Announcement

Collapse
No announcement yet.

Jeremiah 5:6

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Jeremiah 5:6

    Jer 5:6 Daarom maak 'n leeu uit die bos hulle dood, 'n wolf van die wildernisse verniel hulle; 'n luiperd loer by hulle stede; almal wat daaruit gaan, word verskeur; want hulle oortredinge is baie, hulle afkerighede geweldig.
    7 Waarom sou Ek jou vergewe? Jou kinders het My verlaat en gesweer by die wat geen god is nie. En toe Ek hulle versadig het, het hulle owerspel bedrywe en by hope versamel in die hoerhuis.
    8 Soos vet gevoerde hingste swerf hulle rond; hulle runnik elkeen na die vrou van sy naaste.

    Ek weet die gaan oor Israel... maar my vraag is... : Sterf elke mens nie vir sy eie sonde nie??

    Deuter 24:16 Die vaders mag nie vir die kinders, en die kinders mag nie vir die vaders gedood word nie; elkeen moet vir sy eie sonde gedood word.

    En wat van Jesus wat vir ons sonde gesterf het..... het erfsonde op ons houvas, of dit wat ons kinders sondig??

    Hebreërs 7:27 wat nie elke dag nodig het, soos die hoëpriesters, om eers vir sy eiesondes offers te bring en dan vir dié van die volk nie. Want dit het Hy net een maal gedoen toe Hy Homself geoffer het.
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Jeremiah 5:6

    Ek glo nie in iets soos erf sonde nie. Elkeen sal vir homself rekenskap gee. Ek dink die Skrif is duidelik daaroor.

    Romeine 14:12 So sal elkeen van ons dan vir homself aan God rekenskap gee.

    Comment

    Working...
    X