets mis. Net my 2 sent.
                    Freek, ek sien op 'n ander draad jy het die Nuwe Testament al 'n paar keer deurgelees. Kon jy enige iets opspoor oor besoeke aan die hemel/hel, die terugkeer daarvandaan en waarskuwings/verkondigings aan die mense hier op aarde?

                    Sal graag die Skrifgedeeltes daarvan wil bestudeer. Moet erken, ek het nog nie die Nuwe Testament deurgelees nie. Die woord hemel kom 391 keer voor in die Ou Testament en 194 keer in die Nuwe Testament. Die woord hel kom 0 keer voor in die Ou Testament en 10 keer in die Nuwe Testament. Kan nie by een van hulle vind dat iemand besoek afgele het en teruggekeer het nie.

                    Ek vind wel baie verwysings in die Bybel dat jy of hemel toe of hel toe GAAN, maar nerens dat jy TERUGKEER nie.

                    Comment


                    • #11
                      Hi Freek,
                      Die Bybel is 'n dik boek en dit is so dat ons gereeld iets mis of vergeet. Dit is hoekom dit so belangrik is om gereeld die bybel te lees, en die ouens hier op lighuis leer my gereeld iets nuus uit die bybel.

                      Bybelse beginsels bly egter dieselfde en die Bybel weerspreek homself nie. Dus as daar 'n vers in die bybel is wat teen iets is, gaan jy beslis nie die teenoorgestelde iewwers anders lees nie. Om 'n boek te h wat jou verwys na wat staan waar in die bybel, is dit ook gelukkig nie nodig om deur die hele bybel te lees om iets spessefiek uit te vind nie..

                      Comment


                      • #12
                        Hi Johnny,

                        Wat van die ou wat openbaring geskryf het? Was hy nie in die hemel nie? Was dit net 'n droom, visioen, of was hy werklik in die hemel?
                        En dan is daar Henog en Elia...

                        As mens dit vergelyk met die bybelverse wat jy aanhaal, kon dit dalk net visioenne wees wat hulle gehad het... of is daar uitsonderings?

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by RR van Wyk View Post
                          Hi Johnny,

                          Wat van die ou wat openbaring geskryf het? Was hy nie in die hemel nie? Was dit net 'n droom, visioen, of was hy werklik in die hemel?
                          En dan is daar Henog en Elia...

                          As mens dit vergelyk met die bybelverse wat jy aanhaal, kon dit dalk net visioenne wees wat hulle gehad het... of is daar uitsonderings?
                          Uit die gedeeltes is dit duidelik dat dit nie duidelik is nie en dat net GOD weet. So, boeke en mense wat dit beweer, is blykbaar meer bevoorreg as die mense van die Bybelse tyd en het dieselfde voorregte as GOD om te weet wat NET HY WEET.

                          2Co 12:1 Dit is waarlik vir my nie nuttig om te roem nie, want ek sal kom tot gesigte en openbaringe van die Here.
                          2Co 12:2 Ek weet van n man in Christus, veertien jaar geledeof dit in die liggaam was, weet ek nie, of buite die liggaam, weet ek nie, God weet ditdat so iemand weggeruk is tot in die derde hemel.
                          2Co 12:3 En ek weet van so n manof dit in die liggaam of buite die liggaam was, weet ek nie, God weet dit
                          2Co 12:4 dat hy weggeruk is in die Paradys en onuitspreeklike woorde gehoor het wat n mens nie mag uitspreek nie.
                          2Co 12:5 Oor so n man sal ek roem, maar oor myself sal ek nie roem nie, behalwe in my swakhede.

                          Comment


                          • #14
                            Paulus was daar.

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by CFJ View Post
                              Freek,

                              In eie krag sal selfs 'n gelowige nie weet of iets Bybels is nie. Mens moet God se stem hoor om bevestiging te kry, oor wat Bybels is. Om dit te illustreer is moontlik die beste om 'n praktiese voorbeeld te gee. Jy is moontlik in 'n debat oor een of ander onderwerp en sonder dat jy dit doelbewus soek, gee die Here een aand terwyl jy rustig deur die Bybel blaai, 'n gedeelte wat die debat 100% aanspreek en ook sommer die antwoord gee van iets wat jyself nie seker van was nie. Dit is een voorbeeld van wat Bybels is, wanneer God self iets aan jou bevestig en daaroor kan mens 100% sekerheid h.
                              CFJ,
                              Ek was my lewe lank in al wat kerk is en elke leraar beweer dis God wat hom die boodskap gegee het en tog is daar verskille in skrifuitleg - partymaal is dit subtiel en ander kere is die verskille blatant. Hoe werk dit? Beteken dit 'n mens kan maar glo wat jy wil solank jy nie met die fondament (1 Kor 3:10 - 15) lol nie?

                              Comment

                              Working...
                              X