View Poll Results: Na 'n Evaluasie van My Gemeente met die Bybel:

Voters
4. You may not vote on this poll
  • Is ek oortuig om daar te bly dien

    3 75.00%
  • Is ek tans bekommerd en opsoek na 'n ander gemeente

    1 25.00%
  • Is ek bekommered maar het geen ander heenkome nie

    0 0%
  • Is ek bekommerd maar verkies om niks daarom te doen nie

    0 0%
Results 1 to 2 of 2

Thread: Bybel Studie in die Kerklike Konteks

  1. #1

    Bybel Studie in die Kerklike Konteks

    Hieronder heg ek skakels na kerke en gemeentes wat ek glo die Bybelse mandaat van Woord-Prediking getrou uitvoer.

    Kriteria vir Aanbeveling
    1) Ek plaas slegs gemeentes hier wat ek Persoonlik besoek het en / of noue bande met die gemeente gehad het in die verlede.

    2) Ek is bekend met die LeŽring en Karakter van die Gemeente

    3) Ek ondersteun in die breŽ en in die algemeen die "Geloof-staat" en erediens inhoud

    4) Ek probeer nie 'n denominasie / oortuiging promoveer nie, maar eerder kerke te soek wat die Bybelse model vir kerk-wees navolg



    Pretoria


    Constantia Baptiste Gemeente http://www.cpbc.co.za

    Antipas Afrikaanse Gereformeerde Baptiste http://www.reformed.org.za

    Grace Fellowship & School of Ministry http://www.gracefellowship.co.za

    Central Baptist Pretoria
    http://www.central.org.za

    Mid-rand

    Midrand Chapel (ook Afrikaanse dienste)
    http://www.midrandchapel.za.org/defa...p?id=19&mnu=19

    Oos-rand

    Grace Christian Church
    http://gracechristianchurch.co.za/Gr...h/Welcome.html

    Vaaldriehoek

    Grace Church Sasolburg
    http://www.gracesasolburg.co.za/index.html

    Jeffreys Baai
    Jeffreys Bay Bible Church
    http://www.jeffreysbaybiblechurch.com/

    Port Elizabeth

    Grace Bible Church of PE
    http://www.pechurchnet.co.za/church/...Bible%20Church

    Durban (Hillcrest)

    Hillcrest Baptist Church
    http://www.baptistchurchhillcrest.co...=1222026480015


    Anton VS

    Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

    -- Abraham Kuyper --


    www.collegia.blogspot.com


  2. #2
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,998
    Blog Entries
    6
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Ek is self nie 'n lid van die EGK nie, maar wil tog my gewig vir die doeleindes van hierdie draad agter die betrokke kerk gooi. 'n Skakel soos versoek.
    Ek wonder nogals gereeld hoekom nie Nou nie dat ek jou wil dwing of iets hier nie, maar jy weet wat is die regte ding om te doen

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Gratis : Hulpbron tot Bybel-studie
    By Antonvs in forum Aanlyn Bybelskool
    Replies: 1
    Last Post: Feb 20th 2009, 10:35 AM
  2. Nuwe Studie Bybel Sien die Lig
    By Antonvs in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 9
    Last Post: Dec 7th 2008, 12:07 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •