Announcement

Collapse
No announcement yet.

Lofprysing en Aanbidding!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Lofprysing en Aanbidding!

    Ek wil spesifiek hierdie draad hier oopmaak want ek wil meer leer oor watse riglyne die Woord gee vir spesifiek lofprysing en ook aanbidding.

    Ek het gister 'n gesprek gevoer met 'n jong meisie wat behoorlik aan die brand is vir die Here. Sy trou oor 2 weke en sy en haar nuwe man gaan na die EGK toe. Sy kom uit 'n pinksteragtergrond en hy uit die Hervormde Kerk. Hulle wou nie een na die ander se kerk toe gaan nie en het toe saam op die EGK besluit. Sy gaan nou elke Sondagaand na 'n charismatiese kerk toe net omdat sy voel sy kry nie die geleentheid om met haar volle hart die Here te prys en aanbid in hulle nuwe kerk nie.

    My vraag is dan nou ook, hoekom is daar in die meer gereformeerde, konserwatiewe kerke so 'n probleem met regte, lewendige lofprysing? Ek praat nou nie van hande klap nie, ek self kon my nog nooit so ver kry om hande te klap nie, maar julle weet wat ek bedoel. Hoekom kan 'n kerk waar die Woord suiwer verkondig word nie ook maar bietjie meer lewendig raak as dit by lofprysing kom nie. Dit doen regtig iets vir die siel! Ek sukkel met 'n orrel, julle! Wat is fout met 'n kitaar, en 'n keyboard en dromme in 'n kerk?
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  • #2
    Hallo Lanie, persoonlik voel ek ook meer gemaklik in 'n charismatiese opset, maar ek het baie ruimte vir mense wat die Here op 'n rustiger manier aanbid. Ek en my vrou lei sang buiten in ons eie gemeente ook in 'n NG gemeente van tyd tot tyd. Ek self kom uit die NG kerk en het ook 'n waardering vir baie van die koraal-musiek.

    Ek dink die belangrikste is nie soseer die styl van aanbidding nie, maar die egtheid daarvan.
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

    Comment


    • #3
      Ek moet hier aansluit by Philip, dat charismatiese liedere my ook meer trek, gegewe hoe stigtelik dit is. Tog is beide die gereformeerde en charismatiese liedere vir my aanvaarbaar en as dit eg is, dan geniet ek beide eweveel. Al hoekom die charismatiese liedere my meer trek, is bloot die feit dat ek myself spontaan vind, hierdie musiek sing. Nou en dan egter, want ek sing net as ek bad en ek bad amper nooit...

      Ek voel egter gou ongemaklik as musiek aanhou en aanhou en vreeslik hard is, dan dryf dit my eerder weg en geniet ek dit glad nie. In hierdie opsig is die gereformeerde liedere oor die algemeen die aangenamer opsie, maar as mens charismatiese liedere op egte en stigtelike wyse vind, staan dit vir my uit. Ek besoek so nou en dan die Baptiste gemeente hier in Oudtshoorn en hulle sing 'n kompendium van charismatiese en gereformeerde liedere, wat by vêrre die beste verskeidenheid en ook aangename musiek is, wat myself aan betref en ekself tot op hede ondervind het.
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…


      Comment


      • #4
        Hi Lanie,

        Ons spark plugs jullemoet ma verskoon doen ok die kitare ens ding en ek dink vir my is daar gereeld meer aanbidding persoonlik tydens die lofsang as tydens die preek omdat die musiek en die woorde tot met my siel praat?

        Maar die musiek, dink ek bepaal in ritme/volume/tempo/gevoel? hoe dit inpas by die diens en die woorde wat mens sing...dink aan "Ons koning kom" Juanita, wat lekker saam met kinners in kar sing en saam met klomp ouens as amper "volkslied?" by MMC gesing het wat net nie vir my saam met sekere preke en ander liedere sal pas nie. Die stemming is anders? Miskien maar weereens die HG wat moet lei ( ek weet Wynand bid voor elke diens dat hulle God sal eer met hulle bediening )

        Dan was dit ongelooflik lekker om 'n gesang, van alle dinge, op Loftus as 'n aanbiddingsgebed te sing saam met so skare mense.Weereens dink ek die Gees het daar ingetree en ons gelei?

        Wat van musiek op pad werk toe in kar dis nou vr ons trafiic junkies wat leeftye daar om spandeer

        Ek het al baie wye reeks musiek "ontdek" i.t.v style en kan getuig dat dit heerlik is om dit te luister i.p.v nuus , traffic etc. Taxis kom en gaan en ek sing saam,want as ek Hom saam loof of luister hoe iemand Hom loof dan is daar ma min plek vir ander emosies.
        As dit warm is draai ek net die venster oop en speel so effe harder Miskien hoor iemand iets wat hulle laat wonner of dink
        Dis alles net genade -Ma Grace
        "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

        Comment


        • #5
          In ons gemeente sê die worship leier soms..... julle mag sit asseblief.... dan speel hulle :"And we will dance on the streets that are golden....." of "..we will dance like Dawid did..." of " .... and we will dance like we are dancing now..." Almal sittende omdat ons gevertel is om te sit
          SO

          Ek sit NIE

          En omdat ek is net wie ek is... het ek geen saak met die worship leier se opdrag om te sit nie....
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Originally posted by ACCM View Post
            In ons gemeente sê die worship leier soms..... julle mag sit asseblief.... dan speel hulle :"And we will dance on the streets that are golden....." of "..we will dance like Dawid did..." of " .... and we will dance like we are dancing now..." Almal sittende omdat ons gevertel is om te sit
            SO

            Ek sit NIE

            En omdat ek is net wie ek is... het ek geen saak met die worship leier se opdrag om te sit nie....
            Ek wens daar was 'n handeklap smiley, want ek wil vir jou handeklap! Ons amper gewese kerk se lofprysing is ongelooflik maar lyk my hulle is bang om te staan of iets. Ons sing die mooiste lofprysingsliedere sittend. Dan voel dit of ek rooimiere het. Ek wens ek het jou "boldness" gehad, Anneke. Ek is te skaam om alleen op te staan . Seker maar bietjie van die eie ek wat nie wil padgee nie.
            The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

            Comment


            • #7
              As ek mag, wil ek ook graag my 2c hier insit

              Ons moet altyd waak dat ons nie na 'n sekere gemeente of kerklike opset gaan vir ons eie motiewe nie. Primer kan en mag dit nie gaan oor ons voorkeure in byvoorbeeld musiek nie, daarmee se ek nie dat jy nie mag 'n voorkeur in die styl van lofprysing he nie, maar die primere dryfkrag agter ons kerklike bywoning moet altyd wees dat die onveilbare Woord van God suiwer daar verkondig word.

              Daar is vir my twee aspekte wat moet bepaal waar jy aanbid, die res (en ek sal moet se lofprysing is deel van die res) is bysake.

              1. Word die Woord van God suiwer in daardie gemeente verkondig.
              2. Groei ek geestelik in daardie gemeente.

              Dan, as jy seker is dat die Woord suiwer verkondig word en jy geestelik groei, het ek nie 'n probleem met die vorm van aanbidding nie

              Dan nog iets, ek is gereformeerd, ons is baie lief vir ons gereformeerde styl, daar is niks fout daarmee nie, dit beteken dus ook dat ons musiek rustiger en stemmiger gaan wees as in 'n charismatiese gemeente, daarom dus voel ek wanneer jy in 'n gereformeerde opset is waar die styl nog sterk gereformeerd is, mens dit moet respekteer, want aan die einde van die dag aanbid mense daar oordat hulle hulself vergewis het dat die Woord suiwer daar verkondig word en dat hulle geestelik groei, maar ook dat hulle 'n rustiger mate van aanbidding verkies. Ek kan vir julle eerlikwaar se dat die nie die jeug in ons gemeente afsit nie, ons doen net meer moeite vir die jeug op ander gebiede om hulle suiwer in die Woord te onderrig en hulle toe te laat om uiting te gee aan hul geloof soos die Here dit op hul harte le.

              Ongelukkig het die vorm van musiek in kerke baie verskille laat onstaan, dit behoort eintlik nie vir ons aanvaarbaar te wees nie, want dit behoort nie ons primere doel te wees waarvoor ons kerk toe gaan nie.

              Anneke, as ek 'n klippie in die bos mag gooi hier

              Aan die einde van die dag moet ons ook gehoorsaam wees aan die leiers in die gemeente, al is dit net die leiers van die musiekbediening, want die Here het hul tog in daardie posisies geplaas. Ek dink jy moet dalk met hulle gaan praat en vir hulle verduidelik hoekom sommige dinge wat hulle doen nie vir jou sin maak nie. Almal byvoorbeeld hou nie daarvan om die heeltyd te staan nie, ander doen weer, die musiekleiers moet probeer hierdie balans hou om nie mense aanstoot te gee tydens die diens nie, hulle sal dalk net moet werk daaraan om die regte liedere vir die regte tye te kies en jy moet dalk jou verskil van hulle in die opsigte aan hulle gaan verduidelik, ander kry hulle dalk later die idee dat jy iets teen hulle het deur anders te doen as wat hulle graag wil he, dit kan lelike misverstande teweegbring wat nie regtig nodig is nie.

              Die vorm van eredienste is 'n moeilike ding, want mens probeer so hard om almal te laat tuisvoel, dit is soms nie lekker as mens daar voor staan en iets onwetends doen wat ander nie meer saamstem en dit lyk of jy misluk daarin om 'n atmosfeer van eenheid te skep nie.

              Moeilike onderwerp, baie moeilie

              Comment


              • #8
                Hoeveel en watse voorbeelde is daar van lofprysing in die Bybel?
                The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                Comment


                • #9
                  Psalm 150
                  1 Halleluja! Loof God in sy heiligdom,loof Hom in sy sterk uitspansel!

                  2 Loof Hom oor sy magtige dade, loof Hom na die volheid van sy grootheid!

                  3Loof Hom met basuingeklank, loof Hom met harp en siter;

                  4 loof Hom met tamboeryn en koordans, loof Hom met snarespel en fluit;


                  5 loof Hom met helder simbale, loof Hom met klinkende simbale!

                  6 Laat alles wat asem het, die HERE loof! Halleluja!

                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • #10
                    Nog voorbeelde

                    Psalms 33:2 Loof die HERE met die siter; psalmsing tot sy eer met die tiensnarige harp.

                    Psalms 96:2 Sing tot eer van die HERE, loof sy Naam, verkondig sy heil van dag tot dag.

                    Psalms 113:1 Halleluja! Loof, o knegte van die HERE, Loof die Naam van die HERE!

                    Psalms 117:1 Loof die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke!

                    Romeine 15:11 en ook: Loof die Here, alle nasies, en prys Hom, alle volke.

                    Die NT het slegs 2 opdragte om die Here te loof Maar seker omdat die OT die grondslag daarvoor gelê het
                    Daar is menige opdrag in die OT om die Here te loof
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • #11
                      Versigtige waarskuwing...???

                      Hallo julle

                      Hierdie onderwerp "Lofprysing en Aanbidding" het my vir 3 maande in 'n "repentance" depressie gehad. Ek was 'n "worship leader" in my kerk gewees en ek het baie "truuks" gehad om die mense te laat lekker sing en hulle in die regte stemming te kry vir die Leraar se boodskap.

                      EK was maw. verantwoordelik om die harte voor te berei en nie die Gees nie.

                      Ek het vir 5 maande nie aan my Keybords geraak nie, want ek wou nie weer iets speel of liedjie skryf of skep wat nie deur die Gees geinspireer is nie. In die tyd het ek omtrent die Bybel gelees om Ware Lofprysing en Aanbidding wat God soek en behaag te probeer ontdek.

                      In die tyd het ek ook 'n E_brief vir my vriend in Amerika wat ook 'n "worship leader" is geskryf waarin ek sekere gevare rondom "worship" met hom gedeel het. Glo my, daai ouens in Amerika gaan rof tekere hoor !

                      Ek wil graag 'n deel van die brief met julle deel aangesien ek dink dat kan dalk 'n positiewe bydrae maak tot hierdie draad. Die brief is baie direk, maar nie gerig teen enige kerk of musiek leier nie.
                      Ek het maar net so bietjie geestelikke oorlogvoering per E_Brief probeer doen.

                      (Anneke, as jy dink die plasing is bietjie "rof", haal hom af)

                      Hier is 'n kort uittreksel van die brief (vergewe my asb die Engels . . . the Americans understands not the Afrikaans)

                      ***************
                      Apart from checking their doctrine, I have been led to investigate something I call “ their methods of operation”.
                      I believe God has shown me something regarding their methods and I want to share it with you.

                      False worship leaders always focus on the flesh and the desires of the flesh. The Bible however clearly states: 1 Pe 4:2 That we no longer should live the rest of our time in the flesh to the lusts of men, but to the will of God.

                      We know that a lot of worship leaders use “Amens”, Hallelujah”s , Music and repeated choruses to get emotions going and to get the peoples mind from an Alpha state (alert and annalistic) to a Beta state (mellow, go with the flow) so that the worshipers then just go with the flow without discerning what is being said or preached.

                      Lots of these Worship leaders also like to make use of the following phrase in one form or another nl. “I can feel the Spirit in this place” or “this place is pregnant with the spirit” I can feel the anointing in this place” or “I sense a Spirit of healing in this place” etc.
                      They always say something about “sensing” or “feeling” the Spirit. They regularly use this then to mislead and confuse the people by telling them that the atmosphere which they are feeling is in fact the Holy Spirit that is present in the place. They thus say that the building contains the Holy Spirit or that the Spirit can be felt physically. They usually abuse and twist the scripture that says:
                      Mat 18:20 For where two or three come together in my name, there am I with them.

                      The truth regarding this “feeling” of the Spirit I believe is the following.

                      Scripture teaches us:
                      Eph 2:1 As for you, you were dead in your transgressions and sins,
                      Eph 2:2 in which you used to live when you followed the ways of this world and of the
                      ruler of the kingdom of the air, the spirit who is now at work in those who are
                      disobedient.
                      Eph 2:3 All of us also lived among them at one time, gratifying the cravings of our
                      sinful nature and following its desires and thoughts. Like the rest, we were
                      by nature objects of wrath.

                      The word air in verse 2 is the Greek word - aêr - and means:
                      The air we breathe or the atmosphere surrounding us.

                      The word cravings in verse 3 is the Greek word - epithumia - and means:
                      desire, craving, longing, desire for what is forbidden, lust

                      The word following in verse 3 is the Greek word - poieo - and means:
                      to produce, construct, form, fashion, to make a thing out of something, to be the authors of a thing, to perform to a promise . .etc

                      The word desires in verse 3 is the Greek word - thelema - and means:
                      what one wishes or has determined shall be done

                      What do I learn from this?
                      The atmosphere does NOT contain the Spirit of God. Satan is the ruler of the atmosphere. If I have a physical sensing of a spirit it will not be the Holy Spirit.
                      The fleshly person cannot say no to the cravings of their flesh and they will always follow it’s desires.

                      Now look at the following situation.
                      If we , by choice, allow ourselves to be influenced through our senses by the surrounding atmosphere in a church or stadium created by the worship leaders,(with the help of ruler of the kingdom of the air?) using music, nice lyrics.. etc., our fleshly desires (feeling good) can become our main objective/desire in these meetings to such an extend that we will even try to “produce” the desired effects/feelings so that our desires can be fulfilled. We will thus willfully ignore the gentle warning prompting of the Spirit and rather “enjoy” these good feelings because I want it.
                      The focus is on ME and not on God. - I want to be blessed, I want to feel the Spirit, I want to be physically touched, I want the anointing, I want to be “slain in the Spirit” ..etc.
                      The people that flock to these Anointing/worship meetings are actually saying:
                      My flesh is alive and well and it is desiring/demanding to be satisfied and I will allow it to be satisfied because I want it to be so !”

                      The scary part for me is that we end up worshiping and praying to this God / Spirit that we feel in the atmosphere! (This is another area which I am currently looking into.)

                      False worship leaders themselves are also feeding the lust of their own flesh because, they know that if they can give the people a feeling good experience they will be popular with the people and because of that they will get good reputations/rewards.

                      By the way the term, to be slain in the Spirit, is also abused . The Biblical “slain in the Spirit” is very different than that being practiced today. Biblical “slain in the spirit” means death ! Ananias and Sapphira lied to the Spirit and was slain in the Spirit ! (Acts 5)

                      It seems that this “fleshly” problem of the Ephesians really is seen as a BIG stumbling block. A few chapters further on in Ephesians we read the following:
                      Eph 4:14 Then we will no longer be infants, tossed back and forth by the waves, and
                      blown here and there by every wind of teaching and by the cunning and
                      craftiness of men
                      in their deceitful scheming.

                      Eph 4:17 So I tell you this, and insist on it in the Lord, that you must no longer live as
                      the Gentiles do, in the futility of their thinking.
                      Eph 4:18 They are darkened in their understanding and separated from the life of God
                      because of the ignorance that is in them due to the hardening of their hearts.
                      Eph 4:19 Having lost all sensitivity, they have given themselves over to sensuality so
                      as to indulge in every kind of impurity, with a continual lust for more.

                      This words futility of their thinking, darkened understanding, ignorance and hardened hearts are all interconnected.
                      These are all the results of following their fleshly desires. Look at this following scripture:
                      Hos 4:11 Harlotry and wine and new wine take away the heart and the mind and the spiritual
                      understanding. (AMP)

                      The word “harlotry” in the above scripture is the word - zenooth - in Hebrew and means:
                      adultery and idolatry - to place something above God or to make an idol of yourself.

                      The word “wine” in the above scripture is the word - yahyin - in Hebrew and means:
                      to be bubbling as if intoxicated ; To be in natural commotion

                      The words “the heart” in the above scripture is the word - leb - in Hebrew and means:
                      inner man, mind, will, heart, understanding

                      This problem of “fleshly desire” highlighted here leads to a separation from God. The Ephesians did not heed these warnings. In Rev 2:4-5 we see that 30 years later they were on the verge of losing it all.

                      I believe a lot of our problems arise because we don’t know how the Holy Spirit operates and how we then interact and react to this prompting or unction of the spirit in our lives.
                      1Jo 2:20 But ye have an unction from the Holy One, and ye know all things.

                      1Jo 2:27 But the anointing which you received from Him abides in you, and you do not need anyone to teach you. But as His anointing teaches you concerning all things, and is true and no lie, and as He has taught you, abide in Him.

                      Note: the Spirit is in me and operates through and inner unction or knowing. There is no sensing or feelings involved.
                      We know that Satan have always been using our senses and our fleshly lusts to deceive us.
                      From Eve (looks good to eat, pleasant to the eyes, will fill my fleshly needs Gen 3:6) to David (Bathsheba- very beautiful to look upon 2Sam 11:2) right through to Jesus (makes these stone turn to bread Mat 4:3) Satan has made an appeal on our senses to try to get us to follow him. He knows if we bow to our fleshly desires we are following the world and not God’s will.
                      1Jo 2:15 Do not love the world, nor the things in the world. If anyone loves the world, the love
                      of the Father is not in him,
                      1Jo 2:16 because all that is in the world, the lust of the flesh, and the lust of the eyes, and the
                      pride of life, is not of the Father, but is of the world.

                      We currently have a nice “feel good” religion being practiced in the church today that will get you into hell!
                      Pro 14:12 There is a way which seemeth right unto a man, but the end thereof are the ways of death.
                      People are baited into churches through entertainment. The only way to keep them there is to keep them entertained by feeding their fleshly desires.
                      We must stop following our fleshly desires/lust and get grounded in solid Word teaching leading to eternal life !
                      Joh 8:31 Then Jesus said to the Jews who believed on Him: “If you continue in My Word, you
                      are My disciples indeed And you shall know the truth, and the truth shall make you
                      free.”
                      ************************

                      Hoor my asb mooi, ware Lofprysing en aanbidding is reg en ja daar kan emosies betrokke wees en 'n lekker gevoel. Ek wil maar net sê: Oppas om nie deur die emosies en gevoellens gelei te word nie, want dan kan ons in die moeilikheid beland.

                      AMEN ???

                      Vrede-groete
                      2Ti 3:12 En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word.

                      Comment


                      • #12
                        Smuggler, dit is waar dat mense ongelukkig gebruik maak van emosionele opwerking..... en daarvoor sal hulle maar rekenskap moet gee.
                        Maar ja, soms is dit tot mens verheerliking, en soms is dit waaragtig die Gees se invloed..... daarom sê die Skrif :Johannes 4:23 Maar daar kom 'n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid

                        Johannes 4:24 God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in Gees en waarheid aanbid,
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor


                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment


                        • #13
                          A W Tozer het 'n fantasties boek oor Worship. .... A call to Worship..... lees hom bietjie, dit maak jou se twee ogies wawyd oop
                          The LORD is my Miracle

                          G_d was gracious He has shown favor


                          Hope is a seed
                          God plants in our hearts
                          to remind us
                          there are better things ahead.
                          -Holley Gerth

                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by Phil Fourie View Post
                            Anneke, as ek 'n klippie in die bos mag gooi hier

                            Aan die einde van die dag moet ons ook gehoorsaam wees aan die leiers in die gemeente, al is dit net die leiers van die musiekbediening, want die Here het hul tog in daardie posisies geplaas. Ek dink jy moet dalk met hulle gaan praat en vir hulle verduidelik hoekom sommige dinge wat hulle doen nie vir jou sin maak nie. Almal byvoorbeeld hou nie daarvan om die heeltyd te staan nie, ander doen weer, die musiekleiers moet probeer hierdie balans hou om nie mense aanstoot te gee tydens die diens nie, hulle sal dalk net moet werk daaraan om die regte liedere vir die regte tye te kies en jy moet dalk jou verskil van hulle in die opsigte aan hulle gaan verduidelik, ander kry hulle dalk later die idee dat jy iets teen hulle het deur anders te doen as wat hulle graag wil he, dit kan lelike misverstande teweegbring wat nie regtig nodig is nie.

                            "You may sit, you may stand, you may dance during the next part of our worship" YES!!!!! Ons kerk het oulik geword
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor


                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment


                            • #15
                              [
                              quote=Phil Fourie;1822668]
                              Daar is vir my twee aspekte wat moet bepaal waar jy aanbid, die res (en ek sal moet se lofprysing is deel van die res) is bysake.

                              1. Word die Woord van God suiwer in daardie gemeente verkondig.
                              2. Groei ek geestelik in daardie gemeente.

                              Dan, as jy seker is dat die Woord suiwer verkondig word en jy geestelik groei, het ek nie 'n probleem met die vorm van aanbidding nie
                              [/QUOTE]

                              My man vertel graag van een dag in katkisasie toe die onderwyser hulle gevra het hoekom hulle kerk toe kom. Die kinders het soos een man geantwoord "Om die preek te hoor". Die onderwyser neem toe die les om vir die kinders te leer dat Erediens beteken om eer aan die Here te bring. Ons gaan kerk toe om te leer uit die Woord uit en geestelike kos te kry. Maar eerstens is ons daar om Eer te bring aan die Allerhoogste en Hom te loof en prys as 'n gemeenskap.

                              Daarom sou ek meer belanrikheid heg aan lofprysing en aanbidding. Watter instrumente en leidjies gebruik word pla my glad nie. Maar My Here moenie wonder of ek nou besig is om Hom te prys en of ek nou net tyd verby sing om by die preek uit te kom of my "voor te berei" daarvoor nie.

                              Comment

                              Working...
                              X