Announcement

Collapse
No announcement yet.

Paradigma Skuif

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Paradigma Skuif

    Is "Paradigma Skuif", of in engels "Paradigm Shift" dalk nog 'n New Age konsep?

    Britain's Best Loved Spiritual Magazine
    Shift your paradigm with Paradigm Shift magazine!

    Are you ready for the global shift in consciousness that is sweeping our planet at this very moment?
    We are on the threshold of a quantum shift in the perception and experience of our reality – it is as profound as the introduction of speech, or the development of the wheel.
    Our authors are pioneers in consciousness, people with the profound knowledge that there is more to life than meets the eye - find out what they have to say . . .

    http://www.paradigmshift.info/

    PARADIGM SHIFT
    A paradigm (pronounced "paradime") is a world view.
    We all look at the world around us in accordance with a certain paradigm. The paradigm we use depends on what we believe is reliable and true. Scientific materialism is a very powerful paradigm that many people use today to find answers to some of the issues that face humanity.
    But does this paradigm really explain our world?
    We believe that it cannot. This web site will tell you about our shop, where we sell all sorts of stuff to do with science and nature. We hope that in some small way, it will help you discover the wonders of creation. A discovery that may cause you to experience a paradigm shift that will change the way you look at the world.

    http://www.paradigmshift.org.uk/

    Oprah and Eckhart Do the New Age Shift
    I stared at the huge stack of books in the Barnes & Noble bookstore. The title of the book was A New Earth: Awakening to Your Life Purpose. The title sounded like a new book by Purpose-Driven pastor Rick Warren, but it was actually the latest selection in Oprah’s Book Club. A colorful orange and blue paper band around the book invited the reader to “Join Oprah and Eckhart for a worldwide web event… Every Monday night beginning March 3, 2008 for 10 weeks… Register at Oprah.com/anewearth.” A personal message from Oprah stated: “Get ready to be awakened.”

    It was clear to me that Oprah was no longer content to just popularize New Age beliefs, she would now teach them. This was a bold move by a woman who was obviously willing to do everything in her power – which is considerable – to convert the world to her New Age worldview.

    http://www.crossroad.to/articles2/08...ah-eckhart.htm

  • #2
    Johnny ...die s.g. paradigma skuif is juis alles waaroor new age gaan ....... dit gaan oor 'n globale kopskuif ......

    dit is die skadu van ons Bybelse lering van " renewing the mind " ........

    die Waarheid wat die Kerk ( gelowiges as geheel, nie denominasies nie ) as bruid van Christus moet insien as teengif vir hierdie idees is " having the Mind of Christ" ..... ( returning to Christ contiousness ) .....

    shalom...m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

    Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

    Comment

    • #3
      Originally posted by mari View Post

      Met ander woorde jy stem saam met my dat dit 'n buite-bybelse konsep is?

      Comment

      • #4
        Ja Johnny .... ons stem sowaar saam !!!!!

        .... met 'n twist darem ...new age propageer 'n global shift in "new thinking" wat maar meestal humanisties is ...... waar die Bybel praat van die bruid van Christus wat haar in die eind tye voorberei vir die werderkoms ..... daar is 'n wereldwye herlewing in "back to basics" lering in die kerk, in vele uiteenlopende denominasies , vir 'n terugkeer na basiese Christus gefundeerde lering ..... om menlikke teologie wat meer verwarring en verdeling as iets anders veroorsaak, eenkant toe te skuif en terug te keer na dit wat die kerk voor geskep is - persoonlike verhouding met God

        shalom
        .......... m
        Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

        Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

        Comment

        • #5

          Ek glo ook dat daar 'n magtige verdeeldheid in die kerk is en die lering wat ontvang word. Dit is ook die mens se skuld want hulle gaan soek antwoorde op ander plekke en ander bronne, soos bv. die honderde buite bybelse lering wat in boeke aangebeid word in christelike boekwinkels. Miskien juis omdat ons leraars afgedwaal het van die Ware Woord van God.

          Wederkoms en bekering word net nie meer van die kansels af gepreek nie.....en ons is die geslag wat die wederkoms gaan ervaar. Geen wonder Jesus se: "Dit sal wees soos in die dae van Noag".

          Iewers het ek gelees dat omtrent elke 3de persoon op die strand sit met "The Shack" in sy/haar hande........plaas van die Woord wat Jesus vir ons gegee het.

          Comment

          • #6
            Johhny ....... aai jong ....

            verdeeldheid in die kerk het nie juis veel met buite bybelse boeke te doen nie ...... die denominasies was daar laaaaaaank voor die shak ........... dit kom juis van vermensliking van teologie sonder die Gees as Leermeester en Wysheid .... wanneer die Bybel uitmekaar gehaal word volgens menslike interpretasie, en buite verhouding met die Skrywer en die Lewende Woord in Christus ........

            dit raak tyd dat ons mensekinders ons modder kerkmure afbreek en in gees begin saamstaan teen al hierdie deurmekaar skadus wat as "new age" voorgegee word...... ons het die Waarheid en die Lewe ......... maar ons is so besig om vingers na mekaar te wys, dat die soekendes daarbuite hulle vererg vir wat as "kerk" uitgegee word en val vir al die spookdenkery ..........

            as die kerk terugkom na haar oorspronklike rede ..... om as bruid van Christus voor te berei vir die wederkoms van haar Bruid, en die liefde van God ......., wat in ons harte uitgegiet is, ophou teenstaan en begin uitleef ...... sal die wat geestelike vervulling in skadus soek, die Lig sien .........

            ons glo ons is vergewe, maar ons kan nie vergewe nie ...

            ons glo God is Liefde, maar leef in 'n bakleiery in Sy Huis .....

            ons glo gebed verander sake, maar is te besig om mekaar te kritiseer .......

            nou preek die new age klomp vergifnis en liefde, en die wat dit nie in die kerk kry nie, soek dit daar ....... en weer wys ons vingers, pleks van in nederigheid voor ons Vader gaan en die bose teenstaan vir dit wat dit is ....... ons baklei die mense en die magte sit rustig agteroor terwyl ons die werk vir hulle doen ......

            new age preek 'n nuwe aarde van mense wat mekaar aanvaar, van liefde en respek tussen man en vrou, tussen gesinnetussen volkere, tussen rasse ........ 'n wereld met van rigting en perspektief........., en die soekendes vergeet van dit wat ons reeds het in Christus ...... en ons nog beskore is met die wederkoms .......

            die kerk moet oppas om nie soo teen die new age skadu kopskuif op moddevlak te veg dat ons op die ou end ons eie, baie nodige, Lewende Waarheid kopskuif afterlaat nie .....

            ..... shalom
            m
            Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

            Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

            Comment

            • #7
              Paradigma skuif kan 'n mens ook sien as dit wat die mens moet doen om sy denke te verander (te vernuwe) vanaf vleeslike of natuurlike denke na geestelike denke. Paradigma skuif beteken tog net om totaal anders te dink. En dit is presies wat ons nodig het volgens Rom.12:2 (vernuwing van julle verstand). Ons kan nie meer na onsself kyk soos wat die mens na homself gekyk het voor Christus se kruisdood nie. Na Jesus se dood en opstanding het alles totaal verander. Hy het gekom en met sonde afgehandel. As Hy nie opgestaan het nie, was ons nog in sonde, maar omdat Hy opgestaan het is ons nie meer in sonde nie. (1Kor.15:17 "en as Christus nie opgewek is nie, dan is julle geloof nutteloos, dan is julle nog in julle sondes" Ons is dus nie meer sondaars nie maar deur Jesus se verdienste is ons nou volgens 1Kor.1:30 heilig, geregverdig en verlos - vry van sonde! Dit is wat ek noem 'n totale "paradigm shift".

              Comment

              • #8
                Originally posted by DanieB View Post

                Dus se jy dat toe Jesus uit die dode opgestaan het het hy 'n "Paradigma Skuif" gemaak?

                Comment

                • #9
                  Ek stem saam met DanieB. Die woord "paradigma skuif" dui bloot op 'n "nuwe manier van dink" Dit beteken om anders te dink oor goed en op 'n ander (nuwe) manier na die wereld om jou te kyk. Romeine 12:2 roep ons inderwaarheid op om God toe te laat om 'n paradigma skuif in ons te laat plaasvind, sodat ons nie langer aan die wereld gelykvormig sal wees nie, maar sal kan onderskei wat God se volmaakte wil is, en wat vir Hom aanneemlik is. Ons denke is die somtotaal van die persepsies waarmee ons grootgeword het en wat gevorm is deur ons ervaringe van geboorte (self voor geboorte) af. Maar omdat ons in 'n skewe wereld leef, is baie van die ervarings waarop ons denke en persepsies gebasseer is, ook skeef. 'n Paradigma Skuif is dus nodig om totaal op 'n nuwe manier na dinge te kyk en alles in perspektief te beskou. Die konsep is dus heeltemal Bybels.

                  Maar natuurlik is die ander kant van die munt ook waar, en wil die wereld en die satan ook 'n paradigma skuif in ons laat plaasvind, maar na die verkeerde kant toe. Daarom is dit nodig om GOD toe te laat om daardie paradigma skuif te inisieer, soos wat Romeine 12:2 ook leer.

                  Comment

                  • #10
                    Originally posted by Johnny View Post
                    Dus se jy dat toe Jesus uit die dode opgestaan het het hy 'n "Paradigma Skuif" gemaak?
                    Johnny, nee ....

                    Jesus is die BRON van ons paradigma skuif ..... ons, as glowiges in Christus as verlosser, moet juis die keuse maak om ons denke te vernuwe ...... 'n kopskuif van "onder die wet" na "in Christus" ...... en dit het die kerk reeds meer as 2000 jaar gevat om daarby uit te kom ! ......

                    Rom 8
                    1 Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.
                    2 Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood.
                    3 Want God het wat vir die wet onmoontlik was, omdat dit kragteloos was deur die vlees deur sy eie Seun in die gelykheid van die sondige vlees te stuur, en dit ter wille van die sonde, die sonde veroordeel in die vlees,

                    4 sodat die reg van die wet vervul kon word in ons wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.

                    new age se "paradigma skuif" gaan oor fisiese denke verplaas met geestelike denke ..... ons as gelowigis is dit gegee in Christus, 2000 jaar gelede ( ironies genoeg volgens die s.g. astrologiese kalender was Jesus juis die simbool van die vorige "new age" toe die era van aries s.g. na pices oorgegaan het ....... )

                    ons is vandag nog so besig om mekaar met teologie en menslike interpretasie en veroordelende lering uitmekaar te skeur, dat die oorwinnende verlossingsboodskap in Christus meestal heeltemal verlore raak in moddergooiery ....... die "kerk" moet wakker word in haar rol as bruid van Christus ..... die kerk het haar rol as geestelike insperasie verloor met al die afbrekery en veroordeling ........ daarom kry jy soveel soekendes wat vir die skadus val ........ ons het die Lig van die Wereld lankal reeds, wat die dinge van die gees deur die Gees aan ons openbaar, en nie in allerande spookstories nie .....

                    .... ons is in die werklikheid van die Bybels geprofiteerde " end age " en moet regmaak vir ons Bruidegom ...... daarvoor moet ons ons denke verander deur die Gees ....... dit kan net gebeur deur 'n werklike voete innie modder, kop innie Konigkryk...... elke dagse lewende VERHOUDING met die Vader...... deur die Woord .... in die Gees .......

                    shalom...
                    m
                    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                    Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                    Comment

                    • #11
                      Ek is met julle en neem kennis van wat julle se. Ek hou egter vas aan die eenvoudige woorde wat Paulus vir ons gegee het.

                      GEEN SKUIF HIER NODIG NIE
                      2Co 1:13 Want ons skryf aan julle niks anders as wat julle lees of ook verstaan nie, en ek hoop dat julle dit ook tot die einde toe sal verstaan,
                      2Co 1:14 soos julle ook gedeeltelik van ons verstaan het dat ons julle roem is, net soos julle ook ons roem is in die dag van die Here Jesus.

                      Paulus se ons sal dit verstaan tot die einde toe.....ons het nie nou in die laaste dae enige spesiale middele of veranderinge van denkwyse nodig om te verstaan wat ons lees in die Woord vandag nie.

                      Comment

                      • #12
                        Sorrie, Johnny ........ konteks, onthou konteks ........anders weerspreek Paulus homself

                        II Kor 1
                        12 Want ons roem is dit: die getuienis van ons gewete dat ons in eenvoudigheid en reinheid van God, nie in vleeslike wysheid nie, maar in die genade van God in die węreld verkeer het, en veral by julle. 13 Want ons skryf aan julle niks anders as wat julle lees of ook verstaan nie, en ek hoop dat julle dit ook tot die einde toe sal verstaan, 14 soos julle ook gedeeltelik van ons verstaan het dat ons julle roem is, net soos julle ook ons roem is in die dag van die Here Jesus. 15 En in hierdie vertroue wou ek vroeër na julle kom, dat julle 'n tweede genade kan ontvang .......

                        Paulus maak sy lering baie duidelik in Rom 8, en brei uit in Rom 12 :

                        3 Want God het wat vir die wet onmoontlik was, omdat dit kragteloos was deur die vlees deur sy eie Seun in die gelykheid van die sondige vlees te stuur, en dit ter wille van die sonde, die sonde veroordeel in die vlees,

                        4 sodat die reg van die wet vervul kon word in ons wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.

                        5 Want die wat vleeslik is, bedink vleeslike dinge, maar die wat geestelik is, geestelike dinge.

                        6 Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is lewe en vrede, 7 omdat wat die vlees bedink, vyandskap teen God is; want dit onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie. 8 En die wat in die vlees is, kan God nie behaag nie; 9 julle is egter nie in die vlees nie, maar in die Gees, as naamlik die Gees van God in julle woon.......

                        die engels praat van carnaly minded en spritualy minded ..... kopskuif van vlees na gees .....

                        Rom 12

                        2 En word nie aan hierdie węreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.

                        KJV
                        2 And be not conformed to this world: but be ye transformed by the renewing of your mind, that ye may prove what is that good, and acceptable, and perfect, will of God.

                        G3339
                        μεταμορφόω
                        metamorphoō
                        met-am-or-fo'-o
                        From G3326 and G3445; to transform (literally or figuratively “metamorphose”): - change, transfigure, transform.

                        G3563
                        νοῦς
                        nous
                        nooce
                        Probably from the base of G1097; the intellect, that is, mind (divine or human; in thought, feeling, or will); by implication meaning: - mind, understanding. Compare G5590.

                        Johnny, mens kan nie een vers buite konteks gebruik om aan vas te hou ten koste van 'n hele lering wat eldes uiteengesit word nie ..... as een teks oenskylik ander teenspreek, of 'n vers anders verstaan kan word, moet jy die skrywer se lering as geheel nagaan, en natuurlik die Bybelse lering as geheel gebruik as maatstaaf ......

                        ....... m
                        Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                        Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                        Comment

                        • #13
                          Mari......lyk my jy het erens goeie lering ontvang aangaande konteks

                          Daar is ook 'n vers 3:

                          Rom 12:3 Want deur die genade wat aan my gegee is, sę ek vir elkeen wat onder julle is, dat hy nie van homself meer moet dink as wat ‘n mens behoort te dink nie; maar dat hy daaraan moet dink om besadig te wees na die maat van geloof soos God dit aan elkeen toebedeel het.

                          Geen paradigma skuif hier nie, geen beter of meer denke as wat 'n mens behoort te dink nie......net om besadig te wees na die maat wat GOD aan jou toebedeel het.

                          Comment

                          • #14
                            Originally posted by mari View Post

                            Jesus is die BRON van ons paradigma skuif .....
                            Amen Mari ! Daar kan geen paradigma skuif groter wees as die een waar 'n mens saam met Christus gekruisig word en 'n nuwe mens opstaan nie. Jy stel dit so pragtig, ek sit dit sommer op 'n t-hemp.

                            Comment

                            • #15
                              Liewe Johnny .....

                              enige goeie Bybelstudie, makie sakie warie, begin altyd met die konsep van konteks .......

                              dan moet mens ook onthou dat belangrike aspekte van 'n teks soms verlore raak in vertaling, soos hier.......
                              vers 3 bevestig weer Paulus se gedagtes oor denke want wat as " besadig " in Afrikaans vertaal, impliserend nederig, minder denkend, niedenken, is is "sober" in engels

                              hy se weer : moenie arogant wees nie.... dat hy nie van homself meer moet dink as wat ‘n mens behoort te dink nie

                              G5252
                              ὑπερφρονεώ
                              huperphroneō
                              hoop-er-fron-eh'-o
                              From G5228 and G5426; to esteem oneself overmuch, that is, be vain or arrogant: - think more highly.

                              maak 'n kopskuif en wees sober in gedagtes en geloof ..... daaraan moet dink om besadig te wees na die maat van geloof

                              G5426
                              φρονέω
                              phroneō
                              fron-eh'-o
                              From G5424; to exercise the mind, that is, entertain or have a sentiment or opinion; by implication to be (mentally) disposed (more or less earnestly in a certain direction); intensively to interest oneself in (with concern or obedience): - set the affection on, (be) care (-ful), (be like-, + be of one, + be of the same, + let this) mind (-ed, regard, savour, think.

                              G4993
                              σωφρονέω
                              sōphroneō
                              so-fron-eh'-o
                              From G4998; to be of sound mind, that is, sane, (figuratively) moderate: - be in right mind, be sober (minded), soberly.

                              Paulus se hier : moenie arrogant in jou eie denke wees nie, wees wys in geloof ...... dus, maak 'n kopskuif van vleeslike na geestelike denke .... selfde boodskap as vers 2 ( onthou weer GEEN VERS NOMMERS in oorspronklike teks ) .....

                              Working...
                              X