Announcement

Collapse
No announcement yet.

Bloed en orgaan skenking

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • BELANGRIK Bloed en orgaan skenking

    ( probeer om hierdie nie na kontro te moet skuif nie - dit is noodsaaklik dat vandag se mens van orgaanskenking bewus word en reeds daaraan dink VOOR 'n krisis ....... en met familie daaroor praat VOOR keuses gemaak moet word in tyd van trauma ..... )


    Skenk jy bloed ?

    Sal jy lewend 'n orgaan skenk aan 'n geliefde ?

    Sal jy na jou dood jou liggaam vrystel vir orgaanskenking ?



    Sal jy geskenkte bloed ontvang ?

    Sal jy skenkings van lewende familie ontvang ?

    Sal jy orgaanskenking van 'n afgestorwene ontvang ?


    Vir ons wat alles aan die WOORD ondersoek, wat se die Bybel regtig ?

    shalom
    m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

    Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

  • #2
    Re: Bloed en orgaan skenking

    Kyk bietjie die een:
    http://www.gotquestions.org/Printer/...nation-PF.html

    Hierdie skakel verwys na 'n engelse artikel wat handel oor hierdie onderwerp. SoS
    Last edited by Son of the South; Aug 18 2010, 10:18 AM. Reason: Gee verduideliking waarna skakel verwys.
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

    Comment


    • #3
      Re: Bloed en orgaan skenking

      dankie Fransooois .....

      maar ek wil juis graag JOU mening hoor ......

      groetnis
      m
      Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

      Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

      Comment


      • #4
        Re: Bloed en orgaan skenking

        Mens kan nie bloed skenk nie, die siel is in die bloed en daarom mag jou bloed nie in totaliteit jou liggaam verlaat nie, jy mag ook nie 'n bloedoortapping kry nie, want 'n ander se siel is in sy bloed en kan nie vermeng word met jou siel nie

        Comment


        • #5
          Re: Bloed en orgaan skenking

          Phil , is jy ernstig?!?!

          Comment


          • #6
            Re: Bloed en orgaan skenking

            Protea

            Ek wonder ook!?

            My siel is dan seker al die land vol, want ek het omtrent 110 eenhede al geskenk.

            Op 'n ernstige noot weet ek dat die Bybel jou verbied om bloed te drink en veral offerbloed. Ek weet egter nie of mens dit kan deurtrek na bloedskenk nie. Ek weet egter dat indien jy kan, bloedskenk baie gesond en voordelig vir 'n persoon is.

            Net om my weer te verfris, wat is die definisie van 'n mens se siel weer?

            Groete
            Kalahari

            Comment


            • #7
              Re: Bloed en orgaan skenking

              Die Bybelse woord vir "siel" dra nie altyd die presiese betekenis wat ons daarvoor het nie. Ons verstaan "siel" as die setel van jou persoonlikheid en as sulks is dit in die brein gesetel, maar "siel" kan in Bybelse terme wys op die "lewende siel" en dus op die werklike essensiele organe en vloeistowwe in jou liggaam wat jou lewe-funksies ondersteun en onderhou. As sulks is dit verstaanbaar dat die siel in die bloed kan wees, maar ek glo nie dit beteken dat die "siel" soos ons van hom praat in die bloed is nie. Ek dink werklik nie dat daar iets in die Bybel is wat ons daarvan weerhou om 'n sterwende lewe te red deur orgaan of bloedskenking nie.

              Wat meer is, as "siel" die betekenis dra van "biologiese lewe" soos ek oortuig is dat dit wel dikwels in die Bybel doen, dan moet dit eerder my eer en my roeping wees om die siel te deel met iemand wie se siel bedreig word en kan dood gaan.

              Kalahari, mooi so. Jy staan op 110. Ek het nou die dag my medalje vir 100 gekry.

              Comment


              • #8
                Re: Bloed en orgaan skenking

                Daar is 'n goeie rede hoekom ek nie bloed skenk nie. Ek het al vir Vader gevra, maar nog nooit is ek gestuur om bloed te gaan skenk nie. Ek het ook 'n DNR en geen bloed oorplasing versoek aan my ouers gerig as daar iets met my sal gebeur.

                Met ander woorde as ek ophou asem haal wil ek Na Vader toe gaan en nie weer terug gebring word nie. As dit Vader se wil is sal ek weer lewend word as ek sterf.
                'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
                Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
                [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
                Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
                [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

                Bemidbar 6:24-26
                [Numbers 6:24-26]

                Comment


                • #9
                  Re: Bloed en orgaan skenking

                  Originally posted by Phil Fourie View Post
                  Mens kan nie bloed skenk nie, die siel is in die bloed en daarom mag jou bloed nie in totaliteit jou liggaam verlaat nie, jy mag ook nie 'n bloedoortapping kry nie, want 'n ander se siel is in sy bloed en kan nie vermeng word met jou siel nie
                  Jy het vergeet om 'n tong-innie-kies prentjie by te sit broer Phil !

                  Comment


                  • #10
                    Re: Bloed en orgaan skenking

                    Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                    Jy het vergeet om 'n tong-innie-kies prentjie by te sit broer Phil !
                    Nie vergeet nie, is sommer net aspris

                    Maar, op 'n ernstige noot nou, dit is die gevolge as ons los en vas met die Ou Testament omgaan, if you catch my drift

                    As ons 'n paar dinge van toepassing wil maak, dan moet ons alles van toepassing maak

                    Comment


                    • #11
                      Re: Bloed en orgaan skenking

                      so laat ons die woord herskryf en die OT by die deur uit gooi? Want dit is soos ek die ^^^^ verstaan...
                      'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
                      Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
                      [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
                      Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
                      [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

                      Bemidbar 6:24-26
                      [Numbers 6:24-26]

                      Comment


                      • #12
                        Re: Bloed en orgaan skenking

                        Originally posted by mari View Post
                        ( probeer om hierdie nie na kontro te moet skuif nie - dit is noodsaaklik dat vandag se mens van orgaanskenking bewus word en reeds daaraan dink VOOR 'n krisis ....... en met familie daaroor praat VOOR keuses gemaak moet word in tyd van trauma ..... )


                        Skenk jy bloed ?
                        Het altyd, maar nie meer nie

                        Sal jy lewend 'n orgaan skenk aan 'n geliefde ?
                        Ek weet nie van een van my geliefdes wat 'n stukkie van my sou wou h nie

                        Sal jy na jou dood jou liggaam vrystel vir orgaanskenking ?
                        Wel, die liggaam is nie heeltemaal dood voordat die organe ge-oes word nie , en die skenker betaal vir die operasie om die organe te skenk Dus is dit nie net die organe wat jy skenk nie, maar ook die finansies om die organe te verwyder



                        Sal jy geskenkte bloed ontvang ?
                        Nee wat, nie op die stadium van my lewe nie, as my nommer op-kom, dan wil ek Huis-toe gaan Sal nie graag langer as wat nodig is hier bly nie.

                        Sal jy skenkings van lewende familie ontvang ?
                        Nee dankie

                        Sal jy orgaanskenking van 'n afgestorwene ontvang ?
                        Nee dankie


                        Vir ons wat alles aan die WOORD ondersoek, wat se die Bybel regtig ?

                        shalom
                        m
                        Bloed beteken :"lewe". Die bloed vervoer tog die Suurstof in jou liggaam, dus jou bloed hou jou lewe aan die gang
                        In die NT s Jesus duidelik dat daar vir ons Lewe in SY bloed is... daarom is die nagmaals-wyn 'n simbool daarvan.
                        Het jy al gehoor van Wingerd-bloed??

                        Sal ek Duitse Bloedwurst eet ... Nee Dankie.

                        Indien ek jonger was en my kinders klein, sou ek dalkies per miskien helemal anders gedink het, maar hier waar ek nou sit...... soek ek niks van niemand om langer te leef nie
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor


                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment


                        • #13
                          Re: Bloed en orgaan skenking

                          My jongste dogter was baie siek toe sy gebore was en het twee maal bloed uit ruiling ge had en op daardie stadium was of dit reg was of nie nie eers 'n opsie nie.Ek spot nou nog dat die eenhede bloed wat wat gebruik was vir die uitruiling geskenk deur deur Jode,dit is seker die dat sy so 'n sagte plek het vir Israel

                          Comment


                          • #14
                            Re: Bloed en orgaan skenking

                            Jode wat bloed skenk,,, eerste keer dat ek dit hoor

                            Sien, die omstandighede bepaal die besluite ek stem saam, sou dit ook doen vir 'n kind
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor


                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment


                            • #15
                              Re: Bloed en orgaan skenking

                              Wat dink julle sou Adam ges het as hy kon kies of hy 'n rib wou skenk of nie ...... veral as hy voor die tyd geweet het waarvoor hy homself inlaat ?

                              Comment

                              Working...
                              X