Announcement

Collapse
No announcement yet.

Sit aan die regterhand van God

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Sit aan die regterhand van God

    Verskeie verse in die NT verwys na die vers in Psalms 110:1 Van Dawid. 'n Psalm. Die HERE het tot my Here gespreek: Sit aan my regterhand, totdat Ek u vyande maak 'n voetbank vir u voete.

    Wat beteken dit??

    En hoe hou dit met die vers Jes 66:11 So s die HERE: Die hemel is my troon en die aarde die voetbank van my voete. Waar is dan die huis wat julle vir My sal bou? En waar die plek wat my rusplek sal wees?
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Hallo Ta-an,

    Hier is slegs 'n gedagte wat jou dalk kan help
    met jou vraag. Kyk gerus na die volgende verse.


    Exo 15:6 o HERE, u regterhand is verheerlik deur krag. U regterhand, o HERE, verpletter die vyand.

    a 48:10 (48:11) Soos u Naam, o God, so is u roem tot die eindes van die aarde toe; u regterhand is vol geregtigheid.

    Isa 41:10 Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.



    Dit lyk my nie dat die regterhand van God op iets letterlik dui nie,
    maar eerder of dit 'n toestand is waar die HERE die vyand verpletter,
    'n toestand vol geregtigheid is, en ook reddend is.

    Comment


    • #3
      So meer 'n aksie van beskerming eerder as fisies... maar kan ook fisies wees?.... maar dit 'imply' beskerming....

      So is ek reg om dan te verstaan dat die verwysing na Christus aan die Vader se regterhand.... Hy onder die Vader se beskerming is.?
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Hallo Ta-an,

        Ek dink jy is reg as jy s dit 'imply' beskerming.
        Christus is ten volle sondeloos gewees, so Hy sit nou aan die
        regterhand van God, waar Hy onder andere ten volle beskerming
        geniet. Ons nie, want ons is nie sondeloos nie, en ons is nog
        besig met ons bekering. Ons sondes word ons vergewe, maar by tye
        oortree ons, en daarom dink ek dat ons kan s dat ons nie ten volle
        beskerming geniet nie.
        Maar beskerming is slegs een ding waarop "sit aan die regterhand" neerkom.
        Daar is ander dinge ook.
        Wat ek dink nodig is om hierdie goed te begryp is om
        te kyk na wat en waar die Hemel/e is, en wat met hierdie term/s bedoel word.

        Om dit 'n bietjie meer in te kleur, kyk gerus na Gen. 48, waar dit handel oor
        Israel, Josef, Ephraim en Manasse, en hoe die 'regterhand' in hierdie
        gedeelte genoem word.
        In Openbaring word daar ook genoem van die regterhand.
        Baie interessant!

        Groete

        Comment

        Working...
        X