Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die eerste Adam.

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die eerste Adam.

    Anders as wat verkondig word was Jesus nie die tweede Adam nie maar wel 'n eerste Adam.

  • #2
    Re: Die eerste Adam.

    Originally posted by johan777 View Post
    Anders as wat verkondig word was Jesus nie die tweede Adam nie maar wel 'n eerste Adam.
    Hi Johan, dit is n interresante stelling, hoekom se jy so?

    Sal jy vir ons bybelse tekste kan gee om dit te staaf?

    Want ek dink aan hierdie vers:

    1 Cor 15:22 Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word;
    Adam was tog Adam, as jy verstaan wat ek se... Maar ek dink jyt rede hoekom jy dit se, ek wil net graag jou rede hoor
    See how much the Father has loved us! His love is so great that we are called God's children---and so, in fact, we are! - 1John 3:1
    Gods true word!
    Believing it . Defending it . Proclaiming it .

    Comment


    • #3
      Re: Die eerste Adam.

      Originally posted by HammerHead View Post
      Hi Johan, dit is n interresante stelling, hoekom se jy so?

      Sal jy vir ons bybelse tekste kan gee om dit te staaf?

      Want ek dink aan hierdie vers:



      Adam was tog Adam, as jy verstaan wat ek se... Maar ek dink jyt rede hoekom jy dit se, ek wil net graag jou rede hoor
      Die stelling kan uit verskillende hoeke bewys word maar as mens 1kort 15 lees dan beskryf dit die verskil tussen 'n eerste en 'n laaste Adam.
      1Kort 15 verse 43 tot 49. Hier word gepraat van 'n natuurlike liggaam en 'n geestelike liggaam. Dan word daar in vers 49 gepraat van die beeld van die aarde. Die beeld van die aarde is 'n sigbare liggaam uit grond soos ons liggaam tans is. Die beeld van die hemelse is n geestelike liggaam nie uit grond geskep.
      Dus; jesus het ‘n aadrse liggaam gehad en nie die hemelse liggaam. Hy is dus ‘n eerste Adam.
      Jesus is die skepper van die siel. Die bloed is die draer van die siel en deurdat ons simbolies die bloed van Jesus drink, drink ons die siel. So het God dan die asem van lewe naamlik die siel in ons ingeblaas en ons het ‘n lewende siel geword. Hierdeur het ons dan ‘n eerste Adam geword. Ons is dus almaal nou ‘n eerste Adam, die siel is voltooi en die volgende is die tweede Adam wat die lewendmakende gees bring vers 45. Dit word dan die weederkoms genoem.
      Verder; ons is steeds op die sesde dag waarop die eerste Adam lewe. Alle mense is op die sesde dag gebore en sterf ook finaal op die sesde dag met die aanvang van die sewende dag of anders gestel, die derde dag.
      Ek kan verder uitwei as jy dit wil ondersoek. Groete Johan

      Comment


      • #4
        Re: Die eerste Adam.

        Originally posted by johan777 View Post
        Anders as wat verkondig word was Jesus nie die tweede Adam nie maar wel 'n eerste Adam.
        Hi Johan,

        Mens kan seker weens die geestelike aard van wat Jesus kom doen het, redeneer dat Jesus 'n eerste Adam was. Jesus was egter nie die eerste Adam nie...
        The Rapture

        My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
        but I must confess, donít worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        itís before Godís wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        itís for all the people in the zoo
        think about it and refreshÖ
        you will see thereís no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhereÖ


        Comment


        • #5
          Re: Die eerste Adam.

          Originally posted by CFJ View Post
          Hi Johan,

          Mens kan seker weens die geestelike aard van wat Jesus kom doen het, redeneer dat Jesus 'n eerste Adam was. Jesus was egter nie die eerste Adam nie...
          Hi CFJ;mens moet nie tyd aan die bybel se skrywes koppel nie. Die eerste mens Adam het 'n lewende siel geword; die vraag is hoe het God die asem van lewe in hom in geblaas. Deur Jesus; deurdat ons sy vlees eet en sy bloed drink. Alle mense vanaf Gen tot die hede = n eerste Adam. Die Heilige Spook (gees) is die siel, die verbeelding, die rasionele denke maar ook die diepe slaap waarin God die mens gplaas het terwyl hy die asem van lewe in hon inblaas.
          Gen 2; 21 toe het die Here God 'n diepe slaap op die mens laat val... Die Heilige Spook Gees is die diepe slaap waarin ons is soos die woord Heilige SPOOK duidelik se. Dus ek en jy is hierdie eerste Adam en so ook Jesus. Ons is dus in 'n Heilige slaap totdat die seun van die mens terugkeer.

          Comment


          • #6
            Re: Die eerste Adam.

            Nou wat het van arme Eva geword? Heilige "SPOOK"....? Nog nooit van dit gelees nie.

            Comment


            • #7
              Re: Die eerste Adam.

              Originally posted by johan777 View Post
              Hi CFJ;mens moet nie tyd aan die bybel se skrywes koppel nie. .
              Johan,

              Heelbo aan hierdie forum, daar waar Bibleforums se logo is, staan groot geskrywe, 'Let's Talk Bible'

              Hierdie is 'n plek waar die Bybel al is waaroor dit gaan en hoe die Heilige Gees ons bystaan om die Bybel te kan verstaan. Waarmee moet ons besig wees, as ons soos jy sÍ, nie tyd aan die Bybel se skrywes moet koppel nie? As jy werklik ernstig is oor hierdie standpunt, dan moet ek ongelukkig vir jou sÍ dat jy op die verkeerde plek is. Tog hoor mens graag van jou
              The Rapture

              My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
              but I must confess, donít worry
              the rapture is not before the Great Tribulation
              itís before Godís wrath!!!

              Because His wrath is not meant for you
              itís for all the people in the zoo
              think about it and refreshÖ
              you will see thereís no way out of here, in the flesh

              If you really believe, you will see
              the rapture is for you and me
              when we decide to leave from here
              that very day, oh! God adhereÖ


              Comment


              • #8
                Re: Die eerste Adam.

                Iets interresant wat ek gou in E-Sword gaan search het. Kom soos volg voor:

                Ou Testament (Engels - KJV):
                Holy Spirit

                Nuwe Testament (Engels - KJV):
                Holy Spirit
                Holy Ghost

                Ou Testament (Afrikaans - AOV 1953):
                GEEN VERWYSING

                Nuwe Testament (Afrikaans - AOV 1953):
                Heilige Gees

                Comment


                • #9
                  Re: Die eerste Adam.

                  Ek dink Johan het bedoel tyd soos in huidige, verlede en toekomstige tyd... nie soos in "mens se tyd spandeer" op Bybel nie.

                  Dit is inderdaad 'n interresante stelling. Ek persoonlik verkies om Jesus nie 'n Adam te noem nie. Al verstaan ek die konsep dat Hy al van die begin af daar was, is Adam mens, die een wat gesondig het(dalk die eerste vlees?). Adam is mens, maak maklik foute en verkeerde besluite. Persoonlik is Jesus so ver verhewe bo Adam dat ek die twee nie in dieselfde konteks kan plaas.

                  Comment


                  • #10
                    Re: Die eerste Adam.

                    Originally posted by RR van Wyk View Post
                    Ek dink Johan het bedoel tyd soos in huidige, verlede en toekomstige tyd... nie soos in "mens se tyd spandeer" op Bybel nie.

                    Dit is inderdaad 'n interresante stelling. Ek persoonlik verkies om Jesus nie 'n Adam te noem nie. Al verstaan ek die konsep dat Hy al van die begin af daar was, is Adam mens, die een wat gesondig het(dalk die eerste vlees?). Adam is mens, maak maklik foute en verkeerde besluite. Persoonlik is Jesus so ver verhewe bo Adam dat ek die twee nie in dieselfde konteks kan plaas.
                    Ek dink jy is reg RR. Jammer daaroor Johan, maar miskien moet jy nie so kripties skryf nie asseblief. Dit is baie moeilik om te volg wat jy wil sÍ as alles so kripties is...
                    The Rapture

                    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                    but I must confess, donít worry
                    the rapture is not before the Great Tribulation
                    itís before Godís wrath!!!

                    Because His wrath is not meant for you
                    itís for all the people in the zoo
                    think about it and refreshÖ
                    you will see thereís no way out of here, in the flesh

                    If you really believe, you will see
                    the rapture is for you and me
                    when we decide to leave from here
                    that very day, oh! God adhereÖ


                    Comment


                    • #11
                      Re: Die eerste Adam.

                      Originally posted by CFJ View Post
                      Ek dink jy is reg RR. Jammer daaroor Johan, maar miskien moet jy nie so kripties skryf nie asseblief. Dit is baie moeilik om te volg wat jy wil sÍ as alles so kripties is...
                      Ja nee beslis het ek nie iets slegs bedoel nie. Verskillende boeke in die bybel verklaar mekaar, bv Gen en openbaring verklaar mekaar en daarom het ek die stelling gemaak.
                      Ek wil jou nou antwoord op jou ander post en jou uitnodiging, jammer ek antwoord nou eers ons was sonder krag vir 'n volle dag.
                      Dankie vir jou uitnodiging. Ek sien jy noem die new age, van hulle weet ek niks nie, en my stellings het ook niks met hulle te doen. Wanneer jy werklik verstaan wat ek se sal die bybel nuwe betekenis kry. Eerstens is skrif wat ek gee Gen 1; 27. Ons het atyd geglo dat die beeld van die mens dan n getroude paar voorstel naamlik jy en jou vrou = die beeld wat in Gen 2 ; 27 voorgehou word. daar is egter probleme as ons so dink want as jy na die egskeidings kyk dan werk die storie wat die bybel se dat man en vrou een vlees sal word glad nie.Wat die bybel eintlikse is die volgende; soos ek gese het is jy CFJ manliken vroulik ineen liggaam naam lik jou liggaam is vroulik en jou gees/spraak is manlik omdat dit logies van die Hemelse vader kom en hierdie twee salin die hiernamaal een vlees word bedoelende een gees. Die bybel se mos in die hiernamaals word daar nie getrou nie. Dan is daar die ander ding naamlik hoe gaan jy CFJ en jou vrou Marie een vlees word, dit is onmoontlik. Die enigste manier hoe dit kan gebeur is deur jul kinders, jy gee 50 persent gene en ju vrou gee die and 50 en so het julle dan een vlees in jul kinders geword. Net so het die skepping in jou en my een vlees geword ,ons het die kompinente van albei.
                      Kom ons kyk byvoorbeelb na Eden en die man en die vrou. Anders as wat ons preek dat die man en vrou albei in die tuin in /eden was, se die bybel dat slegs die man in die tuin was en dat slegs die man uit die tuin verdryf is. Ons preek dus 'n leuen. Gen 2; 8 en Gen 3; 24. Die afrikaanse bybel het dit weer verkeerd as die mens, dit moet lees man. Deesdae skryf hulle die bybel soos hulle dink. Dan is baie onder die indruk dat Eden 'n tuin is maar die bybel se; daar is 'n tuin in die ooste in Eden geplant dus, Eden is nie 'n tuin nie.
                      Dit werk so Eden is 'n voorstelling van die menslike liggaam en die tuin in Eden is 'n voorstellinh van Jou kop. Die “man” is jou geestelike sintuie wat in jou kop bymekaar kom. Gen 2; 8 Die afrikaanse bybel se verkeerdelik die mens

                      Gen 2; 8 Die afrikaanse bybel se verkeerdelik die mens is in die tuin geplaas dit moet lees die man. Gen 3 ;24 hier se dit dat die man uit die tuin verdryf is en vervang is met gerubs. Gerubs is inderdaad die gees van verbeelding. Dus die gees van God is vervang met gerubs nadat en slegs nadat daar van die boom van kennis geeet is.
                      Die boom van kennis is jou oee. Volgens die bybel is die boom in die middel van die tuin en jy sal sien dat jou oee presies in die middel van jou kop is. Gen 2; 9 God het allerhande bome uit die grond laat uitspruit in die tuin in Eden; hulle is jou sig, gehoor, reuk, smaak, en aanraking.
                      Nou ja, verder preek ons dat dit sonde s om van die boom te eet maar die bybel noem dit nie sonde nie hy se bloot; die dag as jy daarvan eet sal jy sterf, dieselfde dag. Anderom gese; as jy nie wil sterf nie, moet dan nie eet nie.
                      Maar kyk na al die voordele wat dit gebring het. As ons nie van die boom van kennis geeet het nie sou jy niks van vandag se tegnologegehad het nie. Kom ons kyk wat die bybel se van die boom van sig jou oog;
                      Gen 3;6 toe sien die vrou dat die boom goed was om van te eet en dat hy 'n lus was vir die oee 'n boom wat mens kan begeer m verstand te kry en sy neem van sy vrugte en eet en gee ook aan haar man by haar en hy het geeet. toe gaan albei se ooe oop en hulle word gewaar... met anderwoorde hulle kry toe kennis. Dit was dus goed om van die boom te eet soos jy sal saamstem.
                      Die ander ding; ons se die slang het gelieg maar kom ons kyk wat se die bybel;Gen 3;5 maar God weet dat as julle daarvan eet julle ooe sal oopgaan en dat julle soos God sal wees; Gen 3; 7 toe gaan albie se ooe oop en Gen 3; 22 toe se God nou het die mens soos een van ons geword. Dus die slang het nie gelieg nie.
                      Ek weet hierdie klink nou baie vreemd maar dit is wat die bybel se en as dit vreemd klink is dit slegs omdat ons nie verstaan nie. As iemand belang stel kan ek dit verduidelik deurdat jy jou Email adres vir my stuur en ek sal die volle openbaring aan jou stuur.
                      Groete Joahn

                      Comment


                      • #12
                        Re: Die eerste Adam.

                        Originally posted by Johnny View Post
                        Iets interresant wat ek gou in E-Sword gaan search het. Kom soos volg voor:

                        Ou Testament (Engels - KJV):
                        Holy Spirit

                        Nuwe Testament (Engels - KJV):
                        Holy Spirit
                        Holy Ghost

                        Ou Testament (Afrikaans - AOV 1953):
                        GEEN VERWYSING

                        Nuwe Testament (Afrikaans - AOV 1953):
                        Heilige Gees
                        Ja Johnie deesdae laat hulle die woord Ghost of Spook heeltemaal weg want hulle verstaan dit nie. Al die nuwe vertalings laat dit heeltemaal weg en daarom word dit nie verstaan nie. Daar is 'n hemel bree verskil tussen om dit 'n gees te noem of om dit 'n spook gees te noem. Spook gees is ook 'n gees maar dit is die gees van dood/slaap waarin ons is.

                        Comment


                        • #13
                          Re: Die eerste Adam.

                          Originally posted by Johnny View Post
                          Nou wat het van arme Eva geword? Heilige "SPOOK"....? Nog nooit van dit gelees nie.

                          Hi Johnie; ek sien jy het bietjie nagevors. Ja dit is so dat die afrikaanse skrywers van die bybel die woord heeltemaal uitgelos het. Eva? as jy my ander skrywe lees daar het ek Eden bespreek maar Eva het dieselfde betekenis as Eden onder andere; bekleding van die man (met ander woorde sy liggaam) en woonplek van die man
                          Ek sien die mens e praat so van jou predekant en kerk, kan ek jou vra aan watter kerk jy behoort indien enige.
                          Groete Johan.

                          Comment


                          • #14
                            Re: Die eerste Adam.

                            Spook en gees kan sinonieme wees, MAAR, Spook-gees, het die konotasie van on-heilig, waar ons na die Gees van God nie as on-heilig kan verwys nie, daarom is dit disrespekvol on na die Gees van God te verwys as "Spook-gees"
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor


                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment


                            • #15
                              Re: Die eerste Adam.

                              Originally posted by johan777 View Post
                              Eva? as jy my ander skrywe lees daar het ek Eden bespreek maar Eva het dieselfde betekenis as Eden onder andere; bekleding van die man (met ander woorde sy liggaam) en woonplek van die man
                              Bewys dit , anders is dit net: "hoor-sÍ".....of Simboliek
                              The LORD is my Miracle

                              G_d was gracious He has shown favor


                              Hope is a seed
                              God plants in our hearts
                              to remind us
                              there are better things ahead.
                              -Holley Gerth

                              Comment

                              Working...
                              X