Announcement

Collapse
No announcement yet.

Verskil tussen regverdiging deur en uit die geloof

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Verskil tussen regverdiging deur en uit die geloof

    In Rom3:30 stel Paulus dat die besnedenes (Jode) uit die geloof en die onbesnedenes (nie-Jode) deur die geloof geregverdig sal word.

    Ek verstaan regverdiging deur die geloof, maar is nie seker wat bedoel word met regverdiging uit die geloof nie. Die insit van Jode en nie-Jode is my afleiding, is dit korrek? Is daar 'n ander regverdiging/redding tussen Jood en nie-Jood?

    Ek hoor graag van julle.

    Kalahari

  • #2
    ( thanx e-sword )

    Rom 3:30 SeeingG1897 it is oneG1520 God,G2316 whichG3739 shall justifyG1344 the circumcisionG4061 byG1537 faith,G4102 andG2532 uncircumcisionG203 throughG1223 faith.G4102


    die besnydenis ( nie die Jode ) word regverdig

    by - G1537
    ἐκ, ἐξ
    ek ex
    ek, ex
    A primary preposition denoting origin (the point whence motion or action proceeds), from, out (of place, time or cause; literally or figuratively; direct or remote): ........................ ; often of completion.


    through G1223
    διά
    dia
    dee-ah'
    A primary preposition denoting the channel of an act; through (in very wide applications, local, causal or occasional). In composition it retains the same general import: - after, always, among, at, to avoid, because of (that), briefly, by, for (cause) . . . fore, from, in, by occasion of, of, by reason of, for sake, that, thereby, therefore, X though, through (-out), to, wherefore, with (-in). In composition it retains the same general import.


    my interpretasie sou wees dat die wat in geloof besny is, se geloof oorgaan tot geloof in Christus
    die wat nie besny is en dus nie deel van die verbond was nie, verkry regverdiging deur geloof
    ( albei is natuurlik van God in Christus en nie uit eie werke nie ) ......

    daar is dus nie 'n aparte manier van regverdiging tussen "Jood en nie-Jood" nie, maar 'n oorgang van verbond ( ou na nuwe ) tot regverdiging, en ingaan in ( nuwe ) verbond tot regverdiging .......

    as jy dit streng wou interpreteer as besnedenis = Jode en onbesnedenis = nie-Jode dan sou dit beteken slegs mans was jode en daar is 'n anderse regverdiging vir alle vroue, Jood of nie-Jood !!! ........
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

    Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

    Comment


    • #3
      Ek dink tog dat die klem val op 'geloof' en nie so seer oor die verskil tussen besnydenis of onbesnedenis nie... want daar is EEN GOD, een geloof... so wie tot daardie geloof gekom het, maak nie saak nie...
      ..maar ek sien uit na die bespreking...
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Kalahari, gaan kyk biki hier
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Dankie Ta-Ann

          Dit is so dat ons hiermee nie enige iets van die geloof in Christus moet weg neem nie. Dit is die enigste weg wat aan ons geopenbaar is tot ons redding.

          Is ek reg as ek aflei dat Paulus ook hierdeur aan die besnedenes (Jode) verklaar dat hulle redding in die geloof in Christus is en dat hulle dus in Hom moet glo om gered te kan word.

          Daar is dus net een weg tot ons redding en verlossing en dit is Jesus Christus!

          Dit maak nie saak of jy 'n besnedene of onbesnedene was nie. Daar is nie iets anders vir die besnedenes vir hul redding nie, net Christus.

          Comment


          • #6
            Sorry Ta-An vir die spelling

            Ek besef nou dat hierdie deel net weereens bevestig op die standvastigheid van God. Hy is dieselfde gister, vandag en môre.

            Die geloof was voor die verbond en die besnydenis was 'n teken van die verbond en die hoop in die belofte. In die ou verbond is die Wet gegee aan die Jode (besnedenes) vir hul redding. In die nuwe verbond verkry almal hulle redding deur hul geloof in Christus.

            Daar is dus net een weg na saligheid en dit is deur ons geloof in Christus.

            In die tye waarin ons lewe en al die onsekerhede en vals godsdienste, is dit vertroostend om te weet daar is standvastigheid in ons redding. Ons weet dat ons redding die enigste ware redding is wat God aan ons hier op aarde geopenbaar het. Daar is nie 'n ander weg vir enige iemand op aarde nie. Dit is hoekom ons die evangelie aan almal moet bekendmaak, Jode ingesluit.

            Ons hoef dus nie onseker te wees dat daar dalk 'n ander weg tot redding is nie. Daar is nie, daar is net een en dit is Christus.

            Comment


            • #7
              Ek stem helemaal saam kalahari..... net een manier, en dit is deur Christus.
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment

              Working...
              X