Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wie is deur die 12 bedien?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Wie is deur die 12 bedien?

    Hoe verstaan ons dit?
    Die 12 kry eers opdrag om net na Jode te gaan, dan na al die nasies en dan kom hulle ooreen om die nasies vir Paulus te los en self hulle by die Jode te bepaal (Matt. 10:5-10; 28:18-20; Gal. 2:7-9).

    Matt. 10:5 Jesus het hierdie twaalf uitgestuur en hulle bevel gegee en ges: Moenie gaan op pad na die heidene nie, en moenie ingaan in 'n stad van die Samaritane nie;
    10:6 maar gaan liewer na die verlore skape van die huis van Israel.
    10:7 En gaan preek en s: Die koninkryk van die hemele het naby gekom.

    Matt. 28:18 En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en ges: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde.
    28:19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.
    28:20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wreld. Amen

    Gal. 2:7 Maar, inteendeel, toe hulle sien dat aan my die evangelie vir die onbesnedenes toevertrou is, net soos aan Petrus di vir die besnedenes--
    2:8 want Hy wat Petrus bekragtig het met die oog op die apostelskap vir die besnedenes, het my ook bekragtig met die oog op die heidene--
    2:9 en toe hulle merk die genade wat aan my gegee is, het Jakobus en Cfas en Johannes, wat as pilare geag is, aan my en Barnabas die regterhand van gemeenskap gegee, sodat ons na die heidene en hulle na die besnedenes kon gaan;

  • #2
    Die blye boodskap moes eers aan die Jode en dan aan heiden verkondig word. Hier is 'n uitreksel uit Barnes en Westley se kommentaar in E-Sword.

    BARNES
    Mat 10:5
    Into the way of the Gentiles - That is, among the Gentiles, or nowhere but among the Jews. The full time for preaching the gospel to the Gentiles was not come. It was proper that it should be first preached to the Jews, the ancient covenant people of God, and the people among whom the Messiah was born. Afterward he gave them a charge to go into all the world, Mat_28:19.

    WESTLEY
    Mat 10:5 These twelve Jesus sent forth - Herein exercising his supreme authority, as God over all. None but God can give men authority to preach his word. Go not - Their commission was thus confined now, because the calling of the Gentiles was deferred till after the more plentiful effusion of the Holy Ghost on the day of pentecost. Enter not - Not to preach; but they might to buy what they wanted, Joh_4:9.

    Comment


    • #3
      ... ons kan seker maar net lees wat die NT se ...

      Mark 26 : 14 Later het Hy aan die elf self verskyn toe hulle aan tafel was, en Hy het hulle hul ongeloof en hardheid van hart verwyt, omdat hulle die wat Hom n sy opstanding gesien het, nie geglo het nie. 15 En Hy het vir hulle ges: Gaan die hele wreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom.

      Matt 28 : 16 En die elf dissipels het na Galila gegaan, na die berg waar Jesus hulle bestel het. 17 En toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid; maar sommige het getwyfel. 18 En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en ges: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde.
      19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.

      Luk 24 : 45 Toe open Hy hulle verstand om die Skrifte te verstaan. 46 En Hy s vir hulle: So is dit geskrywe, en so moes die Christus ly en op die derde dag uit die dode opstaan, 47 en bekering en vergewing van sondes in sy Naam verkondig word aan al die nasies, van Jerusalem af en verder. 48 En julle is getuies van hierdie dinge. 49 En kyk, Ek stuur die belofte van my Vader op julle. Maar julle moet in die stad Jerusalem bly totdat julle toegerus is met krag uit die hoogte. 20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wreld. Amen

      as dit Jesus self se opdrag was ( na sy opstanding ) dat hulle die hele wereld moes ingaan en die Evangelie aan al die nasies moes verkondig, kan ons tog aflei dat hulle gehoorsaam aan sy opdrag was en dit nie alles vir Paulu gelos het nie ? .......
      Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

      Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

      Comment


      • #4
        Mari, jy is reg. Hulle moes eers glo voor hulle die wereld kon ingaan. As hulle nie geglo het wat hulle sien nie, sou ons heel waarskynlik nie vandag die Blye boodskap gehoor het nie.

        Joh 20:29 Jesus s vir hom: Omdat jy My gesien het, Thomas, het jy geglo; salig is die wat nie gesien het nie en tog geglo het.

        Comment

        Working...
        X