Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die Tallit of Prayer Shawl

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • BELANGRIK Die Tallit of Prayer Shawl

    Na aanleiding van Freek se vrae oor die Tallit, hier 'n bietjie meer duidelikeheid oor die betekenis.

    Freek, hier is 'n uistekende skakel wat handel oor die Tallit of Prayer Shawl. God is voorwaar oral en alomteenwoordig. Ek vertrou dat dit nie net vir jou nie, maar vir almal op die forum 'n dieper insig sal gee oor God, sy volk en sy manier van dinge doen.

    http://www.elisabethsyreministries.n...llit/index.php

    Hier is 'n kort uitreksel. Sien foto aangeheg.

    Background Of The Tallit:

    In the tallit is a lot of teaching. The teaching of the numbers called Gematria (Hebrew) it is the knowledge about numerical values.
    Each word and number have numerical values. (numerology).
    Each tassel (Tzitzis) should have 39 windings (7+8+11+13) they are separated by double knots. 26 is the numerical value of YHWH. (Yahweh)
    13 is the value of Echad and (1) unity. Therefore the windings of each Tzitzis equals the value of YHWH Echad (Jehovah G-d is One) This is called the "Shemah" in Hebrew on which the Jewish faith is built.
    Yeshuah suffered the same number of stripes for our healing in Isaiah 53:5 repeated in the NT: 1 Peter 2:24

    http://en.wikipedia.org/wiki/Tzitzit

    Die "Tzitzis" is die tosseltjies op elke hoek van die Tallit. Jy sal sien die foto aangeheg het 'n blou draad in. Vir 2000 jaar het die Jode se Prayer Shawls dit nie ingehad nie. Die rede daarvoor is dat dit na Jesus se kruisiging en hemelvaart verlore geraak het. Dit stel Godheid voor, of God. Die kleur is 'n paar jaar gelede weer herontdek en dit is afkomstig van 'n slak in Indie. Dit is NET die slak wat die kleur kan vervaardig. 'n Diper betekenis daarvan is dat dit vir ons wys dat Jesus oppad terug is. Dit wys vir ons dat die wederkoms van Jesus voor die deur is. Hy het gese Hy kom terug....en Hy wys ons!

    Murex Trunculus

    The Shell of the Murex Trunculus is the source of the dye in Ptil Techelet, originally researched and endorsed by Rabbi Herzog. Many who believed this ancient snail could be the chilazon were stunned when they could not get a sky-blue dye from this animal. However, in the 1980's, a chemist named Otto Elsner discovered that if a solution of the dye was exposed to sunlight, blue instead of purple would have been produced. Eventually, in 1993, the P'til Techelet foundation was formed to produce this Techelet for the masses as well as commence with further research. Approximatly 30 Murex are needed to produce enough dye for a single Tzitzit, and since 4 are required, this means a total of 120 are needed.

    http://www.economicexpert.com/a/Tzitzit.html

    Is dit nie "Awesome" nie!

    Nog 'n skakel:

    http://www.alanhorvath.com/tallit.php

    Hier is 2 voorbeelde die Tzitzis in die Bybel. Wat dit vir die vroutjie beteken het en hoe Dawid gevoel het omdat hy dit afgesny het.

    Mat 9:20 En daar het Ďn vrou wat twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het, van agter gekom en die soom van sy kleed aangeraak.
    Mat 9:21 Want sy het by haarself gesÍ: As ek maar net sy kleed kan aanraak, sal ek gesond word.
    Mat 9:22 En Jesus het omgedraai en haar gesien en gesÍ: Hou goeie moed, dogter, jou geloof het jou gered. En die vrou het gesond geword van daardie uur af.

    1Sa 24:4 (24:5) En die manne van Dawid sÍ aan hom: Kyk, dit is die dag dat die HERE aan u sÍ: Nou gee Ek jou vyand in jou hand, en maak met hom soos goed is in jou oŽ. Toe staan Dawid op en sny stilletjies die slip van Saul se mantel af.
    1 Sam 24:5(24:6) Maar daarna het Dawid se gewete hom gepla, omdat hy die slip van Saul afgesny het,
    1 Sam 24:6(24:7) en hy het aan sy manne gesÍ: Mag die HERE my bewaar dat ek so iets aan my heer, die gesalfde van die HERE, sou doen om my hand teen hom uit te steek; want hy is die gesalfde van die HERE.

    Nee....dit is nie sommer 'n stuk lap nie. Dit is veel groter as dit!

  • #2
    Johnny, dit laat my wonder oor die blindheid van die Jode. Hoe kan hulle dan nie die vervulling van die professieŽ in Jesus raaksien nie? Dan is hulle mos verdoem??

    Comment


    • #3
      Originally posted by Freek View Post
      Johnny, dit laat my wonder oor die blindheid van die Jode. Hoe kan hulle dan nie die vervulling van die professieŽ in Jesus raaksien nie? Dan is hulle mos verdoem??
      Freek....enige iemand wat Jesus NIE aanneem nie is VERDOEM! Ek verbeel my jy was laasweek nognie 'n christen nie, maar ek sien op jou "profile" jy is nou een. Het jy intussen Jesus aangeneem as jou Verlosser en Saligmaker? As jy intussen Jesus aangeneem het moet ek jou gelukwens met DIE BELANGRIKSE BESLUIT wat enige mens kan neem. Jy is nou 'n "baba" christen en net soos 'n baba groei, sal jy ook groei in die Woord, en glo my, maak nie saak hoe lank jy 'n chriten is nie, jy bly groei. Baie geluk. Al die engele in die hemel juig oor jou besluit. Daar is amper 7 BILJOEN mense op die aarde, waarvan 'n handtjie vol ware wedergebore christinne is. Die Jode beslaan 0,02% van die wereld populasie. As jy my vra is daar meer nie Jode (heidene), waarvan ek en jy ook is voor ons Jesus aanneem, wat VERDOEM is tot die ewige hel as Jode! Laat jou dink......ne? ons besit die hele Woord. In elke huis in Suid Afrika glo ek is ten minste een Bybel.....en tog verwerp ons die reddende genade van die Here.

      Comment


      • #4
        Hallo Johnny. Ek is nie seker waarom jy na die Talit verwys nie. Dink jy Christene moet dit gebruik?

        Ons is mos nie meer onder die Ou Verbond nie.
        Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

        Comment


        • #5
          The teaching of the numbers called Gematria (Hebrew) it is the knowledge about numerical values.
          Each word and number have numerical values. (numerology).
          Each tassel (Tzitzis) should have 39 windings (7+8+11+13) they are separated by double knots. 26 is the numerical value of YHWH. (Yahweh)
          Jy weet dat dit 'n Joods-okkultiese toepassing is, 'n vorm van numerologie.

          Daardie blad verwys ook na die Mezuza (http://www.elisabethsyreministries.n...zuza/index.php), wat 'n talisman vol heksagramme is. Natuurlik ontken hulle dat dit 'n talisman is. Die teks wat aangehaal word (Deut 6:4-9) sÍ niks van so 'n talisman nie, maar verwys na die woorde van God.

          Ek bespreek hierdie tipe praktyke in "Die Verborgenheid van Babilon."
          Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

          Comment


          • #6
            Originally posted by Philip dT View Post
            Hallo Johnny. Ek is nie seker waarom jy na die Talit verwys nie. Dink jy Christene moet dit gebruik?

            Ons is mos nie meer onder die Ou Verbond nie.
            Nee, jy hoef dit nie te gebruik nie. Ek het dood eenvoudig vir hom dieper betekenis in die Talit gewys...iets wat jy skynbaar mis gelees het in die plasing.

            Comment


            • #7
              Originally posted by Philip dT View Post
              Jy weet dat dit 'n Joods-okkultiese toepassing is, 'n vorm van numerologie.

              Daardie blad verwys ook na die Mezuza (http://www.elisabethsyreministries.n...zuza/index.php), wat 'n talisman vol heksagramme is. Natuurlik ontken hulle dat dit 'n talisman is. Die teks wat aangehaal word (Deut 6:4-9) sÍ niks van so 'n talisman nie, maar verwys na die woorde van God.

              Ek bespreek hierdie tipe praktyke in "Die Verborgenheid van Babilon."
              Ek dink jy moet begin kyk na die haan wat op die kerk toring staan. Meer okkultiese waarde as enige stellings wat jy tot dusver gemaak het. Jy sal maar versigtig moet wees met wat jy oor hierdie dinge se. Jy weet natuurlik dat ek nie saam met jou stem nie....maar jy het in elk geval nog nooit ooghare vir die Jode gehad nie.

              Comment


              • #8
                Heeltemal reg, die haan op die kerktoring is ook okkulties.
                Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                Comment


                • #9
                  Hi Johnny

                  Ek wil tog by Philip hier aanhak en bysÍ, ek het geen haat teenoor die Jode nie, jy ken my posisie.

                  Maar ons moet versigtig wees wanneer ons na Joodse gebruike kyk of dit vanuit die Woord of vanuit oorgelewerde gebruike en mensgemaakte wette kom. Philip is ongelukkig reg, baie van hierdie oorgelewerde (nie Bybelse) gebruike van die Jode is gewortel in die kaballah (skies Philip, ek spel dis seker nogsteeds verkeerd ) en kom vanuit die babeloniese tydperk.

                  Comment


                  • #10
                    Johnny, ek merk op dat jy Israel op nogal erg op die hart dra. Wat is die rede daarvoor? Om hulle te evangeliseer?

                    Comment


                    • #11
                      gebruike van die Jode is gewortel in die kaballah (skies Philip, ek spel dis seker nogsteeds verkeerd
                      Ja nee, onaanvaarbaar! : kabbala, die Engels sit 'n "h" aan die einde vir "kabbalah." So, mooi spel hier, anders roep ek vir oom Riaan Kruywagen!
                      Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                      Comment


                      • #12
                        Dankie vir die draad Johnny.
                        Die vraag oor die Jode. Onthou dit is YHWH se verbondsvolk.
                        As iemand 'n probleem het, het jy 'n probleem met YHWH se kinders!
                        As jy nie 'n volk kan verdra nie, is jy 'n rasis, but that is OT.

                        Nog 'n vraag is waar kan mens 'n Tallid koop. Baie van my vriende vra my, en ek kan hulle nie antwoord nie.
                        As iemand 'n kontak in Isreal het sal dit lekker wees as mens van hulle van daar kan kry.

                        Ek sal more kyk na die skakel en dankie weer vir die draad.
                        'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
                        Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
                        [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
                        Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
                        [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

                        Bemidbar 6:24-26
                        [Numbers 6:24-26]

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by Francois Marais View Post
                          Dankie vir die draad Johnny.
                          Die vraag oor die Jode. Onthou dit is YHWH se verbondsvolk.
                          As iemand 'n probleem het, het jy 'n probleem met YHWH se kinders!
                          As jy nie 'n volk kan verdra nie, is jy 'n rasis, but that is OT.
                          Francois. Niks met rassisme te doen nie. Die Nuwe Verbond het die ou verbond vervang. Dit beteken dat Christus nou die enigste weg, waarheid en lewe is, en dat vlees of vleeslike herkoms nie meer 'n kriterium vir redding is nie, maar geloof alleen. Daar is geen gronde in die NT dat God nog 'n OT volk het nie. God het nou net een volk: die gelowiges:

                          1 Pet 2:9-10 " Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig, (10) julle wat vroeŽr geen volk was nie, maar nou die volk van God is; aan wie toe geen barmhartigheid bewys is nie, maar nou bewys is.

                          Ek het in elk geval niks teen Jode nie, ek sÍ bloot daar is geen onderskeid tussen Jood en nie-Jood nie. Almal moet tot geloof kom in Christus om gereken te word as God se volk.

                          Rom 10:12 "Want daar is geen onderskeid tussen Jood en Griek nie; dieselfde Here tog is Here van almal en is ryk oor almal wat Hom aanroep."
                          Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by Freek View Post
                            Johnny, ek merk op dat jy Israel op nogal erg op die hart dra. Wat is die rede daarvoor? Om hulle te evangeliseer?
                            Freek, dit is moelik om te verduidelik hoe raak 'n mens lief vir Israel en die Jode. Ek dink eerstens is dit die Here en die Heilige Gees wat dit in 'n mens bewerk na wedergeboorte. Ek was bevoorreg om al 4 keer in Israel te wees, en dit is 'n ongelooflike ervaring. Jode haat is egter hewig aan die opvlam in die wereld en die Jode staar 'n groter verdrukking in die gesig as met Hitler se Holocaust. Die Holocuast van Hitler gaanlyk soos 'n Sondagskool partytjie. Dit is alles deel van die Raadsplan van God. Hy het die land Israel aan die Jode belowe (Verbond met Abraham). God het hulle in die wereld verstrooi maar ook gese daar kom 'n dag wat Hy hulle sal terugneem na hul beloofde land. Dit het begin gebeur op 14 Mei 1948 toe Israel vir die eerste keer in 2000 jaar weer 'n Joodse staat geword het. Die vyeboom het begin bot. Hy het gese nie een Jood sal agter bly in dei wereld nie. Almal sal terugkeer na hul land Israel. Sedert 1948 toe daar slegs 600 0000 JOde in Israel was, is daar vandag al bykans 8 000 000 miljoen Jode terug in hul land.

                            Anti semitisme is ook deel van God se plan om die Jode terug te kry in hul land. Die wat nie uit vrye wil wil terugkeer nie, sal gejag word en gevorseer word om terug te keer. Ek beleef anti semitisme ook op die forum. Die HELE wereld gaan Israel haat. Die hele wereld gaan oorlog verklaar teen God se volk. As jy belangstel kan ek vir jou gratis dvd's pos vir lering oor die eindtyd. Stuur my jou posadres per e-pos en stuur dit vir jou.

                            Gen 17:7 En Ek sal my verbond oprig tussen My en jou en jou nageslag nŠ jou in hulle geslagte as Ďn ewige verbond, om vir jou Ďn God te wees en vir jou nageslag nŠ jou.
                            Gen 17:8 En Ek sal aan jou en jou nageslag nŠ jou die land van jou vreemdelingskap gee, die hele land Kanašn, as Ďn ewige besitting; en Ek sal vir hulle Ďn God wees.


                            Kyk wat se die Here vir die wat Sy volk (Jode) liefhet......en die wat hujlle haat:

                            Gen 12:3 En Ek sal seŽn diegene wat jou seŽn, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseŽn word.

                            Hier is skakels wat jy kan volg oor die herstel van die land Israel aan die einde van tyd.
                            http://www.oospoort.co.za/source/israel.html

                            Comment


                            • #15
                              Francois

                              Dit gaan nie hier oor God se volk nie, dit gaan nie hier oor Bybelse gebruike nie, dit gaan oor hierdie volk wat afvalligheid in hul midde het wat God ten sterkste teenstaan in die Ou Testament, dit gaan oor mense wat sy volk moet wees wat gehoereer het agter die okkulte aan. Dis waaroor dit gaan. As jy iets wil ondersoek van die Jode, doen jouself die moeite en moet dit nie uit die rabbiniese geskrifte doen nie, doen dit uit die Woord, die rabbieniese geskrifte is erg okkulties.

                              Comment

                              Working...
                              X