Announcement

Collapse
No announcement yet.

Uitleg van drome

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Uitleg van drome

    Ek het 'n vraag. Is dit Bybels reg om mense se drome uit te lę? En wanner iemand 'n persoon se drome uitlę, hoe weet jy die iemand is reg?

    Okay dit was twee vrae

  • #2
    Drome

    Originally posted by Sonia Smit View Post
    Ek het 'n vraag. Is dit Bybels reg om mense se drome uit te lę? En wanner iemand 'n persoon se drome uitlę, hoe weet jy die iemand is reg?

    Okay dit was twee vrae
    Sonia, drome van die Here af is definitief skriftuurlik, en wat help drome as mens dit nie kan verstaan of uitle nie?

    Die Here kommunikeer met alle mense - wedergebore of te nie. Een van die maniere waarop Hy met ons kommunikeer, is deur drome.

    Dit beteken nie dat elke droom van die Here af is nie. Meeste drome is maar net gedagtes wat in ons eie onderbewussyn(e) is. Sommige drome is aanvalle van die duiwel, en andere is drome van die Here af. Hier is onderskeiding en gebed nodig.

    As dit by die uitleg van drome kom, is dit beter om self met die Here te praat en Hom vir 'n uitleg te vra. Ek voel drome is persoonlik, en die Here praat met ons as individue met simbole wat vir die dromer iets beteken, maar nie noodwendig vir ander mense nie. ('n Horlosie kan bv. vir een persoon een ding beteken, en vir 'n ander persoon iets heeltemal anders.) Daar is wel Skriftuurlike simbole wat vir almal dieselfde betekenis het, soos bv. 'n slang wat gewoonlik maar die vyand beteken.

    As mens voel dis nodig, kan mens 'n ander wedergebore Christen vra om saam met mens te bid, en dan kan mens die uitlegte vergelyk - veral as die drome oor iets of iemand anders as die dromer self gaan. (Dit beteken nie enige ou kan sommer vir jou jou drome probeer uitle nie.)

    As mens gebid het en nog steeds nie weet wat 'n droom beteken nie is dit sekerlik net 'n vleeslike droom, so plaas dit maar op die rak. Die Here gaan most nie die moeite doen om vir mens 'n droom te gee wat onverstaanbaar en onverklaarbaar is nie.

    In die geval waar 'n droom oor 'n ander persoon gaan, sal ek voorstel dat mens eers daaroor bid, en as mens voel die droom is van die Here af, kan dit aan een van die kerleiers vir oorweging voorgele word voordat mens dit met die persoon oor wie dit handel deel. Ons mag dalk self nooit weet wat die droom beteken nie, maar die persoon wat dit ontvang behoort dit te verstaan. As dit niks vir die ontvanger beteken nie, was dit heelwaarskynlik uit ons vlees uit. Ons moet ook nooit vir iemand se ons het 'n droom van die Here vir hulle nie; baie veiligter om te se mens voel mens het 'n droom van die Here, en laat dit daar. Ons moet dit ook nie probeer uitle as die Here die uitleg nie duidelik vir ons gegee het nie.


    Ek kan hierdie onderwerk baie meer breedvoerig bespreek, maar ek het ongelukkig nie nou baie tyd nie. Ek hoop dit help darem 'n bietjie.

    Blessings.
    Jeremiah 29:11
    "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

    Comment


    • #3
      Originally posted by Sonia Smit View Post
      Ek het 'n vraag. Is dit Bybels reg om mense se drome uit te lę? En wanner iemand 'n persoon se drome uitlę, hoe weet jy die iemand is reg?

      Okay dit was twee vrae
      Hallo Sonia,

      paidforinfull het jou 'n baie goeie antwoord gegee, maar my persoonlike mening is dat die uitleg van drome meesal subjektief sal wees en mens moet dit ook so hanteer. Daar is egter, sou mens wag op die Here, 'n 100% korrelasie tussen dit wat mens droom en dit wat daarna in die werklike lewe gebeur. Drome berei mens voor hiervoor en as mens wel vooruit verklarings vir drome ontvang of selfs aanneem, is dit te betwyfel of dit 100% so gaan gebeur. Mens voel nogal baie spesiaal as die Here mens vooraf waarsku en as mens terugkyk, dan staan mens verstom oor alles wat gebeur het en presies net soos Hy dit aan jou gewys het. Ek sal graag die volgende ook wil byvoeg. Die Skrif sę duidelik dat dit 'n wyse is, waarop God met ons persoonlik praat...

      Want God spreek op een, ja, op twee maniere; maar die mens let daar nie op nie. In die droom, in ‘n naggesig, as diepe slaap op die mense val, tydens sluimeringe op die bed, dan open Hy die oor van die mense, en Hy druk die seël op die waarskuwing aan hulle; om die mens terug te hou van sy onderneming en trotsheid vir die man te verberg; sodat Hy sy siel kan red uit die kuil; en sy lewe, dat dit nie omkom deur die spies nie.
      (Job 33:14-18 AOV)

      By 'n paar geleenthede waar ekself gedroom het, het ek weens hierdie gedeelte in Job, so te sę 100% antwoorde verkry, maar die geheim was om te wag op die Here. Dit is onwaarskynlik dat mens elke keer vooruit sal weet, wat die betekenis van 'n droom is, maar mens kry later 'n idee waaroor die waarskuwing handel, al is dit net in die breë. Ek sal graag later van hierdie drome en ook die bevestigings daarvan wil deel...
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…


      Comment


      • #4
        Baie dankie julle. Ek sal baie graag meer wil leer oor drome en die uitlę daarvan. Dit wat julle met my gedeel het help my baie!

        My man droom baie en dan vertel hy vir my die drome, maar vir my klink die drome baie deurmekaar, dan gebeur daar iets, dan onthou ons hy het daarvan gedroom. Ek droom baie selde, en as ek iets droom onthou ek dit gewoonlik nie

        Ek begin besef dat ons meer ag moet slaan op sy drome, maar ek verstaan nie heeltemal hoe die uitleg daarvan moet gebeur nie, en wie dit moet doen nie. Ek sal baie graag meer by julle wil hoor wanneer julle tyd het .

        Comment


        • #5
          Sonia,
          Langs my bed le permanent n 'scrap' boekie en n pen . As ek in die nag van iets droom , skryf ek dit sonder om die lig aan te skakel op die papier neer . Die meeste kere kan ek die vlgde dag nie eers onthou dat ek dit gedroom het totdat ek dit lees nie. Dan skryf ek dit netjies oor in n notaboekie en DAN vra ek die Here om AS dit enige boodskap of waarskuwing van Hom af bevat, dit aan my te openbaar. Daar het partykeer weke verby gegaan en dan skielik op n dag WEET jy net wat n sekere droom se boodskap of waarskuwing is. Maar soos reeds gese: As jou droom van God af is , SAL sy Woord dit bevestig. Ek weet nie of ek nou ook al in die kategorie val van ' die oumense sal drome droom ' nie...

          Comment


          • #6
            Originally posted by Sonia Smit View Post
            Baie dankie julle. Ek sal baie graag meer wil leer oor drome en die uitlę daarvan. Dit wat julle met my gedeel het help my baie!

            My man droom baie en dan vertel hy vir my die drome, maar vir my klink die drome baie deurmekaar, dan gebeur daar iets, dan onthou ons hy het daarvan gedroom. Ek droom baie selde, en as ek iets droom onthou ek dit gewoonlik nie

            Ek begin besef dat ons meer ag moet slaan op sy drome, maar ek verstaan nie heeltemal hoe die uitleg daarvan moet gebeur nie, en wie dit moet doen nie. Ek sal baie graag meer by julle wil hoor wanneer julle tyd het .
            Hallo Sonia,

            Ekself was 'n geruime tyd die modereerder in die "Dreams and Visions and Prophecies" forum. Daar is werklik mense wat 'n gawe het om drome uit te lę, maar as mens redelik nou betrokke was in byvoorbeeld so forum, dan leer mens sulke uitlegte is deurgaans subjektief en mens moet werklik versigtig wees om dit 100% net so aan te neem. Tog is dit nie verkeerd as mens dit uitlę nie en wil mens geensins op valsheid sinspeel nie. Hieronder is Bibleforums se amptelike standpunt oor drome, visioene ensomeer. Dit is ook my eie siening en ek hoop en vertrou dat dit so naby aan korrek is, soos die Here wil hę ons moet dit sien.

            Welcome to the Dreams, Visions and Prophecy Forum!


            Because of the uncertain and sometimes bizarre nature of dreams and visions, we would like all members to bear in mind that moderating this forum is not easy. Therefore we will be bold in our actions regarding the deleting or closing of threads. We trust that you will understand this and that our actions should not be viewed in a personal manner.

            This forum is for Christians only. All NON-Christian dreams, visions, prophecies and interpretations will be removed. Threads or posts relating to occult phenomena will be deleted. This includes anything related to:

            -hypnosis,
            -parapsychology,
            -stigmata,
            -OBEs,
            -speaking with the dead,
            -meditation (except meditating on the Word of God),
            -or any other related practice.


            To make the rules for posting in this forum purposeful and simple, please look at the following scriptural guidelines.

            1Cr 14:26 How is it then, brethren? when ye come together, every one of you hath a psalm, hath a doctrine, hath a tongue, hath a revelation, hath an interpretation. Let all things be done unto edifying.

            Heb 1:1 God, who at sundry times and in divers manners spake in time past unto the fathers by the prophets,
            Heb 1:2 Hath in these last days spoken unto us by [his] Son, whom he hath appointed heir of all things, by whom also he made the worlds;


            Job 33:14For God speaketh once, yea twice, [yet man] perceiveth it not.
            Job 33:15 In a dream, in a vision of the night, when deep sleep falleth upon men, in slumberings upon the bed;
            Job 33:16Then he openeth the ears of men, and sealeth their instruction,Job 33:17That he may withdraw man [from his] purpose, and hide pride from man.
            Job 33:18He keepeth back his soul from the pit, and his life from perishing by the sword

            Gods word is the standard we need to hold ourselves up to. AS A RULE, all revelations and interpretations must be backed by Scripture. If you cannot back your interpretation with Scripture, please make sure that everybody knows it is your own interpretation.

            In order to offer clarity, please present your posts in the following manner.
            • If the interpretation is based on what Scripture says, post your support of it in red.
            • If it is what someone thinks Scripture is saying, do so in orange.
            • If it is your own interpretation, do so in blue.



            “Thus sayeth the LORD” posts will be removed.

            Always remember to think before you post in this forum and always remember this...

            We don't know of anyone on this board or elsewhere, who is a prophet in the biblical sense of the word and therefore all interpretation can only be subjective at best.

            As we are to take all things to scripture, interpretation of your own dream must accompany and be in agreement with at least one other person prior to you giving a full interpretation or statement. In this way we can confirm with the body of believers which surround us what is from the Lord. 2Corinthians 13 [ Examine Yourselves ] 1This is the third time I am coming to you EVERY FACT IS TO BE CONFIRMED BY THE TESTIMONY OF TWO OR THREE WITNESSES.

            Does anyone here today have a direct message for mankind from God?
            (The answer is NO.)

            We thank you in advance!
            The Rapture

            My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
            but I must confess, don’t worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            it’s before God’s wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            it’s for all the people in the zoo
            think about it and refresh…
            you will see there’s no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhere…


            Comment


            • #7
              Wag en kyk

              Ja - dis waar wat CFJ gese het - die Here gee nie altyd dadelik die uitleg van 'n droom nie, maar die tyd sal wel vertel of dit van die Here af was of nie. Soms kry ek dadelik 'n uitleg, soms neem dit 'n paar dae, of selfs 'n paar maande voordat ek dit verstaan.

              Ek het ook 'n boekie langs my bed, en as ek in die nag 'n droom kry of voel die Here praat met my, maak ek 'n nota daarvan.

              Ek wil ook beaam dat alle drome en woorde van die Here af aan die Bybel gemeet moet word. God sal niks se wat teenstrydig is met Sy Woord nie.
              Jeremiah 29:11
              "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

              Comment


              • #8
                Bestaan hierdie forum nog>

                Originally posted by CFJ View Post
                Hallo Sonia,

                Ekself was 'n geruime tyd die modereerder in die "Dreams and Visions and Prophecies" forum.
                Hi CFJ - bestaan die "Dreams and Visions and Prophecies" forum nog? Ek kry dit nie.
                Jeremiah 29:11
                "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                Comment


                • #9
                  Originally posted by paidforinfull View Post
                  Hi CFJ - bestaan die "Dreams and Visions and Prophecies" forum nog? Ek kry dit nie.
                  Die forum bestaan nog paidforinful. Dit is deel van die "Special Forums", en gewone lede kan dit nie sien nie, stuur vir my 'n privaat boodskap, dan werk ons daaraan.
                  The Rapture

                  My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                  but I must confess, don’t worry
                  the rapture is not before the Great Tribulation
                  it’s before God’s wrath!!!

                  Because His wrath is not meant for you
                  it’s for all the people in the zoo
                  think about it and refresh…
                  you will see there’s no way out of here, in the flesh

                  If you really believe, you will see
                  the rapture is for you and me
                  when we decide to leave from here
                  that very day, oh! God adhere…


                  Comment


                  • #10
                    Ferdi

                    Ek dink nie daardie forum bestaan meer nie, daar is net 1 spesiale forum oor, dit is die evangelisasieforum en mens kan net toegang tot daardie forum kry via uitnodiging van een van die "leiers" van daardie forum

                    Comment


                    • #11
                      Phil,

                      Ek het net gou doodseker gaan maak, die forum bestaan nog. Ek sien die laaste plasing is op die 13de Oktober 2008 gemaak en dit was deur Saved gemaak, wat 'n gewone lid is. Daar is 6 forums in die spesiale forums, mens kyk die DVP forum redelik maklik mis. Op die oomblik modereer niemand spesifiek die forum nie, omdat elke plasing gemodeer moet word is dit nie nodig nie.
                      The Rapture

                      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                      but I must confess, don’t worry
                      the rapture is not before the Great Tribulation
                      it’s before God’s wrath!!!

                      Because His wrath is not meant for you
                      it’s for all the people in the zoo
                      think about it and refresh…
                      you will see there’s no way out of here, in the flesh

                      If you really believe, you will see
                      the rapture is for you and me
                      when we decide to leave from here
                      that very day, oh! God adhere…


                      Comment


                      • #12
                        Haai skies Ferdi, ek het gedink aan Small Groups, jy is reg, die forum is nog daar. Sorry man, kan jy nou meer, 'n keer wat jy reg is en ek verkeerd, dit gebeur nie baie nie

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by CFJ View Post
                          Die forum bestaan nog paidforinful. Dit is deel van die "Special Forums", en gewone lede kan dit nie sien nie, stuur vir my 'n privaat boodskap, dan werk ons daaraan.
                          Ek het ook gister die forum gesoek en kry dit nie, nou verstaan ek hoekom.
                          Ek sal ook baie graag soontoe wil gaan...

                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by Sonia Smit View Post
                            Ek het ook gister die forum gesoek en kry dit nie, nou verstaan ek hoekom.
                            Ek sal ook baie graag soontoe wil gaan...
                            Hi Sonia,

                            Jy behoort die forum te kan sien, want jy het meer as 40 plasings en was die 10de Oktober, 30 dae lid.

                            paidforinful sal die 26ste Oktober 30 dae lid wees met oorgenoeg plasings en beide van julle het gelukkig 'n goeie reputasie, wat alles net makliker maak!

                            Julle moet my net laat weet as hierdie vereistes nagekom is en julle nog nie die spesiale forums kan sien nie.
                            The Rapture

                            My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                            but I must confess, don’t worry
                            the rapture is not before the Great Tribulation
                            it’s before God’s wrath!!!

                            Because His wrath is not meant for you
                            it’s for all the people in the zoo
                            think about it and refresh…
                            you will see there’s no way out of here, in the flesh

                            If you really believe, you will see
                            the rapture is for you and me
                            when we decide to leave from here
                            that very day, oh! God adhere…


                            Comment


                            • #15
                              Hi daar. Ek wil graag weet wie en hoe ek te werk moet gaan om 'n droom te laat uitlę? Ek het 'n vriendin wat nou al 'n paar keer dieselfde droom, droom en dit pla haar vreeslik.

                              Comment

                              Working...
                              X