Announcement

Collapse
No announcement yet.

Vrede vir die huis

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Vrede vir die huis

    Sommer net gou vraag wat ek al lankal oor wonner:
    Luk 10:5 En in watter huis julle ook al mag ingaan, s eers: Vrede vir hierdie huis!
    Luk 10:6 En as dr n man van vrede is, sal julle vrede op hom rus; anders sal dit tot julle terugkeer.

    Is dit iets wat mens vandag nog kan doen? Want Sy vrede , as dit dieselfde is, is ....................net God kon die hartseer van my ma se dood in 'n oogwink vervang met Sy vrede wat Hy gee

    As ek daai vrede vir mense kan gee, wow wat 'n voorreg
    Nou wonner ek of dit raad van God is wat ons kan gebruik deur vir mense so te groet as ons by hulle kom i.p.v "Hallo"
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  • #2
    Hi Willem,

    My man groet baie mense so in plaas van hallo of bye. Jy sal nogal verbaas wees hoe mense partykeer op dit reageer, en glo my jy kry ook baie positiewe reaksies by mense (dit was ons ondervinding).

    Comment


    • #3
      Dankie Sonia,

      Miskien sal dit ook geleentheid gee om te getuig eendag en sal mense dan weet en onthou , jy is ernstig oor Jesus? Sold out? oorgegee.... in alles?
      Dis alles net genade -Ma Grace
      "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

      Comment


      • #4
        Hi Willem

        Dit was 'n wonderlike gedagte wat jy vorendag gebring het, sit mens nogal aan die wonder. Ek gaan hierdie woorde beslis op die proef stel!
        Saved by Grace!

        Praying for Mieke and Charles
        Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


        My testimony
        http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

        Comment

        Working...
        X