Results 1 to 7 of 7

Thread: The Art of Manliness

  1. #1

    The Art of Manliness

    Hierdie is 'n my gunsteling sekulÍre webtuiste: http://artofmanliness.com/

    Dis 'n blog met goeie ou tydse manlike inligting. Ek dink dis nogal verfrissend, aangesien die wÍreld nie eintlik meer tyd het vir die regte man nie. Ek dink mens kan maar net 'n draai maak in Truworths 'man' om te sien wat ek bedoel.

  2. #2
    Goeie skakel broer ! ( gee hou op die skouer )

    Soms wonder ek of mens nie maar saam met die stroom moet swem en daai produkte begin gebruik (because I'm worth it ..) nie, maar dan dink ek weer na hoeveel moeite dit na lyk, en dan los ek dit. Gebruik eerder die geld vir biltong, jy weet.

  3. #3
    Wanneer dit by 'skin care' kom is daar in elk geval niks beter as Camphor cream nie. As dit vir die foreign legion werk, dan werk dit vir my.



    Hande, kniee, hakke, elmboe....

  4. #4
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,998
    Blog Entries
    6
    Chis

    Ek het bietjie (ok, baie) daar op daai webwerf gaan rondloer en al stem ek nou met 'n paar dinge nie saam nie, wat maar voor die hand liggend is weens die sekulere aard van die werf, het ek dit werklik baie geniet en glo ek daar is 'n hele paar goed wat enige jongman net goed sal doen om te lees. Baie geniet, dankie dat jy dit met ons gedeel het

  5. #5
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,998
    Blog Entries
    6
    Hierdie is goeie goed

  6. #6
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,998
    Blog Entries
    6
    Ek wil graag hierdie gedig van Rudyard Kipling hier plaas, genaamd "IF", dis 'n kragtige gedig en so van toepassing op hierdie draad

    If
    If you can keep your head when all about you
    Are losing theirs and blaming it on you;
    If you can trust yourself when all men doubt you,
    But make allowance for their doubting too;
    If you can wait and not be tired by waiting,
    Or, being lied about, don't deal in lies,
    Or, being hated, don't give way to hating,
    And yet don't look too good, nor talk too wise;
    If you can dream - and not make dreams your master;
    If you can think - and not make thoughts your aim;
    If you can meet with triumph and disaster
    And treat those two imposters just the same;
    If you can bear to hear the truth you've spoken
    Twisted by knaves to make a trap for fools,
    Or watch the things you gave your life to broken,
    And stoop and build 'em up with wornout tools;
    If you can make one heap of all your winnings
    And risk it on one turn of pitch-and-toss,
    And lose, and start again at your beginnings
    And never breath a word about your loss;
    If you can force your heart and nerve and sinew
    To serve your turn long after they are gone,
    And so hold on when there is nothing in you
    Except the Will which says to them: "Hold on";
    If you can talk with crowds and keep your virtue,
    Or walk with kings - nor lose the common touch;
    If neither foes nor loving friends can hurt you;
    If all men count with you, but none too much;
    If you can fill the unforgiving minute
    With sixty seconds' worth of distance run -
    Yours is the Earth and everything that's in it,
    And - which is more - you'll be a Man my son!

  7. #7
    Hi Phil,

    Ek is bly dat jy die webtuiste geniet. Ek het self al vir die eienaar 'n email gestuur en vir hom dankie gesÍ vir 'n puik 'blog'. Ons leef in 'n era van geslags-dekonstruksie, en dit is goed dat iemand bereid is om outydse manlikheid te promoveer.

    Alhoewel daar 'n paar dinge is waarmee mens as Christen in mindere of meerdere mate kan verskil, dink ek dat AOM as 'n geheel wys dat Christelike waardes die fondasie van ware manlikheid destyds was. Die meeste van die waardes waaroor op AOM geskryf word, het immers hul ontstaan uit die Christendom en wat vir my interessant is, is dat toe die Weste hoofsaaklik Christelik was, was dinge soos netheid, eerlikheid, dapperheid, higiene en ordentlikheid selfs onder nie-gelowiges die norm.

    Groete

    PS. Ek stem saam, die gedig deur Rudyard Kipling is baie goed.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •