I Kor 13 :

8 Die liefde vergaan nimmermeer; maar profesieŽ--hulle sal tot niet gaan; of tale--hulle sal ophou; of kennis--dit sal tot niet gaan.

9 Want ons ken ten dele en ons profeteer ten dele.

10 Maar as die volmaakte gekom het, dan sal wat ten dele is, tot niet gaan.

11 Toe ek 'n kind was, het ek gepraat soos 'n kind, gedink soos 'n kind, geredeneer soos 'n kind; maar nou dat ek 'n man is, het ek die dinge van 'n kind afgelÍ.

12 Want nou sien ons deur 'n spieŽl in 'n raaisel, maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou ken ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle ken, net soos ek ten volle geken is.

13 En nou bly geloof, hoop, liefde--hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.


Engels :

10 But when that which is perfect is come, then that which is in part shall be done away. .............

12 For now we see through a glass, darkly; but then face to face: now I know in part; but then shall I know even as also I am known.



*****************


Uit die tale draad het iets opgekom wat my nogal puzzel....... ek het nog altyd verstaan "die volmaakte" is eendag wanneer ons God self "face te face" sal sien..... maar daar is ook ander leringe in hierdie verband, soos dat Die Volmaakte is / sal wees : met jou sterwe wanneer jy alles sal duidelik verstaan, of almal saam met die wederkoms.... maar bleikbaar word daar ook geglo / verstaan dat die Bybel soos ons dit vandag ken die "volmaakte" is waarna verwys word.........

Is dat moontlik om hierdie verskillende sieninge rustig te bespreek ?


m