Announcement

Collapse
No announcement yet.

Is Jesus vandag nog 'n Jood in die Hemel?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Is Jesus vandag nog 'n Jood in die Hemel?

    Daar is mense wat beweer dat Jesus NIE meer 'n Jood is daar waar Hy nou is nie. Ek haal 'n Engelse studiestuk aan wat ek op die internet gekry het. Ek glo omonwonde dat Hy nog steeds 'n Jood is.....en tot in ALLE ewigheid!

    Jesus was resurrected a Jew

    Yeshua the risen Jew told his Jewish disciples to go out and teach all the Gentiles (Matt. 28:19, Strong's # 1484).
    Then, after eating, talking and walking with His disciples, Yeshua, "lifted up His hands and blessed them" (Luke 24:50). What blessing is spoken with lifted hands? The Aaronic Benediction (Num. 6:24-26) is given in Synagogues and in Churches even to our day, and in the Synagogues it is still given as it was more than a thousand years before the resurrected Jew Jesus gave it: with lifted hands. In fact, another name for the Aaronic Benediction is "The Lifting up of Hands." (see Sketches of Jewish Social Life in the Days of Christ. Ch.XVII. A. Edersheim. Eerdmans pub.)
    Rav Sha'ul (the apostle Paul) tells us that while he was on the road to Damascus Yeshua spoke to him from heaven in Hebrew (Acts 26:14). Sha'ul, a Jew who was born a Roman citizen (Acts 22:27-28), was fluent in Greek (Acts 21:37) and possibly many other languages, but Yeshua spoke to him in Hebrew, the language of the Jews.
    Sha'ul did not become a believer until well after Yeshua's death and resurrection, yet an important part of his message is that Yeshua is a descendant of the Jewish king David (2Tim. 2:8).
    Many years after His resurrection, Yeshua testified that He is the root and offspring of king David (Rev. 22:16), and in a time yet future, two of His titles will be Lion of the tribe of Judah, and Root of David (Rev. 5:5).
    In Matt. 24:20 He told us to pray concerning the coming tribulation, that we would not have to flee on the Sabbath. And in Matt. 26:27-29 Yeshua told the disciples that He will celebrate the Passover seder anew with us in His Father's kingdom.
    The standard He will use at the judgement is the Law God gave the Jews. To those who do not do the will of God, He will say, "Depart from Me, you who practice lawlessness" (Matt. 7:22-23, Strong's # 458, 459).
    In (Heb. 13:8) we are told Yeshua the Messiah is the same yesterday, today and forever. So, if He ever was a Jew He was resurrected a Jew, and He is one to this day.
    7
    Ja
    42.86%
    3
    Nee
    57.14%
    4

  • #2
    Johnny
    Jesus is God, Hy verstaan enige taal,
    Hy is gebore in die Joodse nasie, omdat Hy aan hulle belowe was.
    As Mens was/is Hy Middelaar tussen God en mens.

    Hy bestaan in ewigheids vorm as God, nie as mens nie.
    Ek glo Hy het mens geword, tot na die kruis, Vir ons om Hom te aanskou, het Hy vlees geword. Wanneer Hy weer kom, sal Hy heel moontlik weer die menslike ligaamsbeeld aanneem.....Ek weet nie.
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Originally posted by Ta-An View Post
      Johnny
      Jesus is God, Hy verstaan enige taal,
      Hy is gebore in die Joodse nasie, omdat Hy aan hulle belowe was.
      As Mens was/is Hy Middelaar tussen God en mens.

      Hy bestaan in ewigheids vorm as God, nie as mens nie.
      Ek glo Hy het mens geword, tot na die kruis, Vir ons om Hom te aanskou, het Hy vlees geword. Wanneer Hy weer kom, sal Hy heel moontlik weer die menslike ligaamsbeeld aanneem.....Ek weet nie.
      Dan moes ek nog 'n opsie bygesit het "Ek weet nie", want nou het jy 'n antwoord gegee wat nie pas nie.

      Comment


      • #4
        Originally posted by Ta-An View Post
        Johnny
        Jesus is God, Hy verstaan enige taal,
        Hy is gebore in die Joodse nasie, omdat Hy aan hulle belowe was.
        As Mens was/is Hy Middelaar tussen God en mens.

        Hy bestaan in ewigheids vorm as God, nie as mens nie.
        Ek glo Hy het mens geword, tot na die kruis, Vir ons om Hom te aanskou, het Hy vlees geword. Wanneer Hy weer kom, sal Hy heel moontlik weer die menslike ligaamsbeeld aanneem.....Ek weet nie.
        Hoekom sou Hy dan in Hebreeus aan 'n Romein antwoord, terwyl die wereld taal van die Nuwe Testament Grieks was?

        Comment


        • #5
          Originally posted by Johnny View Post
          Hoekom sou Hy dan in Hebreeus aan 'n Romein antwoord, terwyl die wereld taal van die Nuwe Testament Grieks was?
          Hy was 100% mens gewees op aarde.... en sekerlik kon die Romeine Hebreeus verstaan :??:
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Originally posted by Ta-An View Post
            Hy was 100% mens gewees op aarde.... en sekerlik kon die Romeine Hebreeus verstaan :??:
            So dit is iets wat ons moet "aanneem" sonder konkrete bewyse?

            Comment


            • #7
              So dit is iets wat ons moet "aanneem" sonder konkrete bewyse?
              Dat Jesus 100% mens was ??
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                Johnny, was Jesus altyd mens gewees??
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • #9
                  Die Bybel hammer nÍrens enige plek daarop dat Jesus vandag 'n Jood is nie. Let wel, vandag. Die Bybel noem Jesus baie dinge soos die waardige geslagte lam en 'n string ander goed, maar nie Jood nie. Dus glo ek nie ons moet ons koppe hieroor breek nie. Dit is nie belangrik nie en is nie die punt nie. Hy is BAIE meer as net daardie verwysing.

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by Ta-An View Post
                    Johnny, was Jesus altyd mens gewees??
                    Hoekom praat ek en jy Afrikaans op die forum? Hoekom nie engels of Hebreeus nie? Want ons is Afrikaans. Hoekom praat Jesus Hebreeus met die Romein? Omdat Hy nog steeds 'n Jood is. Dink jy Jesus kan nie Grieks praat nie? Hy wat almagtig en alwetend is sal tog met jou en my Afrikaans praat.....dan nie? Of sal Hy met ons Henreeus praat?

                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by RR van Wyk View Post
                      Die Bybel hammer nÍrens enige plek daarop dat Jesus vandag 'n Jood is nie. Let wel, vandag. Die Bybel noem Jesus baie dinge soos die waardige geslagte lam en 'n string ander goed, maar nie Jood nie. Dus glo ek nie ons moet ons koppe hieroor breek nie. Dit is nie belangrik nie en is nie die punt nie. Hy is BAIE meer as net daardie verwysing.
                      RR, dit is NIE ek wat hierdie draad wou gehad het nie. Die persoon wat dit wou gehad het neem nie eers deel aan die gesprek nie.

                      Comment


                      • #12
                        Johnny,

                        Wie is die Jesus oor wie jy gesels, en waar is Hy nou?

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by Johnny View Post
                          Hoekom praat ek en jy Afrikaans op die forum? Hoekom nie engels of Hebreeus nie? Want ons is Afrikaans. Hoekom praat Jesus Hebreeus met die Romein? Omdat Hy nog steeds 'n Jood is. Dink jy Jesus kan nie Grieks praat nie? Hy wat almagtig en alwetend is sal tog met jou en my Afrikaans praat.....dan nie? Of sal Hy met ons Henreeus praat?
                          Johnny, jy weerspreek jou self so biki
                          As Jesus nog steeds 'n Jood is, sal hy met ons Hebreeus/Aramees praat.
                          Hy is God en nie beperk tot een taal nie, Hy is Almagtig.....

                          As Hy nog steeds Jood en nie God was nie, sou Hy steeds net Hebreeus praat?

                          Ek praat Afrikaans met jou omdat dit die Afrikaanse kant van die forum is,
                          The LORD is my Miracle

                          G_d was gracious He has shown favor


                          Hope is a seed
                          God plants in our hearts
                          to remind us
                          there are better things ahead.
                          -Holley Gerth

                          Comment


                          • #14
                            Hmm okay. Soos ek die Bybel verstaan (let op nie die woord nie) het Jesus vlees geword. So Jesus was soos ons vleesmens. Jesus is dood as 'n Jood (as ek die woord reg verstaan sal daar uit die lyn van David 'n kind gebore geword het - Jesus) David was deel van die uitverkieste volk van YHWH (reg of verkeerd?). As Jesus dood is as 'n jood glo ek dat Hy steeds vandag 'n Jood is anders glo ek nie dat Jesus as VLEESMENS uit die graf opgestaan het nie, maar net soos van die Teoloe wat ek saam moet werk opgestaan het as gees...

                            So ek glo dat Jesus dood is as 'n Jood wat al die wette en goed van die jode nageleef het. En dat die koning van die Jode (Gaan soek dit, dit staan in julle bybels) vir my sonde gesterf het.
                            'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
                            Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
                            [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
                            Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
                            [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

                            Bemidbar 6:24-26
                            [Numbers 6:24-26]

                            Comment


                            • #15
                              Galate 3:28 Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus.

                              Francois, ek verstaan nie wat jy sÍ nie
                              The LORD is my Miracle

                              G_d was gracious He has shown favor


                              Hope is a seed
                              God plants in our hearts
                              to remind us
                              there are better things ahead.
                              -Holley Gerth

                              Comment

                              Working...
                              X