Results 1 to 6 of 6

Thread: Gebed: Dogtertjie omgery deur pa

  1. #1
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699

    Help Gebed: Dogtertjie omgery deur pa

    Hi,

    ek het eergsiter gehoor van Tanja/Tania ? (weet nie spelling nie) wat 5 is en agter kar ingehardloop het. Pa het oor haar gery en sy was in intensief. Het nie naam geweet nie en vanoggend gehoor sy is uit intensief en dat sy skouer arm en been ? gebreek het ...klink of oor een sy gery het.

    In elk geval sal julle asb vir haar en haar pa en familie bid en ook vir die dame wat saam met my ry se familie ( ongelowig, maar goeie mense ) aangesien dit haar swaer hard getref het ( dis sy kollega ) en die ou het heelpad huistoe gehuil en sy dogter 'n teddy gekoop wat groter as sy is.Sy word nou 3..4 ?

    Dat die Here met hulle sal wees en Sy wil sal geskied en Hy vereer sal word en die gebeure mense na Hom sal lei en oor hulle saligheid sal laat dink en dat hulle ook gered mag word.
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  2. #2
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,187
    Ek bid saam met jou....
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  3. #3
    ai ai ai.
    Die een keer wat ek Oprah gekyk het laasjaar het dit gegaan oor 'n ouma wat haar kleinkind omgery het. Die kind het nie oorleef nie, en Ouma se hart is ook daardie dag saam met haar kleinkind dood. Dit het my so ontstel dat ek vir almal wat by my rondry die leviete voor gelees het, en almal weet die hemel behoed iemand wat op my grond jaag met 'n voertuig. ( 'n 9mill rondte deur die enjinblok is as voorbeeld genoem. )

    Dit is 'n vreeslike tragiese ding om iemand oor te kom Willem, en ek bid saam met julle vir die kindjie, en vir die pappa wat homself moet vergewe.

  4. #4
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,187
    Ek is ook fanaties oor kinders naby voertuie. Hierdie ongelukke is baie meer algemeen as wat ons besef...
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  5. #5
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    3,317
    Blog Entries
    7
    Ek bid saam met jou vir Tanya, dat God haar sal aanraak, en sowel haar familie, dat Hy hulle deur hierdie tyd sal dra.....maar meeste van alles dat SY wil sal geskied...............
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  6. #6
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954
    Mag die Here Tanya en haar familie in die holte van Sy hand hou en haar fisies en haar gesin emosioneel heel.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Help asseblief Gebed: Dringende gebed nodig
    By Sonia Smit in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 30
    Last Post: Jul 7th 2009, 10:22 AM
  2. Gebed: Gebed vir doop
    By MercyChild in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 8
    Last Post: Feb 25th 2009, 09:54 PM
  3. Jarus of dogtertjie se geloof?
    By CFJ in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 19
    Last Post: Aug 19th 2008, 11:36 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •