Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wapenrusting

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting Wapenrusting

    Mense, as julle nie die program : Hartklop vanoggend of verlede Donderdag oggend kon luister oor die Wapenrusting van Efesiers 6 oor Radio Kansel nie..... bestel dit asb,. Soekie was amazing met die bespreking daarvan

    BB
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor

    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

  • #2
    Ai Ta-An , ek dink so met verlange terug na n paar jaar gelede toe ons nog Radio Kansel op FM kon opvang tot 11 uur soggens op Radio 2000. Dis letterlik AL waarna ek soggens geluister het . Hierdie ander senders wat hulle nou het kan ons nie opvang op ons 'eensame boereplaas' nie... en ek huil lang trane daaroor.

    Comment

    • #3
      Originally posted by protea View Post

      het jy nie 'n skottel nie??
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor

      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment

      • #4
        Nope.... Kan mens dit dan d.m.v die skottel opvang? Wag ek onthou nou, ek kan altyd my ouma se skottel waarin sy so lekker beskuit gebak het , gebruik. Hy staan hoeka in die pakkamer in my pad.....(giggel-giggel..)

        Comment

        • #5
          Originally posted by protea View Post
          Nope.... Kan mens dit dan d.m.v die skottel opvang? Wag ek onthou nou, ek kan altyd my ouma se skottel waarin sy so lekker beskuit gebak het , gebruik. Hy staan hoeka in die pakkamer in my pad.....(giggel-giggel..)
          Oy Oy Oy.... probeer maar, dalk patenteer jy die herwinning van beskuit-knie-skottels
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor

          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment

          • #6
            Originally posted by protea View Post
            Nope.... Kan mens dit dan d.m.v die skottel opvang? Wag ek onthou nou, ek kan altyd my ouma se skottel waarin sy so lekker beskuit gebak het , gebruik. Hy staan hoeka in die pakkamer in my pad.....(giggel-giggel..)
            Willemien hierso ( Willem se sussie ) as jy skottel kry en kaart kry vir R20 per maand op dstv easyview kry jy radio kansel as een van die kanale daarop....
            Dis alles net genade -Ma Grace
            "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

            Comment

            • #7
              Hello Willemien (Willem se sussie ha ha ha . Ek kry nie die lag smilie nie.)
              Welkom hier by ons bak-skottels. Ek het ook 'n ouma knie-skottel en haar name, my naam (een van baie) is ook Willemien. Wil jy almal hoor ....Sophie Marie Wilhelmine met aksent tekens asb op al die e's = Willemien = Mia. Ek dra maar swaar, glo ook die koningin van Nederland se name gewees. Hoop Protea kom reg met daai skotteltjie!!!!
              Groete sonder beskuit vanaf FF

              Comment

              • #8
                LoL Mia,,,ek stoot net so swaar aan die kruiwa met al my name,,,,dit het al tot my voordeel getref.... ACC.... toe dink die mense ek is iemand van die Gereg!!
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor

                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment

                • #9
                  Originally posted by protea View Post
                  Nope.... Kan mens dit dan d.m.v die skottel opvang? Wag ek onthou nou, ek kan altyd my ouma se skottel waarin sy so lekker beskuit gebak het , gebruik. Hy staan hoeka in die pakkamer in my pad.....(giggel-giggel..)
                  Originally posted by Willemien
                  Willemien hierso ( Willem se sussie ) as jy skottel kry en kaart kry vir R20 per maand op dstv easyview kry jy radio kansel as een van die kanale daarop....
                  So nou weet jy.......................
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor

                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment

                  • #10
                    Dankie ! Ek gaan dit verseker kry!

                    Comment

                    • #11
                      Re: Wapenrusting

                      Hierdie draad is uit die Koffiehuis geskuif na die oop forum toe...
                      The LORD is my Miracle

                      G_d was gracious He has shown favor

                      Hope is a seed
                      God plants in our hearts
                      to remind us
                      there are better things ahead.
                      -Holley Gerth

                      Comment

                      • #12
                        Re: Wapenrusting

                        Psalm 78:2 Ek wil my mond open met 'n spreuk, raaisels uit die voortyd laat stroom.
                        3 Wat ons gehoor het en weet en ons vaders ons vertel het,

                        Toe Jesus die mense toegespreek het in gelykenisse, het hy die bg. verse uit Psalms laat waar word.....

                        En dit het my net weer laat dink aan die wapenrusting..... want: As ons swaarde skerp is, (wanneer ons die Woord ken) sal ons Hom herken wanneer Hy weer kom
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor

                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment

                        Working...
                        X