Die wat sterf agv martelaar skap vlg. Openbaring 20:4....die siele gesien van die wat onthoof is oor die getuienis van Jesus en oor die woord van God, is hulle opstanding uit die dode op 'n ander tydstip as diegene wat op ander maniere sterf. Bv. die wat van ouderdom stref en die wat nie gelowig is nie ??