Announcement

Collapse
No announcement yet.

Waar die pad tog al die pad gevurk het

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Waar die pad tog al die pad gevurk het

    Net so min as wat “die oggend wat ná die Voorbereiding is”
    op of die Voorbereiding self was,
    is “ses uur die oggend Voorbereiding van die Pasga”,
    “Die Voorbereiding wat die Voorsabbat”, Vrydag, was.

    Nogtans net daar was dit waar
    Walter Bauer en na hom Arndt en Ginrich
    en vertalingkwakke Nida en van die EnnIeVee
    grootkopgeestelikes en windmaker
    AgGeeSeblief en PeePeeKaas pastore
    dinamies ongelyk in dieselfde tęksiebus
    die pad so par-ra-skę-hę-hu-hee-hee
    op jakkalshekeldraai toe byster geraak het

    net daar by “Voorbereiding”—sewe keer:

    “Dit was die Voorbereiding van die Pasga ses uur sonsopkoms ..
    hulle het Hom uitgelei om gekruisig te word” Jn19:14

    .

    “Dit was Voorbereiding wat die Voorsabbat is en al die aand gewees ..
    toe kom Josef daar aan .. hy het Hom voorberei .. om na behore begrawe te word” Mk15:42 Mt27:57 Jn19:31 Lk23:50
    -
    “Dit was die Voorbereiding Daardie Dag mid-namiddag ..
    “hulle het Hom daar neergelę .. die klip voor die graf gerol .. en huistoe gegaan .. vir die voorbereidings van die Jode” Jn19:41 Lk23:54

    .

    “Die oggend ná die Voorbereiding .. ‘die derde dag’ .. die graf verseker ..
    Nogtans laat op die Sabbat mid-namiddag .. het die engel die klip van die graf af weggegooi…” Mt27:62-64
Working...
X