Results 1 to 4 of 4

Thread: Aktiveer jou privaat boodskap funksie so

  1. #1
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,634

    David2... Privaat boodskappe

    David,

    Jy kan na 10 plasings jou privaat boodskappe aktiveer in die "User CP", onder "Edit Options". Laat weet as jy reggekom het?

    Groete,
    Ferdi

    Sien bietjie laer af in draad vir volledige instruksies oor hoe om jou privaat boodskap funksie te aktiveer - Phil
    Last edited by Phil Fourie; Oct 19th 2007 at 09:15 AM.
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ



  2. #2
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,634

    Smile Kaalvoetkind... boodskap vir jou

    Kaalvoetkind,

    Ek stuur vir elkeen maar 'n boodskap na hul 10de plasing, want mens se privaat boodskappe kan eers ge-aktiveer word na 10 boodskappe op die forums. Jy kan na "User CP", "Edit Options" gaan... en dan net jou privaat boodskappe aktiveer. Laat weet as jy nie regkom nie?

    Sien bietjie laer af in draad vir volledige instruksies oor hoe om jou privaat boodskap funksie te aktiveer - Phil
    Last edited by Phil Fourie; Oct 18th 2007 at 05:57 AM.
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ



  3. #3
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,998
    Blog Entries
    6

    Exclamation Aktiveer jou privaat boodskap funksie so

    Vir almal wat nuut is hier, net die volgende inligting:

    Wanneer jy meer as 10 plasings gemaak het EN 7 dae al lid is van die forum (jy word dan genoem 'n "Confirmed Member"), kan jy jou privaat boodskap funksie aktiveer.

    Dit word as volg gendoen:

    1. Sodra jy ingeteken is, klik links bo op "User CP"
    2. Op die "Control Panel" links, klik "Edit Options"
    3. Scroll af na "Messaging & Notification" --> "Private Messaging"
    4. Tick die boksie wat sÍ: "Enable Private Messaging"

    Whala en jy kan privaat boodskappe stuur en ontvang.

    Enjoy
    Phil

    NS! Ek het hierdie plakkerige draad oopgemaak, want Ferdi is besig om my teen die mure uit te dryf
    Last edited by Phil Fourie; Oct 18th 2007 at 06:10 AM.

  4. #4
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,998
    Blog Entries
    6

    Draad skoonmaak en sluit

    Ek verwyder alle ander plasings in hierdie draad, want dit sÍ maar net oor en oor dieselfde ding, as iemand 'n probleem daarmee het, stel my net in kennis en as jy regtig baie beswaard is, sal ek jou plasings terugsit

    Groete
    Phil

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •