Announcement

Collapse
No announcement yet.

...soos een van Ons....

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • ...soos een van Ons....

    Gen 3:22 Toe s die HERE God: Nou het die mens geword soos een van Ons deur goed en kwaad te ken. As hy nou maar nie sy hand uitsteek en ook van die boom van die lewe neem en eet en lewe in ewigheid nie

    Wat s God hier??

    Eerstens dat God meervoud is in Eenheid
    Tweedens.... soos wie van die "Ons" het die mens geword??
    Hy is ook die draer van : "deur goed en kwaad te ken"


    Ek dink tog die klem val op "een" van Ons, anders sou dit net moes lees "... soos Ons", sonder die woord 'een'.... soos watter een van God het die mens geword??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Originally posted by Ta-An View Post
    Gen 3:22 Toe s die HERE God: Nou het die mens geword soos een van Ons deur goed en kwaad te ken. As hy nou maar nie sy hand uitsteek en ook van die boom van die lewe neem en eet en lewe in ewigheid nie

    Wat s God hier??

    Eerstens dat God meervoud is in Eenheid
    Tweedens.... soos wie van die "Ons" het die mens geword??
    Hy is ook die draer van : "deur goed en kwaad te ken"


    Ek dink tog die klem val op "een" van Ons, anders sou dit net moes lees "... soos Ons", sonder die woord 'een'.... soos watter een van God het die mens geword??

    Gen 3:22 Behold, the man is become as one of us, to know good and evil - See what he has got, what advantages, by eating forbidden fruit! This is said to humble them, and to bring them to a sense of their sin and folly, that seeing themselves thus wretchedly deceived by following the devil's counsel, they might henceforth pursue the happiness God offers, in the way he prescribes.

    Behold, the man is become as one of us to know good and evil.
    We are now prepared to understand the nature of the two trees which were in the midst of the garden. The tree of the knowledge of good and evil effected a change, not in the physical constitution of man, but in his mental experience - in his knowledge of good and evil.

    Comment


    • #3
      Ek moet dalk nie, maar as ek nog 'n kinkel mag ingooi, het julle
      al gesien hoe party vertalings van "is become" gebruik maak, teenoor
      "has become" en "het...geword"?

      So asof daar die moontlikheid bestaan dat dit 'n proses in wording is,
      i.p.v. 'n gebeurtenis wat reeds plaasgevind en geeindig het.

      Comment


      • #4
        Originally posted by Paul Pienaar View Post
        Ek moet dalk nie, maar as ek nog 'n kinkel mag ingooi, het julle
        al gesien hoe party vertalings van "is become" gebruik maak, teenoor
        "has become" en "het...geword"?

        So asof daar die moontlikheid bestaan dat dit 'n proses in wording is,
        i.p.v. 'n gebeurtenis wat reeds plaasgevind en geeindig het.
        Paul, "is become" klink vir my baie soos asof die mens die volheid/volmaaktheid van die dimensie van konflik tussen goed en kwaad bemeester het... en nou die verantwooredlikheid van die posisie sal moet dra.
        "is become" iets wat klaar gebeur het en nou nagevolge het...

        Dit laat my nou sommer dink aan die Skrif wat s : Joshua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle o om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: f die gode wat julle vaders daar oorkant die Eufraat gedien het, f die gode van die Amoriete in wie se land julle woon; maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.

        Die mens het 'n keuse gemaak, en nou sal die mens die volle verantwoordelikheid daarvan moet dra....dus swak keuses wat tot die sonde/dood lei, die mens maar self daardie skuld sal moet dra.... agv die verkeerde keuse van ongehoorsaamheid aan God.

        Volgens Gen 3:15 sien ons dat God voorsiening vir rekonsiliasie maak.... deur Christus.....

        Nou is my vraag??
        Is die verwysing in Gen3:22 na Christus?
        1 Thim 2:5 Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus,
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Kan Skrif soos : "mede-erfgename" Romeine 8:17 en as ons kinders is, dan ook erfgename, erfgename van God en mede erfgename van Christus, as ons naamlik saam met Hom ly, sodat ons ook saam met Hom verheerlik kan word.
          hiermee verband hou??
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Hallo Ta-an,

            Ek't lank gelede gelees oor die onderwerp, en kan nie die
            detail nou meer onthou nie, spesifiek nie die term van die
            Hebreeuse 'tense' (Afr?) wat gebruik word vir 'n gebeurtenis
            wat strek vanuit die verlede, in die huidige steeds is, en deurloop
            tot in die toekomstige nie. Soos ek verstaan het dit betrekking
            juis op hierdie teks.

            My verstaan is dat hierdie lewe ons 'n ervaring van goed en kwaad
            gee. Mens kan seker s ons leer die verskil van die goeie en die
            kwade. Soos jy noem, "en nou die verantwooredlikheid van die posisie sal moet dra".
            Ek dink net dat elke dag vir ons nuwe verantwoordelikhede bring
            soos ons ons keuses uit oefen, gelei deur die Gees, al dan nie - in
            ons proses van verlossing deur Christus en die oorkoming van sondes/
            sondige aard. Jou aanhaling van Joshua 24:15 dink ek is heel gepas
            en sluit heeltemal aan by hierdie onderwerp.

            Jy skryf, "dat God voorsiening vir rekonsiliasie maak.... deur Christus....."
            Kyk na die volgende minder bekende verse:
            1Pe 1:19 maar deur die kosbare bloed van Christus, soos van n lam sonder gebrek en vlekkeloos,
            1Pe 1:20 wat wel vooruit geken is voor die grondlegging van die wreld, maar in hierdie laaste tye geopenbaar is om julle ontwil,
            1Pe 1:21 julle wat deur Hom glo in God wat Hom uit die dode opgewek en Hom heerlikheid gegee het, sodat julle geloof en hoop op God kan wees.
            Dit lyk of die verse ondersteun wat jy geskryf het, dat Christus
            reeds voor die grondlegging van die wreld/skepping 'geken' is.
            Lyk dit nie vir jou of dit s dat God geweet het Sy seun, Christus,
            sou nodig gewees het vir die komende skepping se sonde probleem
            nie?

            So ek kan sien hoekom Gen 3:22 na Christus sal wys hier.
            Ek dink dit dui juis op Christus, soos wat 1Pet 1 ondersteun.

            Maar die vraag gaan eintlik oor die "Ons" in die vers. Menende, wie
            is die ander een of meer.
            Ons weet Christus is vanaf Sy Vader af. Kyk na die volgende twee
            verse:
            Joh 14:12 Voorwaar, voorwaar Ek s vir julle, wie in My glodie werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter werke doen as dit, omdat Ek na my Vader gaan.
            Joh 14:28 Julle het gehoor dat Ek aan julle ges het: Ek gaan weg en Ek kom weer na julle toe. As julle My liefgehad het, sou julle bly wees dat Ek ges het: Ek gaan na my Vader, omdat my Vader groter is as Ek.

            Vanaf boonste verse
            lei ek af dat Christus terug gaan na Sy Vader. As Hy
            terug gaan, beteken dit mos dan ook dat Hy vanaf Sy Vader moes gekom het
            vroer. Dit maak dus vir my sin om te verstaan dat die "ons" van
            Gen 3:22 verwys na Christus en die Vader.

            Hoe dink jy daaroor?

            Comment


            • #7
              eerste hoofstuk van Efesiers, en die verhaal oor Josef en sy broers en vader duik ook hier op vir my...
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment

              Working...
              X