Aan almal wat Afrikaans is en graag in jou eie taal God se dieptes wil ondersoek en/of 'n geestelike tuiste op die internet vir jouself en ander daar wil stel.
Vrae en antwoorde oor enige onderwerp rakende die eindtye en verwante aktuele sake.
Vertel wat pla jou en ook wat wil jy deel met ander
Vrae en antwoorde oor die Bybel. Daar nie iets soos ‘n dom vraag nie en hier kan mens enige onderwerp rakende die Bybel bespreek. Diegene wat teologie wil ondersoek en veral jong Christene en iemand wat soekend is, word bemoedig om dit hier te doen. Alle menings binne hoofstroom protestantisme is welkom hier.
Algemene bespreking oor enige onderwerp. Hier kan ons ook grappies deel en lekker saam lag. Hou jou plasings net in lyn met Kol 4:16 --> Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord.
Enige kontroverse saak, teologiese debatte en ook al die gelowe van die wêreld kan hier bespreek word. Net diegene wat 30 dae lid is, 40 plasings gemaak het met 'n goeie reputasie, kan hierdie forum sien.
'n Forum waar die dames hulle harte kan uitpraat. Wie sal ‘n deugsame vrou vind? want haar waarde is ver bo korale. Spr 31:10
Alles direk ter sake met Familie waardes: Ouerskap, Skool en Huis-skole, Kinderkerk, Huisgemeentes en vele meer... en dat jy van kleins af die heilige Skrifte ken wat jou wys kan maak tot saligheid deur die geloof in Christus Jesus. (2Tim 3:15)
Is jy 'n Ateïs, 'n Agnostikus of 'n ongelowige? Vra gerus jou vrae hier.
Verdediging van die Christendom en ook gesprekke oor die Skepping en Wetenskap. Alle Christelike sienings en oortuigings is welkom, mits dit in lyn is met Bybelse beginsels.
Vir almal wat meer wil leer. Let wel, geen debat in hierdie forum, maar vrae is baie welkom.
'n Forum vir die manne. Maar jy, man van God, vlug van hierdie (wêreldse) dinge weg, en jaag ná die geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde, lydsaamheid, sagmoedigheid. (1Tim 6:11)
There are currently 22 users browsing this forum. (0 members & 22 guests)