Announcement

Collapse
No announcement yet.

Romeine

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Benodig raad Romeine

    Ek is nog steeds besig met die Boek Romeine.... ek weet nie of die die OAV is nie of wat......... maar ek verstaan NIKS wat ek lees nie...
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Romeine

    Ta-An

    Bid dat die Gees dit vir jou moet oopbreek.

    Groete
    Kalahari

    Comment


    • #3
      Re: Romeine

      Anneke,

      Iets interessants oor die agtergrond van die boek Romeine, soos ek verstaan, is dat Paulus nie hierdie mense persoonlik geken het nie en hy moes die onmin wat daar tussen Christene uit die Jodedom en Christene uit die heidendom was, oplos, wat hy op meesterlike wyse gedoen het. Die hele brief gaan in wese oor hierdie verskille tussen die twee groepe en hoe hy hulle berispe en weer opbou tot een liggaam, altans, soos ekself dit verstaan.
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…


      Comment


      • #4
        Re: Romeine

        Ta-An,
        Ek het hierdie boek saam met Romeine deurgewerk : dit is werklikwaar in my opinie 'n uitstekende uitleg en agtergrond oor " die hartklop van die Evangelie" soos die skrywer dit noem.

        Comment


        • #5
          Re: Romeine

          Dankie, ek sal biki gaan oplees
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment

          Working...
          X