Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die Bruid van Christus.

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die Bruid van Christus.

    Ek wil graag weet wie is die bruid van Christus en waar kom dit voor in die Bybel?
    To God be the Glory

  • #2
    Re: Die Bruid van Christus.

    Originally posted by angelmike View Post
    Ek wil graag weet wie is die bruid van Christus en waar kom dit voor in die Bybel?
    Hi Angelmike en welkom hier by ons.

    Die bruid van Christus is Sy kerk.

    Eph 5:23 Want die man is die hoof van die vrou, soos Christus ook Hoof is van die gemeente; en Hy is die Verlosser van die liggaam.
    Rev 21:9 En een van die sewe engele wat die sewe skale gehad het, vol van die sewe laaste plae, het na my gekom en met my gespreek en ges: Kom hierheen, ek sal jou die bruid toon, die vrou van die Lam.
    Rev 21:10 En hy het my in die gees weggevoer op ‘n groot en ho berg en my die groot stad getoon, die heilige Jerusalem, wat uit die hemel van God neerdaal;

    Comment


    • #3
      Re: Die Bruid van Christus.

      Ek dink ek sal eerder die laaste twee skrifte wil aanvaar as die bruid.
      To God be the Glory

      Comment


      • #4
        Originally posted by Kalahari View Post
        Re: Die Bruid van Christus.



        Hi Angelmike en welkom hier by ons.

        Die bruid van Christus is Sy kerk.

        Eph 5:23 Want die man is die hoof van die vrou, soos Christus ook Hoof is van die gemeente; en Hy is die Verlosser van die liggaam.
        Rev 21:9 En een van die sewe engele wat die sewe skale gehad het, vol van die sewe laaste plae, het na my gekom en met my gespreek en ges: Kom hierheen, ek sal jou die bruid toon, die vrou van die Lam.
        Rev 21:10 En hy het my in die gees weggevoer op ‘n groot en ho berg en my die groot stad getoon, die heilige Jerusalem, wat uit die hemel van God neerdaal;
        Waarom is net hierdie een skrif vir n bruidsterie genoegsaam. Het Christus die dissipels, aangewys as sy bruid?
        To God be the Glory

        Comment

        Working...
        X