Results 1 to 2 of 2

Thread: Die standvastige man

  1. #1
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Kalahari
    Posts
    6,036

    Die standvastige man

    Na aanleiding van die fliek Courageous is daar 'n voorneme vir mans om te leef soos God wil.

    Het julle al die fliek gesien en is julle bereid om die voorneme aan te gaan en uit te leef?

    Vir die wat nie die fliek gesien het nie, het ek die voorneme hier getik.

    Die Voorneme

    EK ONDERNEEM plegtig voor god om volle verantwoordelikheid vir myself, my vrou en my kinders te aanvaar.
    EK SAL hulle liefh, beskerm en dien, en hulle in god se Woord onderrig as die geestelike leier van my huis.
    EK SAL getrou bly aan my vrou, haar liefh en respekteer, en is gewillig om my lewe vir haar af te l net soos Jesus Christus vir my gedoen het.
    EK SAL my kinders sen en hulle leer om God met hulle hele hart, krag en verstand lief te h.
    EK SAL hulle leer om eerbied vir gesag te h en om met verantwoordelikheid te leef.
    EK SAL die bose konfronteer, geregtigheid nastreef en genade my passie maak.
    EK SAL vir ander bid en met vriendelikheid, respek en deernis teenoor hulle optree.
    EK SAL ywerig werk om in my gesin se behoeftes te voorsien.
    EK SAL die vergewe wat verkeerd teenoor my opgetree het en versoening soek met die wat ek te na gekom het.
    EK SAL leer uit my foute, berou h oor my sonde en met integriteit leef as 'n man wat aan God rekenskap moet gee.
    EK SAL poog om God in alles te eer, getrou te bly aan sy kerk, om sy Woord te gehoorsaam en sy wil te doen.
    EK SAL met die krag wat God my gee moedig werk om vir die res van my lewe by hierdie Voorneme te bly tot Sy eer.

    Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien. Josua 24:15

  2. #2

    Re: Die standvastige man

    'n Gawe gedagte !

    Ek het inderdaad die fliek gesien, en daarvan gehou. Ek dink so 'n lys is nogals 'n goeie vertrekpunt as 'n man en vrou binne 'n huwelik besluit om bietjie "stock" te vat van waar hulle is met betrekking tot huweliksmaats wat vir God leef.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •